Results 1 to 2 of 2

Thread: Rasse Storm Broei In Skool

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    Rasse Storm Broei In Skool

    KURUMAN. – ’n Storm broei rondom beweerde gebeure by die bekende Hoërskool Kalahari hier waar leerlinge glo in ’n geveg betrokke was. Ouers bevraagteken die dissipline in die skool, leerlinge is getraumatiseerd omdat hulle glo met die dood en verkragting gedreig word en vrae bestaan oor die manier waarop polisielede leerlinge deurgesoek het. Dit volg op ’n beweerde bakleiery Vrydag.

    Polisielede was dieselfde dag by drie skole hier om in samewerking met die departement van onderwys na dwelms en wapens te soek. Ouers voel die toekoms van die Hoërskool Kalahari en sy matriekklas is op die spel. Hulle sê hierdie probleme moet nou oopgevlek word. Dit gaan nie net oor rasse-spanning nie, maar is veel groter. Mnr. Johan Jonker, skoolhoof, sê nie hy of die voorsitter van die beheerliggaam kan met Volksblad praat nie omdat die saak ondersoek word en sub judice is. ’n Versoekskrif is intussen opgestel wat ouers kan onderteken. Hierin word gesê ouers is nie tevrede met die dissipline in die skool nie. Kommer bestaan ook oor die veiligheid by die skool. Ouers wil antwoorde hieroor van die beheerliggaam en die skoolhoof hê.

    Van die ouers het aan Volksblad gesê daar is baie stories. Hulle weet nie wat gebeur het nie. Ander ouers het vertel Vrydag het van die gr.11-leerlinge glo na die afgebakende gebied van die gr.12-leerlinge gegaan en ’n bakleiery het ontstaan. Ouers beweer met die polisie se deursoekings is by die meisies se borste, asook agter tussen hul boude en voor tussen hul bene gevat. Ouers sê een polisievrou het glo gesê sy is moeg en haar rug is seer. Sy gaan nie die tasse deursoek nie. Ouers voel dit is die plek waar dwelms en wapens weggesteek word. Die seuns is glo ook tussen die bene en die boude deurgesoek. Een polisievrou het glo vir ’n gr.9-seun gesê: “Ons het julle nou lekker jags gemaak.”

    Lt.kol. Mashay Gamieldien sê die polisie op Kuruman ondersoek twee sake van onderskeidelik aanranding met die opset om ernstig te beseer en gewone aanranding nadat twee leerlinge van 18 jaar oud van ’n plaaslike hoërskool na bewering Vrydag rusie gemaak het. Een van die seuns het glo mediese behandeling ontvang. Niemand is nog in hegtenis geneem nie. Sy sê die bewering is dat die twee leerlinge klagte teen mekaar ingedien het. Sy sê dit het gebeur nadat die polisie drie skole hier besoek het. Beslag is op dagga, messe en hubbly-bubbly-pype gelê.

    Lede van die polisie se K9-eenhede en eenhede vir maatskaplike misdaadvoorkoming op Hartswater en Kuruman het hieraan deelgeneem. Gamieldien sê kol. Sampie Koopman, stasiebevelvoerder op Kuruman, het Maandag die skool waar die voorval plaasgevind het, besoek om met die leerlinge oor dissipline en respek vir mekaar te praat. Sy sê bewerings oor onbehoorlike optrede van polisielede kan by die stasiebevelvoerder aangemeld word en die polisie sal ondersoek instel. Mnr. Sydney Stander van die Noord-Kaapse ministerie van onderwys sê die departement het reeds ’n senior span na hierdie skool gestuur om ’n behoorlike ondersoek te doen. Die verslag sal die optrede van die departement bepaal.

    Dr. Allen Grootboom, die DA se Noord-Kaapse woordvoerder oor onderwys, sê sy party is bekommerd dat die Noord-Kaapse departement van onderwys versuim om sy gespesialiseerde eenhede doeltreffend te gebruik en dat dit net bestaan om die departement se beeld blink te poets. Die eenheid wat veronderstel is om sake van rassisme te hanteer, het versuim om leerlinge in rasse-integrasie te skool. “Dit het weer aan die lig gekom nadat ’n geveg tussen swart en wit leerlinge by ’n skool op Kuruman uitgebreek het. Die polisie moes ingryp om die situasie tot bedaring te bring en die skool het vroeg gesluit,” sê Grootboom.

    - Volksblad
    Dit is omdat transformasie in ons keelgate afgedruk word. Die meeste kinders koop nie die propoganda nie en sien deur dit vir wat dit is. Jy kan nie gekultiveerde mense saam met 'n onopgevoede spul in 'n omgewing plaas nie. Ons sit op die huidige stadium op 'n politieke kruitvat, hulle dink ons blankes tydens Apartheid was rassiste, hulle sal dit in die nuwe generasie sien. Die Jewde begin nou besef dat hulle ideale van multikulturelisme nooit sal verwesentlik nie...

    Ouers bevraagteken die dissipline in die skool, leerlinge is getraumatiseerd omdat hulle glo met die dood en verkragting gedreig word
    Die is ongetwyfeld swart teenoor wit rassisme en natturlik sal die media dit nie by naam noem nie. Dwelms en messe? Die is ook definitief een van die swartnerwe se handelsmerke! Was dit andersom het dit weer wereldwyd hoofnuus gemaak...

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Die groot probleem is getalle. Vir elke witmens is daar so iets soos 11 swartes. Gelukkig krepeer die meeste in squatter kampe, maar die demgrafie gaan verander. Soos die swart middelklas groei beweeg hulle in tradisionele wit woonbuurte, en gevolglik in die skole in. Dink nou net hoe die skool gaan verander.
    Ons moet nou al begin met iets soos kultuurgebasseerde onderwys. Afrikaans, boere geskiedenis ens.
    Ek kan nie aan 'n ander oplossing dink nie

Similar Threads

  1. Hoërskool Parys In Rasse-Oorlog
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Sunday, December 19th, 2010, 11:01 AM
  2. Replies: 0
    Last Post: Saturday, September 24th, 2005, 10:58 AM
  3. W. Rathenau über die nordische Rasse
    By Nordgau in forum Nordid
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, December 6th, 2003, 05:21 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •