Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 11

Thread: Maatskappye Te Blank?

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    Maatskappye Te Blank?

    Is maatskappye in die hedendaagse samelewing te blank? Moet ons dalk ons geld en ondersteuning van groot maatskappye wat slegs swart belange op die hart dra onttrek? Ek vra myself hierdie vraag na aanleiding van ABSA se aantuiging dat SA Rugby te blank is en dat hul gevolglik druk toepas op 'trasformasie'.

    Wil hulle besigheid doen of in die politiek betrokke raak? Ek wil graag versoek dat ons hierdie tipe maatskappye nie ondersteun nie. As my velkleur nie goed genoeg is nie, is my geld ook nie goed genoeg nie! Ons kan eerder ons geld vat en ons eie banke ens stig soos gedurende die twintiger en dertigerjare. Sodoende is ons een stap nader aan selfbeskikking en stop ons om die komplot teen ons te finansier. Ek is nie 'n kenner nie en die mag moeiliker wees gese as gedaan maar ons Afrikaners nader 'n keerpunt waar ons moet se tot hier en nie verder nie, een van die dae is dit te laat.

    So ABSA as ek nie reeds weg was by julle nie het ek dit nou gedoen! Ek sal ook fyner oplet na die doen en late van ander maatskappye, van nou af is my geld wit...

  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Ek het myself voor geneem dat ek my rekeninge gaan skyf na n ander bank toe. ABSA het sy ontstaan gehad in die Afrikaner deur destydse Federale Volksbeleggings! Baie glo dit het te make met die feit dat ABSA nie regtig regering rekeninge het nie, maar tog is banke gewillige deel nemers is in die huidige sosiale manipulasie of eerder ingenieurs projekte wat vanuit alle oorde op ons los brand. Fok ABSA, mens sal mens se geld in n trommeltjie onder mens se bed moet begin bere! Kan n Privaat bank slegs vir Afrikaners soos samba, maar jy moet n investering doen in die bank alvorens jy voordele soos lae rente koerse en transaksie koste… Dalk verhoed dit die swart element van rekeninge daar oop maak en dan hou mens dan sommer alle gelde in die buiteland…
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  3. #3
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Absa kruip nou gat by die anc. Die meeste staatsinstellings bank by FNB of Standard. Hulle dink seker 'n anti-blank houding gaan hulle meer staats/munisipale kontrakte kry.. Ek gaan ook my Absa rekening sluit. Jammer Orania se bank is nog nie nasionaal nie, ek sal hulle graag ondersteun.

  4. #4
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    Absa daag ons uit .

    Absa daag ons uit

    Sondag, 19 September 2010 18:12 Dan Roodt.

    Die nuus dat Absa minder wit rugbyspelers in die Curriebeker wil sien, is geensins ‘n verrassing nie. Hoewel die bank intussen by monde van sy adjunk-uitvoerendehoof, mnr. Louis von Zeuner, ontken het dat hy ten gunste van rassekwotas is, het Absa tog duidelik sy anti-wit sentiment na buite gekommunikeer.

    Absa, wat deur Barclays van Brittanje beheer word, posisioneer hom reeds geruime tyd as ‘n swart bank. Deesdae is dit raar om blanke gesigte agter die toonbank van Absa-takke te gewaar en Afrikaans is insgeslyks afgeskaal tot slegs ‘n skaduwee van wat die taal eens by dié bank was. Dit het feitlik onmoontlik geword om diens in ons taal by Absa te ontvang, hoewel sy kitsbanke en internetdiens nog die taal as ‘n keuse aanbied.

    Die les wat Absa vir ons oor die afgelope paar dae geleer het, geld vir meer as net rugbyspelers en –geesdriftiges: dis gerig aan elke Afrikaner in die land. Ook die Tweede Vryheidsoorlog van meer as ‘n eeu gelede is in ‘n hoë mate deur die Londense banke bepaal, wat Milner se oorlogsplanne geesdriftig gesteun het. In 1985 het Chase Manhattan die bewind van P.W. Botha ‘n gevoelige knou toegedien toe dié bank besluit het om nie Suid-Afrika se korttermynskuld om te rol nie.

    Gedurende die twintigste eeu het die Afrikaner moedig geprobeer om eie finansiële instellings soos Volkskas, Trustbank en Saambou te skep, asook natuurlik Sanlam, maar al dié maatskappye het op verskillende wyses tot niet gegaan of het wesentlik hul rug op die Afrikaner gekeer en die ANC-bewind en sy anti-blanke, anti-Afrikanerideologie omhels.

    Die feit dat die Afrikaner die politieke stryd in Suid-Afrika verloor het, is in ‘n hoë mate daaraan te danke dat hy op kritieke oomblikke van buitelandse kapitaal en buitelandse banke afhanklik was. Vandag kan die volkstaatprojek nie van die grond af kom nie, juis vanweë ‘n gebrek aan kapitaal.

    Volgens my berekeninge verdien die groot vier banke in Suid-Afrika jaarliks ten minste twintig miljard rand uit die Afrikaner aan rentemarges en bankkostes. Die borggeld wat Absa goedgunstiglik aan rugby (en sokker!) beskikbaar stel, kom dus net so uit die gewone Afrikaner se sak. Veertig persent van Absa se kliënte bestaan uit Afrikaners; nietemin sien die bank hulle as ‘n lastige segment om van ontslae te raak.

    Om teen Absa se onlangse anti-wit uitsprake te protesteer, is goed en wel. Maar ons probleem om uitgelewer te wees aan Afrikanervyandige finansiële instellings soos Absa en die res van die groot vier banke, word nie wesentlik hierdeur verbeter nie.

    ‘n Groot deel van ons huidige vryheidstryd wentel om ekonomiese emansipasie van die ANC-beheerde ekonomie. Omdat banke soos Absa in regeringsrekeninge belangstel, is hulle ideologies kop in een mus met die ANC. Trouens, die aanstelling van Maria Ramos, die vrou van Trevor Manuel en ‘n bekende ANC-lid, as hoof-uitvoerendebeampte van Absa spreek boekdele oor die bank se politieke standpunte en ideologie.

    Praag is tans besig om na ekonomiese alternatiewe vir die Afrikaner te kyk en ons het reeds ‘n groep sakemanne en ekonome byeengebring om binne ons geïdentifiseerde volkstaatgebied, wat groot dele van Gauteng insluit, bedrywe en instellings te vestig wat aan ons mense werk kan verskaf en ons kapitaal uit die hande van vyandige instellings soos Absa kan losmaak.

    Die ontluikende koöperatiewe bankbeweging onder Afrikaners moet deur alle belanghebbendes gesteun word. Tegnologiese insette sal egter moet kom, sodat dié jong lote met mag en mening in die formele banksektor sal kan begin meeding. Elders ter wêreld bestaan daar voorbeelde van suksesvolle koöperatiewe banke wat uiteindelik wêreldbekende handelsbanke kon troef.

    Eers wanneer Afrikaners beheer oor Afrikanerkapitaal bekom het, sal ons volk sy lang gesogte ekonomiese vryheid kan bekom. Absa se uitsprake vandeesweek daag ons uit om ‘n Afrikanerbank(e) op te rig.

    Bron
    Weet Dan dan iets wat ons nie weet nie?
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  5. #5
    Aka Wikingsdonner
    StormjaerKommando's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Sunday, August 6th, 2017 @ 01:39 AM
    Ethnicity
    Nederduitse Boer
    Ancestry
    Old Saxony & Frisia
    Subrace
    Daleo-Faelid, some Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Skåne
    Gender
    Occupation
    Mystery & Intrigue
    Politics
    National Socialism
    Religion
    Nature & Science
    Posts
    190
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Wat 'n klug! Daar word al ewig ekonomies op die Afrikaner/blanke se rug gery maar hy moet altyd jammer wees en sy porsie aan die arme 'agter geblewenes' afstaan. Dis reg, as hulle dit gaan reg kry om ons te vernietig sal dit tot hul eie ondergang ly want daar gaan geen middelklas belasting betaalers, entrepreneurs en boere wees wat die ekonomie aan die gang gaan hou nie, terwyl hierdie primitiewe en misgeteelde bliksems die laaste bietjie hulpbronne aan die Jood-gedrewe buiteland sal gaan verkwansel. En as hulle rugby verder 'transformeer' dan is die laaste bietjie Afrikaner trots en die ganse Suid-Afrikaanse mededinging in sport ook daarmee heen!

    Slim vang sy baas... fokken kaffers!

  6. #6
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Jy noem daai goed sommer lekker op hulle naam!

  7. #7
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts
    Die vakbond Solidariteit wil sorg dat minstens *R18 miljard se sake – ’n deel van die geld wat sowat 100000 van hul lede by Absa belê – by dié bank weggevat word as Absa *weier om die versekering te gee dat hy nie verder op politieke vlak by sport sal inmeng nie.

    Dit volg nadat Absa, een van die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) se grootste borge, gister sy reg verdedig het om as borg hieroor ’n mening uit te spreek.

    ’n Omstrede SMS het boonop aan die lig gekom waarin mnr. Louis von Zeuner, uitvoerende adjunkhoof van Absa, glo versoek dat mnr. Oregan Hoskins, Saru-president, kyk na die aantal swart spelers in rugby.

    Volgens die Solidariteit Beweging (dit sluit onder meer in Solidariteit, AfriForum en Helpende Hand) het sowat 65% van hul lede Absa-rekeninge, met ’n jaarlikse omset van R18 miljard wat deur die bank vloei.

    Absa het egter gisteroggend, voor Solidariteit se ultimatum, teruggekap na kritici deur in ’n verklaring te sê vir ’n reuse-borg van sport in die land is transformasie ’n baie belangrike oorweging.

    Me. Maria Ramos, uitvoerende hoof, het erken hulle het vrae oor transformasie geopper.

    “Dit is nie net ’n weerspieëling van ons eie waardes as ’n organisasie nie, maar ook deel van die verbintenis wat rugby gemaak het aan Absa as ’n borg,” lui die verklaring.

    “Dit is daarom gepas dat ons, as ’n borg, vrae vra en kwessies aanraak wat ons as gepas sien en wat verband hou hiermee.”

    Mnr. Flip Buys, uitvoerende hoof van Solidariteit, het gister ’n skrywe gerig aan Ramos waarin hy onder meer sê Solidariteit is “diep verontrus oor die wyse waarop Absa sy tradisionele ondersteunersbasis, en veral Afrikaanssprekendes, afskeep”.

    “Die uitbreiding van Absa se *kliëntebasis na ander gemeenskappe beteken nie dat Absa sy rug moet draai op sy herkoms en kliënte wat die bank vir jare lojaal ondersteun het nie,” skryf Buys.

    Eergister is ’n SMS onthul waarin Von Zeuner glo aan Hoskins skryf: “Regan, I think you should write to the major unions on black players – judging from today’s games Lions 2, Bulls 1, Cheetahs 2 – they are not respecting the spirit and goals of transformation. *Louis.,”

    Die Burger het verlede week berig oor ’n brief deur Hoskins aan provinsiale unies oor gebrekkige transformasie.

    - Volksblad
    My mening is net, moenie nog dreig nie, boikot ABSA! In my opinie is dit al hoe ons enige waardigheid en respek gaan wen in hierdie land- deur ekonomiese tande te wys! Hoe gouer hulle besef wie in beheer van die ekonomie is hoe beter! Laat ons die jewdse stelsel gebruik...

  8. #8
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Dit is vir my so mooi!
    Dit laat my dink aan een van die min goed wat die moeite werd was, wat ek van die skool kan onthou ;
    "Ek staan in Eloffstraat en eis,
    Gee aan my volk die vleis,
    wat Houghton vir sy honde voer!''

  9. #9
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    As daar ooit `n tyd was om `n klomp ANC gatkruipers `n pit te wys, dan is dit nou. Ek sien Afriforum se FB blad het al meer as 8000 lede. As net die helfte van hulle ABSA kliente is, en hulle sluit hulle rekenings.....gaan die maters lekker verjaar. Geen besigheid kan 4000 klante verloor en dit nie voel nie. Waar was die klomp konte toe ons moes kyk na `n pikswart sokker span wat SA verteenwoordig het.....waar is die transformasie van die nuwe benadeeldes?

  10. #10
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Grin

    ONTHOU NET DAT DIT NIE NET BY JOU absa BANKREKENING STOP NIE. JY HET HEEL MOONTLIK OOK 'N TESTAMENT DAAR EN AS JY DIT NIE OOK (GRATIS) WEGNEEM NIE KAN AAPSEKIND OP 'N STADIUM BY JOU VOORDEUR OPDAAG MET 'N " E,E,E,E, HELLO, MY NAME IS FORTUNATE AND, AND, AND I AM HERE FOR THE TESTAMENT BY ABSA....'', DAN KRY NOG EEN VAN JOU FAMILIE HEEL MOONTLIK 'N HARTAANVAL.

Page 1 of 2 12 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 0
    Last Post: Tuesday, October 10th, 2017, 12:47 PM
  2. The "Blank" Rune (or "Wyrd")
    By Blutwölfin in forum Runes & Sinnbildkunde
    Replies: 30
    Last Post: Monday, April 9th, 2012, 07:55 PM
  3. Meerderheid Amerikanen is Over 30 Jaar Niet Blank
    By Lykurgus in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 5
    Last Post: Thursday, January 26th, 2012, 07:57 PM
  4. Ndure Første Nordmann Under 10 Blank
    By Granraude in forum Norway
    Replies: 2
    Last Post: Thursday, June 30th, 2011, 10:19 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •