Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 27

Thread: Willem Ratte Weer Gearresteer

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    Willem Ratte Weer Gearresteer

    Johannesburg - Oud-kmdt. Willem Ratte, ’n oud-verkenningsoldaat en bekende in regse kringe, is gistermiddag saam met nege ander mans op ’n plaas in Mpumalanga gearresteer weens beweerde misdade wat met terrorisme verband hou. ’n Bron baie na aan die ondersoek het bevestig dat Ratte een van die verdagtes is. Die polisie het onder meer op ’n R4-, twee jaggewere, haelgewere, voorlaaiers en patrone beslag gelê. Nog ’n polisieman het bevestig die mans is omstreeks 13:30 op die plaas by Balmoral, naby Witbank, in hegtenis geneem. Volgens hom is van die wapens gelisensieer. Daar was glo meer as 5 000 patrone vir verskillende wapens. Daar word beweer mense word by die opslagplek in terrorisme opgelei, al word dit glo voorgehou as ’n plek waar hulle geleer word om sweiswerk te doen. Benewens die wapens is daar ook op ou weermaguniforms en stewels beslag gelê. 'n Mens kan ’n Vierkleur op die plaas tussen Bronkhorstspruit en Witbank sien wapper as jy op die N4 verby ry. Kapt. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het die inhegtenisnemings bevestig. Die verdagtes sal na verwagting Maandag in die hof verskyn.

    Ratte het in die Grensoorlog geveg en is onder meer met die Pro Patria- en die Suiderkruis-medalje vereer. Hy het later berug geword om sy verregse politiek nadat hy Fort Schanskop in Pretoria in 1994 simbolies beset het. Hy is in 2001 skuldig bevind aan sabotasie en vir vier jaar tronk toe gestuur ná ’n poging in 1997 om by die militêre basis by Pomfret in die Noord-Kaap in te breek, het Erika Gibson berig. Ratte en tien meelopers is vervolgens aan sabotasie skuldig bevind. Opgeskorte vonnisse is aan die groep opgelê en net Ratte het uiteindelik agt maande in die tronk deurgebring.

    -www.nuus24.com
    LOL, nou is hy 'n terroris! Hulle het tien teen een oorlewingskampe gedoen en mense in selfverdediging opgelei. Meer waarskynlik is dat hulle gearresteer is bloot omdat hulle as bedreiging vir die huidige regring gesien is agv. hul agtergrond asook politieke oortuiging.

  2. #2
    Member

    Join Date
    Sep 2010
    Last Online
    Friday, January 28th, 2011 @ 11:08 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    England, France, Germany, Holland, Belgium
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    South Africa/Sweden
    Gender
    Family
    Single adult
    Posts
    13
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek't al gehoor dat n lisensie nie benodig word vir n voorlaaier nie???

  3. #3
    Senior Member
    Horagalles's Avatar
    Join Date
    Mar 2005
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 01:53 PM
    Ethnicity
    Germanic
    Subrace
    mainly UP
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Politics
    Natural Order
    Posts
    1,376
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    8
    Thanked in
    8 Posts
    Quote Originally Posted by Johann View Post
    Ek't al gehoor dat n lisensie nie benodig word vir n voorlaaier nie???
    Die enigste waarvoor daar 'n vereiste lisensie gekort het was die R4.


    Ratte-saak uitgestel ná 'nuwe bewerings'

    Saterdag, 02 Oktober 2010 09:50 Praag


    Die dringende aansoek om die vrylating van oud-kmdt. Willem Ratte wat vanmôre om 10.00 in die Pretoriase Hooggeregshof aangehoor sou word, is uitgestel vanweë "nuwe en ernstige bewerings" wat deur die staat gemaak word. Ratte se prokureur, mnr. Daan Mostert, is na die gevangenis in Witbank op pad om verdere getuienis van sy kliënt in te win.
    Wilde bewerings van "terrorisme" word deur die staat teen Ratte gemaak, met die Media 24-koerant Beeld wat lustig hieraan deelneem op 'n wyse wat herinner aan die onsmaaklike bewerings van homoseksualisme wat ná die moord op Eugene Terre'Blanche deur die ANC se inligtingsdiens en die media versprei is. 'n Ingeligite mediakenner het aan Praag gesê: "Bewerings soos dié van terrorisme is baie ernstig, veral binne die internasionale konteks met Amerika se 'oorlog teen terreur'. Die foto van die beweerde wapens en besonderhede wat tot dusver vrygestel is, wil dit laat voorkom asof 'n akkedis hier tot 'n krokodil aangepraat word. Dit reflekteer op die professionalisme van sowel die polisie as die verslaggewers wat kennelik met 'n soort propagandaveldtog teen Ratte besig is wat hoegenaamd nie deur die beskikbare getuienis geregverdig word nie."
    Nog 'n kommentator wat anoniem wou bly, het gesê dat "die insident sterk aan die soort plaasbesettings en metodes wat deur Mugabe in Zimbabwe gebruik word, herinner. Behalwe die geheimsinnnige R4-geweer wat glo aan 'n boom opgehang was, was die wapens in die beskuldigdes se besit wettig. Word jagmesse en panga's deesdae as 'terreurwapens' beskou? Enigeen kan sulke wapens sonder 'n lisensie besit; nietemin word die wapens in Beeld se foto uitgestal asof dit onwettig sou wees."
    In 'n verdere berig oor die Ratte-insident deur Beeld, word daar gefokus op mnr. Günther Kotze wat as die "Boere-viking" beskryf word. Maar in dié berig word die bewerings oor "terrorisme" deur sowel Beeld as die SA Polisiediens weerspreek in die volgende sin:
    "Kapt. Leonard Hlathi, polisiewoordvoerder, het gister gesê die groep word nie, soos die polisie aanvanklik gesê het, weens misdaad wat met terrorisme verband hou, ondersoek nie."
    Dit wil dus voorkom asof sowel Media 24 as die SAPD twyfel oor die aard van Ratte se beweerde oortredings, of dit "verband hou met terrorisme" of nie...
    Op Facebook skryf Marlene Rademeyer dat een van die gearresteerdes glad nie in politiek belangstel nie: "Wens ek kan hulle prokureur se nommer in die hande kry, onder die onskuldiges wat ge-aresteer is, is `n jong man met die naam van Christopher wat `n ruk by ons gewoon het. Die ou is in sweiswerk opgelei in Balmoral; hy het hier in Pretoria werk gehad juis as `n sweiser. 'n Maand terug het sy kontrak verval en ons het vir hom gesê hy moet eers teruggaan Balmoral toe en ons sal weer werk vir hom soek. EK kan 100% getuig dat die jong man GLAD nie eers in politiek belangstel nie!!"

    Bron: http://praag.co.za/nuus-magazine-402...bewerings.html
    "And God proclaims as a first principle to the rulers, and above all else, that there is nothing which they should so anxiously guard, or of which they are to be such good guardians, as of the purity of the race. They should observe what elements mingle in their offspring;..." Plato Politeia

  4. #4
    Member

    Join Date
    Sep 2010
    Last Online
    Friday, January 28th, 2011 @ 11:08 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    England, France, Germany, Holland, Belgium
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    South Africa/Sweden
    Gender
    Family
    Single adult
    Posts
    13
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Dis mos duidelik dat daardie geweer daar geplant is deur agente want wie hang nou n onwetige wapen in n boom op vir almal om te sien?

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Die onnoselheid van die houtkoppe gaan ons stryd baie vergemaklik.
    Die onnoselheid van ons makkers gaan ons stryd baie moeilik maak.

  6. #6
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Die anc probeer van potensiële wit leirs ontslae raak. Hulle besef dat ons weerstand hulle doodsklok kan lui.

  7. #7
    Member

    Join Date
    Sep 2010
    Last Online
    Friday, January 28th, 2011 @ 11:08 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    England, France, Germany, Holland, Belgium
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    South Africa/Sweden
    Gender
    Family
    Single adult
    Posts
    13
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by VitkiValkyrie View Post
    Die anc probeer van potensiële wit leirs ontslae raak. Hulle besef dat ons weerstand hulle doodsklok kan lui.
    Hulle moet pasop want met hulle aksies is hulle besig om die wittes net kwater te maak!

  8. #8

  9. #9
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Pardon me for also replying in english, for the sake of the good folk who might skip over an afrikaans reply. Take heart my people, more and more of our kindred are waking up. We are transitioning from a sleeping giant to a brewing volcano. Notice comments on forums, blogs, news articles. The marxist agenda is so transparent that fewer people fall for it. More people are seeing propaganda for what it is, as in Ratte's false arrest. There is hope.

  10. #10
    Member

    Join Date
    Sep 2010
    Last Online
    Friday, January 28th, 2011 @ 11:08 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    England, France, Germany, Holland, Belgium
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    South Africa/Sweden
    Gender
    Family
    Single adult
    Posts
    13
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by Enya View Post
    I really hope you're right about this, you'll need it. Does it seem as if people know what's going on at this stage or is it just the more involved people who knows?

    Let's hope that monday will be a better day for those men.

    [I'm sorry about the wrong language.]
    Well the people who are not aware by now will never be... a recent poll of a major SA newspaper showed that 35% of people see them selfs "right wing" and only 5% see them "self left" wing.. Anther Poll from about a year ago where more than 5000 people took part only something like 15% of the people said they are "Not racist".. the rest claimed to being "very racist" or "a bit racist"...

    Our biggest problem in this country is the jew's and their political parties like the DA (Democratic Alliance). The leader of the DA Hellen Zille (Jew) and her predecessor Tony Leon (also a jew) have successfuly tricked white voters into voting for them since the end of Apartheid.

Page 1 of 3 123 LastLast

Similar Threads

  1. Willem Ratte
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Friday, October 29th, 2010, 09:12 PM
  2. 'Nederlanders Weer Grootste Betalers EU'
    By GroeneWolf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Monday, January 18th, 2010, 12:52 PM
  3. Multicultishow Dichtbij Nederland Toch Weer Op Tv
    By Dagna in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Friday, July 24th, 2009, 07:50 AM
  4. Willem De Zwijger
    By Guntwachar in forum Early Modern Age
    Replies: 0
    Last Post: Tuesday, April 29th, 2008, 08:42 PM
  5. Filip Dewinter zondag weer in Buitenhof !
    By Metaposos in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Sunday, September 24th, 2006, 09:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •