Results 1 to 6 of 6

Thread: Bejaarde Waarsku N Mesaanval Deur ‘Skoolkind’

  1. #1
    Funding Member
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    39
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,593
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    297
    Thanked in
    173 Posts

    Bejaarde Waarsku N Mesaanval Deur ‘Skoolkind’

    Jana van der Merwe
    2011-01-17

    Mev. Alette de Beer (72) van Waterbron, Bloemfontein, se waarskuwing aan mense is dat jy nmand van die straat af werk gee nie, nie eens ’n netjiese skoolkind nie.

    De Beer word in die Bloemfontein-Medi-Clinic vir meswonde oor haar lyf heen behandel. Sy is Saterdagoggend in haar huis deur ’n jong seun met steakmesse uit haar kombuis – een in elkeen hand – aangeval.

    Die vrou, wat steeds ’n haarkappersalon op haar hoewe bedryf, is sowat ses keer in onder meer haar kop, linkerkuit, regterarm en linkerskouer gesteek. Haar talle wonde moes onder narkose geheg word.

    De Beer vertel die oopgesig-tienerseun, wat netjies in ’n grys langbroek, ligte langmouhemp en oortrektrui geklee was, het by haar hoewe aangekom op soek na ’n los werkie.

    Sy het ingestem en na die motorhuis geloop om vir hom tuingereedskap te gaan haal.

    “Hy moes intussen in die huis ingesluip het, want toe ek terugkom, was hy skoonveld. Die grawe wat ek reeds vir hom gegee het, het teen die muur gestaan. Ek het maar gedink die mannetjie het seker koue voete gekry.”

    De Beer is hierna in haar huis in waar sy in die slaapkamer verder aan haar boek gaan lees het.

    Toe sy weer sien, was hy in haar kamer met ’n mes in elke hand. Hy wou geld h – R300.

    De Beer vermoed die R300 wat langs haar bed op die kassie was, was toe reeds weg.

    Sy het met alle mag terugbaklei terwyl hy haar aanhoudend met die messe probeer steek het.

    ’n Bebloede De Beer het dit eindelik reggekry om die paniekknoppie te druk.

    “’n Mens kon sien dit was moontlik die eerste keer dat hy so iets doen. Met die geraas van die alarm het hy verbouereerd geraak en ek kon wegkom.”

    De Beer het met haar eie motor tot by ’n buurman, mnr. Etienne van Vuuren, gery. Haar skoonseun, mnr. Johan van der Walt, het haar op pad hospitaal toe by Van Vuuren gekry en haar van daar hospitaal toe gebring.

    Die ma van drie dogters en ouma van ses kleinkinders vertel dat in 38 jaar, waarvan sy 23 jaar alleen op die hoewe bly, het s iets haar nog nooit oorgekom nie.

    “Mense moet weet jy kan niemand vertrou nie, nie eens iemand wat lyk soos ’n onskuldige skoolkind nie. Mense moet hul deure gesluit hou.”

    Lt.kol. Annelie Wrensch, polisiewoordvoerder, s niemand is nog aangekeer nie. ’n Saak van huisroof en poging tot moord word deur die polisie se eenheid teen organiseerde misdaad ondersoek.

    http://www.volksblad.com/Suid-Afrika...lkind-20110117
    Dit is in dieselfde distrik waar by my skoonouers ingebreek was wat die oudste inbreker ouderdom 16 was en jongste 12. Ek is self van plan om in die omgewing te gaan woon. Die klein kaffertjies sien nou al kans om ons ou mense skade aan te doen. Oor n paar jaar is hulle 26 met n tronk opvoeding en dan is dit moord op die strate.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    2
    Thanked in
    2 Posts
    Hou op om vir kaffers werk te gee!
    Last edited by Bernhard; Tuesday, January 18th, 2011 at 07:10 AM. Reason: Abuse of block letters

  3. #3
    Senior Member
    lioness's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    Thursday, November 24th, 2011 @ 11:22 AM
    Ethnicity
    South African
    Ancestry
    Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Jakarandastad
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Personal Assistant
    Politics
    Right Wing
    Posts
    27
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Laat dit vir ons almal 'n les wees.

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    2
    Thanked in
    2 Posts
    Vir ons is dit 'n les maar vir die ouens wat nie uit hulle 'comfort zone' wil uitklim nie en steeds in 'denial' is,voel ek baie jammer en bid dat my suspisies verkeerd is en dat hulle veilig sal wees maar ek weet wat ek weet.

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Jan 2011
    Last Online
    Monday, October 24th, 2011 @ 02:41 PM
    Ethnicity
    Boer born is South Africa
    Ancestry
    German/French/Dutch
    Country
    Australia Australia
    State
    Queensland Queensland
    Location
    Brisbane
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Teacher
    Politics
    Conservatism
    Religion
    Christian Reformed
    Posts
    163
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Wanneer laaste het julle Siener van Rensburg se boek gelees.

    Dit behoort 'n mens te bekommer oor wat hy voorspel het.

  6. #6
    Funding Member
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    39
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,593
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    297
    Thanked in
    173 Posts
    Quote Originally Posted by Nooitgedacht View Post
    Wanneer laaste het julle Siener van Rensburg se boek gelees.

    Dit behoort 'n mens te bekommer oor wat hy voorspel het.
    Siener het ges dat die derde Wreld Oorlog sal uit breek in Suid-Afrika wanneer die ys smelt, kan al die ren en stories oor aard verwarming n’ teken van die tyd wees?
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

Similar Threads

  1. Replies: 1
    Last Post: Thursday, April 28th, 2016, 10:23 AM
  2. Old Norse Signs Bid Slammed as ‘Stupid’
    By Verandi in forum Scotland
    Replies: 0
    Last Post: Sunday, February 26th, 2012, 04:34 PM
  3. Replies: 16
    Last Post: Monday, January 10th, 2011, 04:05 PM
  4. A Farewell to ‘Black America’
    By Blood_Axis in forum The United States
    Replies: 8
    Last Post: Monday, October 15th, 2007, 12:17 AM
  5. Walking to the Shops ‘Damages Planet More Than Going by Car’
    By Ulf in forum Natural Sciences & Environment
    Replies: 4
    Last Post: Wednesday, August 15th, 2007, 07:14 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •