Vir 16 jaar hou ek maar my bek, en sit en kyk wat om my aangaan. Praat hier, loer daar, hoor hier en se daar.

Die strooi wat vandag hierdie kameel se rug gebreek het, Vandag was daar 16 KAFFER polisie drelle in my huis, en ‘n die Volksmoord Museum (, wat op Boere Erfinis grond staan), en het my Ma gedreig met vuurwapens. Die gemors het sonder toestemming by die huis ingebars, in siviele klere,en haar onder dwang, met vuurwapens op haar gerig, beveel om met die trappe na bo te gaan. Toe sy my wou bel, is die foon uit haar hand geruk! Ek gee nie om of jy die fokken president is nie, niks gee jou die reg om my ma, my vrou, my kinders en my volk te dreig, te intemideer, aan te rand, te verkrag of vermoor nie.

Ek is ‘n BOER, en ek sal nie langer terug sit en kyk na die Volksmoord/Volkslagting wat plaasvind nie. Dis NOU die tyd vir weerstand. My ma kon vandag een van die statistieke gewees het. Dit het nou tyd geword dat ons mekaar as volk beskerm teen hierdie ongewenste optredes! Ek doen hiermee ‘n beroep op my Boere Volk, Staan op. Hou op praat, en begin doen. As jy nie die fokken murg in jou pype het, of verbasterd geraak het met die frot Afrikaner idiologie, BLY stil. Staan saam, of staan uit my pad uit , dat die Boere kan verby gaan.

Ek is moeg vir die slapgatte wat net wil sit en praat. Ons praat en praat in ons malle maai in, maar kom nerens nie. Hofsake, vergaderings en tjol waarmee ons onself mee ophou. Dit het ons in 16 jaar nerens gebring nie, en maak ons net meet verdeeld.

Daagliks word die aanslae meer en meer, en ons minder en minder op die grusaamste haat moorde. Ek se vandag vir julle:

JOU NAASTE SE BLOED IS OP JOU HANDE, NIE OMDAT JY DIE GRUWEL DADE PLEEG NIE, MAAR OMDAT JY NIKS DOEN OM DIT TE VERHOED NIE.

Plaaswagte, buurtwagte, sms stelsels, werk hier en daar, maar beskerm nie die volk as geheel nie. Jy is nie net veranwoordelik vir die ou wat langs jou bly nie, maar vir jou Broer wat in ‘n ander dorp of provinsie bly. Dit is Jou Volk, en dit is My volk.

Die tyd het aangebreek om EEN laer te trek, soos met Bloedrivier, en ons Volk te beskerm en te versorg. Ons profeet, Oom Siener het reeds ons reeds vertel wat, waar en hoe ons dit moet doen!

Hou op om onder partye en groepe en kerke verdeel te staan, EN WORD WEER ‘N GODSVREESENDE VOLK.

As jy vrees het, het jy nie Geloof nie, en as jy Geloof het, het jy nie vrees nie. So as jy bang is, gaan Vind eers jou God. Die een God van Genises, van Abraham, Isak en Jakob.
Die God van Bloedrivier, Die God van die BOERVOLK. Daar is nie so ‘n ding van ‘n Bang Boer nie.

As jy nie vir my en my Volk is nie, Dan IS jy teen my en my Volk. Daar is net een pad, Reguit voorentoe. Volksregisters, verkiesings en optogte werk nie, en sal nie werk in die huidige sistem nie, want vir ‘n 100j + is daar ‘n aanslag op ons volk. Hulle wil ons nie erken, en gelyke regte gee nie, Hulle wil ons IDENTITEID vernietig, en ons, as volk vernietig.

Hierdie is ‘n ope uitnodiging vir alle Boere, organisasies, beweegings en partye, om AS ‘n Volk te vereenig. En as jy ‘n Boer is, en jou groep wil nie as ‘n volk vereenig nie, Kom Huistoe


Jy is of deel van die OPLOSSING, of jy is deel van die probleem.

Boereliefde en Groete

Werner Kruger


Aan my gegee van ‘n Ware Boer.

Jesaia 51 vers 12, en dan tot 16 (lees sommer die hele hoofstuk, oor en oor tot jy die boodskap verstaan)


http://boerekryger.co.za/forum/showthread.php?t=484