Results 1 to 5 of 5

Thread: 'Minder Dood in ABO Kampe'

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 06:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    'Minder Dood in ABO Kampe'

    Minder vroue en kinders is moontlik in die Anglo-Boereoorlog (ABO) dood as die getal wat algemeen aanvaar word, meen ’n kenner.

    Dit is 110 jaar ná die ontstaan van konsentrasiekampe in die ABO steeds onduidelik hoeveel mense werklik dood is.

    Dr. Elizabeth van Heyningen, navorser in die departement historiese studie aan die Universiteit van Kaapstad, het gister op die konsentrasiekampe-beraad by die Oorlogsmuseum in Bloemfontein aan Volksblad gesê hoewel sy versigtig is om oor getalle te praat, dink sy die getal vroue en kinders wat dood is, is tussen 25000 en 26000 en nié meer as 27000 soos dit algemeen aanvaar word nie.

    Sy het in haar lesing Lies, Damned Lies and Statistics’ Statistics and the British Concentration Camp Database, gesê daar is verskeie faktore wat veroorsaak dat ’n betroubare dodetal moeilik verkrygbaar is. Dit sluit in die verslae met name wat nie oorspronklik is nie, babatjies wat dood- gebore is en bygetel is en mense wat nie self in die konsentrasiekampe was nie, maar in die kamphospitale dood is en ook bygereken is.

    Van Heyningen is besig om ’n volledige databasis met name van almal wat in konsentrasiekampe was, op te stel. Die databasis sal ook ouderdomme, geslag en demografiese inligting volledig verskaf.

    “My bevinding is dat die Engelse getalle nie heeltemal so verkeerd was soos mense, onder meer Emily Hobhouse, dit wou uitmaak nie.”

    Een ding wat op gister se konferensie ’n paar keer onomwonde gestel is, is dat al het 110 jaar reeds verloop sedert die eerste konsentrasiekampe begin het, daar steeds na die kampe as “kampe van die hel” verwys word.

    Dr. Jackie Grobler, bekende historikus en ’n senior lektor in geskiedenis en erfenisstudies by Tukkies, wat ook as gasspreker opgetree het, sê die rede is dat die meeste Afrikaners nog ’n emosionele verbintenis met dié oorlog het. “Daar is soveel Afrikaners in die oorlog dood en dit is steeds vandag ’n werklikheid.”

    Hy sê daar is steeds Britse historici wat sê die konsentrasiekampe was nie so erg nie.

    “Dit lei tot ’n teenreaksie van Afrikaners wat sê hul mense is dood weens mishandeling. Dit wat die Engelse gedoen het, was misdadig, eintlik nalatig.”

    Grobler sê die Engelse het en sal dit nooit erken nie en daarom is vergifnis deur Afrikaners moeilik.

    “’n Mens kan dit deurtrek na die situasie in ons land vandag. Eers as daar jammer gesê word oor apartheid, kan daar werklik vergifnis wees.”

    Hy sê die omvang van die verdriet van die oorlog het Afrikaners so verblind dat hulle vergeet het dat ander mense, soos swart mense, ook deur die oorlog geraak is en dood is. “Dit wys net hoe ongelooflik afgryslik die konsentrasiekampe was.”

    Die konferensie duur voort.

    - Volksblad
    Sjo! Die getal jewde wat in WW2 kampe gesterf het word onderskat en die getal boere tydens die ABO word oorskat... En van wanneer af is 'n volksgenoot van Germaanse afkoms so teen ons geskaar? Die is maar 'n teer puntjie vir my. Die Engelse wou nooit verantwoordelikheid neem vir hul dade nie, selfs vandag steeds nie! Maar aan die ander kant kan hul nie end kry om die baarbaarsheid van Duitse kampe uit te lig nie. As dit nie dubbele standaarde is nie weet ek nie. Hulle kon hul mond uitspoel oor Apartheid maar sien nie hul eie foute raak wat veel meer wreed was nie!!

  2. #2
    Aka Wikingsdonner
    StormjaerKommando's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Sunday, August 6th, 2017 @ 02:39 AM
    Ethnicity
    Nederduitse Boer
    Ancestry
    Old Saxony & Frisia
    Subrace
    Daleo-Faelid, some Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Skåne
    Gender
    Occupation
    Mystery & Intrigue
    Politics
    National Socialism
    Religion
    Nature & Science
    Posts
    190
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Dit wys mens 'revisionist history' kan ook maar beide kante toe sny. Die enigste probleem is hierdie tipe van hersiening val in die media oog as gevolg van die NWO/ZBR () agenda. Maar 'n duisend minder maak nogsteedts nie 'n verskil aan wat die Britse Ryk (wat maar eintlik 'n instelling was van internationale finansierings kapitaal) aan ons mense gedoen het nie, ek dink mens kan die aanname maak dat ons aansienlik meer volksgenoote sou gehad het as dit nie vir Milner se 'scortched earth' beleid en die stelselmatige uitteer van Afrikaner vrouens en kinders in konsentrasiekampe was nie... Die Volksblad is 'n media24 koerant so daar is geen twyfel aan hulle motifeerings met hierdie berig nie, 'jammer sê oor apartheid', WDF? Hul probeer egter om ons volksgenoote teen die Engelse op te stook en moedig hul aan om vergifnis van die kaffer te vra. 'n Mens moet altyd in gedagte hou dat dit mynbou magnate was wat hierdie oorlog teen ons mense gevoer het en nie ons mede Germaane in die Britse Eilande nie, plus, dit was as gevolg van Britse publieke opinie teenoor die oorlog dat Campbell-Bannerman aan bewind gekom het en ons uiteindelik 'n unie geword het. Ek glo verdeel en oorheers is die jood se gunsteling slagspreuk...

  3. #3
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 06:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts
    Ja ek hou daarvaan om die media24 koerante in die oggend te 'scan' bloot oor die feit dat ons nie eintlik 'n alternatief het nie! Daar is partykeer berigte oor aanvalle op blankes asook handige nuus oor die huidige regering. Maar ja, daar is nie 'n enkele dag wat ek nie kwaad word oor ten minste twee berigte wat teen ons gemik is of multikulturalisme aanmoedig nie. Die media(jewdse besit) is tereg soos jy se puik in die verdeling van volke. As jy die gedrukte media dophou sal mens dit onmiddelik agterkom. Daar is ook nie 'n uitgawe sonder subtiele multikulturele kondisionering nie.

    Ja daar was inderdaad baie wat ons goedgesind was en ek het niks teen Britte oor die algemeen nie, wat my wel tot geweld aanspoor is Britse media, hulle politieke denkwyses asook die 'libs' waarvan ons hopeloos te veel in ons land het. Het op 'n keer raakgelees dat on by die 10 miljoen sterker sou wees as nou as dit nie vir die ABO was nie, hoe 'n akurate skatting dit is sal ek ook nie weet nie...

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die Britte het my een ding geleer..almal kan in hul moer in vlieg, jy is nooit jammer nie. Die gepeupel media wat nou kerm oor persvryheid, kan saam met hul grootbroer Mal fokken ema vrek aan onstuimige aambeie. Die ware syfers maak nie saak nie, die Britte het ons vermoor, en daar is meer vroue en kinders vermoor as op die slagveld. Ek spoeg vandag nog op enige iets Brits...die hele spul is `n klomp moffies.

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 04:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Die ding is dat dit oorlog was en alhoewel ons onself eintlik net teen Britse Imperialisme probeer beskerm het was ons steeds in 'n oorlog gewikkel en ons almal weet ' to the victor, the spoils.'
    Om n' lang storie kort te maak, hulle het ons gatte geskop maar ons en hulle weet hoe hulle dit gedoen het. Die relevansie hiervan is, ek het die Ingelse vergewe maar ek is hulle dankbaar want hulle het gesorg dat daar een ding is wat 'n boer ('n ware afrikaner) kan definieer en dit is dit.
    As jy stories oor die Anglo Boere oorlog hoor en jou keel trek toe, jou hart klop vinniger en jou mond word droog, nie van woede of vergelding nie maar van trots - dan my vriend is jy een van ons! En alhoewel dit nou sleg gaan met ons en ons openbare beeld is lagwekkend gaan dinge verander en ons sal 'n 'comeback' maak mits ons hierdie trots wat so vreeslik uniek is aan ons kinders oordra sodat hulle ook die waarde besef van 'om spesiaal' te wees.
    (verskoon die engels, ek het dit net gebruik ter beskrywing)

Similar Threads

  1. Minder Asielzoekers Verlaten Nederland
    By Old Winter in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Friday, October 3rd, 2008, 09:07 PM
  2. En kämpe har gått ur tiden
    By Väring in forum Sweden
    Replies: 1
    Last Post: Wednesday, November 30th, 2005, 08:50 PM
  3. Meer mens met minder mensen
    By Frans_Jozef in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Monday, September 27th, 2004, 05:46 PM
  4. ABO Blood Group: Sequence Variation at the Human ABO Locus
    By Euclides in forum Population Genetics
    Replies: 1
    Last Post: Thursday, June 3rd, 2004, 05:01 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •