Mede Broeders en Afrikaners
ek is op soek na inligting van my voor ouers Die Els Familie.
die inligting wat ek het is van n ene Johannes Martin[Martinus]Els Gebore 20 Februarie 1712 in Stendal Duitsland, meer as dit kry ek nie opgespoor nie
,tweedens verstaan ek deur via die boom lyn dat daar drie Els broers
Suider Afrika toegekom het ,as iemand kan help sal ek dit waardeer
Dankie
Reuben Joseph Els