Page 1 of 4 1234 LastLast
Results 1 to 10 of 37

Thread: Vergelyking Van Voorgestelde Volkstaat Grondgebiede

  1. #1
    Moderator
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    960
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts

    Vergelyking Van Voorgestelde Volkstaat Grondgebiede

    Daar is talle kaarte wat op die web rondsweef waaroor ek tot nou toe nie kon uitmaak of die voorstaanders daarvan ernstig is daaroor en of dit werklik ondersteuning geniet nie. Ter vergelyking sal ek hierdie draad dus begin deur net die gebied te noem wat deur die Vryheidsfront voorgestel is, asook een sonder merkwaardige ondersteuning (sover ek weet) maar wat wel noemenswaardig is.

    Die Vryheidsfront se Weskus-na-Oranjerivier strook in die Noordwes-Kaap



    Die VF+ voer aan hul het op hierdie gebied besluit na 'n "deeglike ontleding van Suid-Afrika se demografie." Die huidige lae bevolking beteken Afrikaners sal 'n meerderheid daar kan uitmaak as genoeg van ons daarheen trek. Dis ook relatief onderontwikkeld, wat voordelig is in die sin dat die swart regering makliker sal toegee om dit af te staan. Die Weskus is 'n baie belangrike komponent, aangesien 'n kusgebied met 'n hawe noodsaaklik is vir kommersile kontak met die Weste. Vredendal sal 'n ekonomiese sentrum en groeipunt wees.

    Die gebied is grotendeels baie droog, wat waarskynlik 'n invloed sal h op die drakrag in terme van bevolkingsgrootte. Daar sal ook heelwat kapitaal nodig wees om die nodige infrastruktuur te skep.

    Die volgende is 'n aangepaste voorstel gebasseerd op di van die VF+, maar wat grens aan Namibi.



    Namibi is ook die tuiste van heelwat Afrikaners, en baie Namibiese blankes het familie in SA. Ek spekuleer nou net, maar in tye van onrus tussen die Volkstaat en SA mag hierdie oorlandse kontak dalk voordelig wees, aangesien interaksie met ons Namibiese belange en volksgenote nie daaronder sal ly nie.

    "Jan" se L-vormige strook aan die Suidweskus.



    Sover ek kan aflei is hierdie wel net 'n fantasie deur een man genaamd Jan (oorspronklik geplaas op africancrisis.co.za), maar 'n paar goeie goed kan daaroor ges word:

    [1] Die landelike grens is so gekies dat dit strategies makliker verdedigbaar is, hoofsaaklik met betrekking tot berge.
    [2] Dit sluit heelwat stedelike gebiede en infrastruktuur in (ook goed ontwikkelde hawens), m.a.w. minder wat ons sal moet afstaan aan die SA regering as dit daartoe sou kom.
    [3] Dit sluit al die oorspronklike Nederlandse nedersettings in, ook Stellenbosch (die "hart van Afrikanerdom") met die enigste oorblywende Afrikaanse Universiteit in die land.

    Weet enigiemand iets oor die gebied waaroor die AWB vandag aanvoer Boere op kan aanspraak maak? Sover ek onthou is dit 'n veel kleiner gebied as die Boere-ideolo se ideaal (maar iewers binne dit), gebasseerd op die historiese Boererepublieke:


  2. #2
    Senior Member
    Lewensywer's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Friday, December 25th, 2009 @ 08:37 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Pedersen/Randers/Denmark
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Enterprise design strategist
    Politics
    Freedom Front Plus
    Religion
    Mysticism
    Posts
    47
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Binne die konteks van Suid Afrika sal die mense binne 'n gebied moet kies of hulle deel van 'n volkstaat wil wees. Dus meer belangrik as die geografiese moontlikheid is die gewilligheid van die mense in 'n gebied om deel uit te maak van die volkstaat. Daar sal op grootskaal georganiseer moet word om so 'n gebied af te baken. Ek vermoed dat 'n volgende Groot Trek nodig gaan wees voordat die Volskstaat self 'n moontlikheid word. Afrikaners met 'n volkstaat strewe sal moet ooreenkom waar hierdie volkstaat gelee moet wees. Dan sal hulle moet beplan om op groot skaal die gebied te betree sodat hulle 'n meerderheid is. Die gebied sal nie gegee word aan Afrikaners terwyl hulle verspreid oor Suid Afrika is nie. Afrikaners sal in die gebied moet saamwees voordat hulle effektief om selfbeskikking kan beding in daardie gebied. Daar is twee keuses...trek soontoe en beset die gebied...of koop die gebied,...of onderhandel 'n ooreenkoms met die regering. Indien jy nie mense kan kry om voor die tyd te trek nie sal jy 'n verbintenis moet kry om in die gebied te beweeg. Daardie verbintenis sal geskoei moet wees op 'n ontwikkelings plan. 'n Stad sal ontwikkel moet word vanwaar die Afrikaner kommersieele opsies kan ontwikkel. 'n komplekse gesprek maar een wat ons nie kan vermy nie.

  3. #3
    Moderator
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    960
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts
    Quote Originally Posted by Lewensywer View Post
    Daar sal op grootskaal georganiseer moet word om so 'n gebied af te baken. Ek vermoed dat 'n volgende Groot Trek nodig gaan wees voordat die Volskstaat self 'n moontlikheid word.
    Juis een van die redes hoekom die internasionale gemeenskap s selfbeskikking is vir ons nie so haalbaar soos vir Vlaandere of Chechni nie, is die verskil in geografiese verspreiding - ons maak nie soos hulle 'n oorwegend homogene meerderheid in enige gebied uit nie. Dit maak dus vir my sin dat ons eers daardie status van onsself sal moet verander deur iets soos 'n tweede Groot Trek. Die verskil in wat die respektiewe Afrikanergroepe as hul tuisland beskou kan dit egter teenwerk.

    Ek vermoed wel die hor misdaadvlak in die area waaraan Boere-ideolo geheg is, veral Gauteng, oefen 'n natuurlike druk uit op Afrikaners om te migreer na elders.

  4. #4
    Senior Member
    Lewensywer's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Friday, December 25th, 2009 @ 08:37 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Pedersen/Randers/Denmark
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Enterprise design strategist
    Politics
    Freedom Front Plus
    Religion
    Mysticism
    Posts
    47
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by Stormraaf View Post
    Die verskil in wat die respektiewe Afrikanergroepe as hul tuisland beskou kan dit egter teenwerk.
    Die dilemma met die twee grondgebiede wat voorgestel is, is die volgende. Die VF+ model het die meerderheid Afrikaans sprekendes maar ek weet nie of dit mense is wat hul sterk assosieer met die Boervolk nie. Die meerderheid van die Boervolk se voorsate het aan die Groot Trek deelgeneem en daarom is hul woonagtig in die gebied waaraan die AWB voorkeur gee. Die dilemma met die AWB gebied is dat die Boervolk ten spyte van hulle dominante 40 jaar nie in die gebied 'n meerderheid het nie.

    Ek ondersteun die VVK inisiatief waar 'n persoon registreer as deel van die Boervolk. Ek dink dit gaan 'n beter verteenwoordiging gee van die Boere se geografiese verspreiding.

    Ek vind dit interessant dat Orania in die neutrale gebied is reg tussen die twee gebiede...dws. die VF+ grondgebied en die AWB grondgebied. hulle kan beide kante toe val.

    Ek het na Willie Spies van die VF+ geluister oor KykNet op die program: "Wat's die storie?" Hy het volgens my effe klei getrap toe hulle hom uitvra oor die Volkstaat. Hy het die gedagte afgewater na 'n ideologie/ideaal en daarna die klem verskuif na selfbeskikking.
    Ek het so gevoel dat die VF+ die saak op die agtergrond geskuif het. Veel te meer is dit belangrik dat ons fokus op die verwesenliking van 'n volkstaat as grondgebied.
    Last edited by Stormraaf; Saturday, March 28th, 2009 at 10:24 PM. Reason: consecutive posts

  5. #5
    Moderator
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    960
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts
    Quote Originally Posted by Lewensywer View Post
    Hy het volgens my effe klei getrap toe hulle hom uitvra oor die Volkstaat. Hy het die gedagte afgewater na 'n ideologie/ideaal en daarna die klem verskuif na selfbeskikking.
    Ek het so gevoel dat die VF+ die saak op die agtergrond geskuif het.
    Klink my politici bly maar politici - versigtig om aan te hou veg vir 'n reg of 'n belofte wanneer dit ongewild raak in die huidge politieke klimaat. Ek wil hul daarvoor verwyt, maar vir praktiese doeleindes werspiel hulle tog hoe die gemiddelde Afrikaner die saak self op die agtergrond geskuif het.

    Te veel plus, te min vryheid.

  6. #6
    Senior Member
    Lewensywer's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Friday, December 25th, 2009 @ 08:37 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Pedersen/Randers/Denmark
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Enterprise design strategist
    Politics
    Freedom Front Plus
    Religion
    Mysticism
    Posts
    47
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by Stormraaf View Post
    Klink my politici bly maar politici - versigtig om aan te hou veg vir 'n reg of 'n belofte wanneer dit ongewild raak in die huidge politieke klimaat. Ek wil hul daarvoor verwyt, maar vir praktiese doeleindes werspiel hulle tog hoe die gemiddelde Afrikaner die saak self op die agtergrond geskuif het.

    Te veel plus, te min vryheid.
    Ons moet dan maar as die gewone mense weer die onderwerp na vore bring. Ek sien darem dat meer mense ook begin deelneem aan die gesprek op die VF+ se facebook forum. Swart Bemagtiging is een van die konsepte wat die ontwikkeling van 'n volkstaat kelder. Daar is weinig groot besighede wat voldoende in Afrikaner hande is wat kan verskuif na 'n Volkstaat. Soveel as wat mense ongelukkig is met die huidige regering lyk dit vir my die meerderheid gaan meer verloor as hulle na 'n Volkstaat trek as wat hulle gaan verloor as hul bly waar hulle is. Hulle weet wat hulle nou het maar die Volkstaat is 'n onbekende.

  7. #7
    Senior Member
    Lewensywer's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Friday, December 25th, 2009 @ 08:37 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Pedersen/Randers/Denmark
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Enterprise design strategist
    Politics
    Freedom Front Plus
    Religion
    Mysticism
    Posts
    47
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Dan se Volkstaat

    Aangesien ons hier kaarte versamel van moontlike volkstaat gedagtes. Ek het die volgende gekry op 'n webwerf: Litnet.co.za wat beweer dit is Dan Roodt se voorstel vir 'n volkstaat. Orania sit steeds lekker in die middel van die kaart. Lyk as of die kaart gebaseer is op die groot trek.



    Die probleem met die kaar is dat dit Suid Afrika byna in twee deel en moontlik nooit aanvaarbaar sal wees vir enige Suid Afrikaanse regering nie.

  8. #8
    Moderator
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    960
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts
    Quote Originally Posted by Lewensywer View Post
    Die probleem met die kaart is dat dit Suid Afrika byna in twee deel en moontlik nooit aanvaarbaar sal wees vir enige Suid Afrikaanse regering nie.
    Ek onthou hierdie kaart. Blykbaar is die strook-vorm ideaal vir oordagwerkers? Wel, om dieselfde rede sal dit mos 'n nagmerrie wees vir die land se sekuriteit, en ons wil mos juis nie afhanklik wees van buite-arbeid nie. Wat my opinie betref het hierdie voorstel geen voordele nie, en ignoreer dit die land se demografiese werklikhede.

  9. #9
    New Member

    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Thursday, March 18th, 2010 @ 01:40 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Westfalen Germany
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Bravoland
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Vryheidsvegter
    Politics
    Volks Nasionalis
    Religion
    Christen
    Posts
    2
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Vriende,

    Die waar is nie nou so belangrik as die hoe nie. Ook is die wie belangrik en in die verband is dit belangrik om in gedagte te hou dat solank dit nog redelik goed gaan in SA ons nie mense gaan oortuig om elders oor te begin nie.

    Dit maar my beskeie mening.

    Vriendelike groete,

    Ben Geldenhuys

  10. #10
    Moderator
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    960
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    20
    Thanked in
    12 Posts
    Quote Originally Posted by Ben Geldenhuys View Post
    Die waar is nie nou so belangrik as die hoe nie.
    Hier sal nog heelwat besprekings oor die Volkstaat-konsep verskyn wat nie noodwendig die belangrikste is nie, maar steeds relevant tot die onderwerp.

    Tog dink ek die waar is nogal belangrik. Vir Afrikaners om 'n gemene "doelgebied" in gedagte te hou kan ons help om beter en meer akkuraat te definieer waarna ons streef.

Page 1 of 4 1234 LastLast

Similar Threads

  1. Nuwe Volkstaat So Groot Soos Oostenryk
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, July 25th, 2011, 01:44 PM
  2. Die Argumente Vir 'n Volkstaat
    By Lewensywer in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Wednesday, May 6th, 2009, 10:12 PM
  3. Volkstaat: Aanloklik Slegs vir Werkloses?
    By Rools Bakkes in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, May 4th, 2009, 10:02 PM
  4. Replies: 3
    Last Post: Sunday, May 3rd, 2009, 06:20 PM
  5. Die Volkstaat en Nie-Afrikaner Burgerskap
    By Lewensywer in forum Southern Africa
    Replies: 8
    Last Post: Friday, April 24th, 2009, 10:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •