A 23-year-old woman is fighting for her life in hospital after she was shot several times in her Umbilo home, Durban paramedics said on Tuesday. Netcare 911 spokesperson Jeff Wicks said the woman was attacked shortly after 21:00 on Monday night.

"She sustained five gunshot wounds to her abdomen, chest and arms. She was in a serious condition when medics arrived, having appeared to have lost large amounts of blood."

She was stabilised on the scene and taken to hospital.

-SAPA
http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...times-20100914

‘n 23-Jarige vrou veg vir haar lewe in die hospitaal nadat sy verskeie kere in haar huis in Umbilo geskiet is, het paramedici Dinsdag in Durban gesê. Die vrou is glo kort na 21:00 Maandagaand aangeval, het Jeff Wicks van Netcare 911 gesê.

“Sy het vyf skietwonde aan haar onderlyf, bors en arms opgedoen. Sy was in ‘n ernstige toestand en het baie bloed verloor met paramedici se aankoms op die toneel.”

Sy is op die toneel gestabiliseer en na ‘n hospitaal geneem.

-SAPA
http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nu...et-is-20100914