Results 1 to 4 of 4

Thread: Afrikaanse Gesprekke

  1. #1
    Senior Member
    Join Date
    Mar 2019
    Last Online
    4 Hours Ago @ 06:14 PM
    Ethnicity
    Germanic New World - South African
    Ancestry
    German, Dutch, Belgian, French, English, Irish
    Subrace
    Nordid
    Gender
    Zodiac Sign
    Pisces
    Family
    Single adult
    Religion
    Spiritual
    Posts
    189
    Thanks Thanks Given 
    40
    Thanks Thanks Received 
    75
    Thanked in
    35 Posts

    Afrikaanse Gesprekke

    Kan ons Afrikaans hier praat ? Sal lekker wees.

    Mods: Please remove if not relevant or inappropriate.

  2. #2
    Moderator "Friend of Germanics"
    Skadi Funding Member

    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    34
    Posts
    961
    Thanks Thanks Given 
    52
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts
    Ja, Afrikaanse gesprekke is absoluut toegestaan in die SA forum.

    Interessant genoeg (en met 'n bietjie heimwee) was Afrikaans jare gelede veel meer sigbaar op die forum. Dit was deels te wyte aan meer/aktiewer Afrikaners op die forum, maar ook omdat die forums ietwat anders georganiseerd was. Elke land-/streeksforum se "hoof-" voertaal was die taal van daardie land met 'n aparte "English Entries" sub-forum, en vir SA het dit eens so gelyk:

    Name:  oud-skadi.png
Views: 28
Size:  24.1 KB

    Dit was wel so dat die "English Entries" sub-forum tipies meer aktiwiteit as al die ander sub-forums gekombineerd gesien het, want hierdie is 'n internasionale webwerf met baie mense wat belangstel wat in ander Germaanse lande gebeur. Daarby het die SA afdeling mettertyd tweetalig geword met inagneming van die SA Anglos (ook Germaans, daarom). Ook het dit dikwels gebeur dat 'n gesprek in die SA forum in Engels begin en mense na Afrikaans oorskakel en dan verloor die oorsese deelnemers begrip. Prakties was dit nie ideaal nie.

    Dit gesê is daar niks wat u keer om Afrikaanse gesprekke af te skop nie. As dit daarby meer Afrikaners lok, soveel beter!

  3. The Following 2 Users Say Thank You to Stormraaf For This Useful Post:


  4. #3
    Senior Member
    Join Date
    Mar 2019
    Last Online
    4 Hours Ago @ 06:14 PM
    Ethnicity
    Germanic New World - South African
    Ancestry
    German, Dutch, Belgian, French, English, Irish
    Subrace
    Nordid
    Gender
    Zodiac Sign
    Pisces
    Family
    Single adult
    Religion
    Spiritual
    Posts
    189
    Thanks Thanks Given 
    40
    Thanks Thanks Received 
    75
    Thanked in
    35 Posts
    Dankie dis gaaf. Ek raak so moeg vir ingels, want alles is in ingels. Wil bietjie my taal praat. Het juis op 'n klomp ou programme op youtube afgekom. Episodes van Agter elke man en Trompie en die Boksombende. Ek soek ook alles van Vyfster.

    Goeie ou dae. Sal lekker wees om weer dit te kyk.

  5. #4
    Senior Member
    Join Date
    Mar 2019
    Last Online
    4 Hours Ago @ 06:14 PM
    Ethnicity
    Germanic New World - South African
    Ancestry
    German, Dutch, Belgian, French, English, Irish
    Subrace
    Nordid
    Gender
    Zodiac Sign
    Pisces
    Family
    Single adult
    Religion
    Spiritual
    Posts
    189
    Thanks Thanks Given 
    40
    Thanks Thanks Received 
    75
    Thanked in
    35 Posts
    Waar is al die afrikaanse mense ?

Similar Threads

  1. Afrikaanse Rekenaarterme
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Wednesday, March 2nd, 2011, 11:11 PM
  2. Afrikaanse Organisasies Staan Saam Oor Veiligheid
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, April 19th, 2010, 12:51 AM
  3. Suid-Afrikaanse Oorlewingsgroepe
    By blackbird in forum Southern Africa
    Replies: 2
    Last Post: Sunday, March 21st, 2010, 10:46 AM
  4. Suid Afrikaanse Staat-opsies
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Tuesday, November 10th, 2009, 10:30 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •