Results 1 to 2 of 2

Thread: Rassistiese Toelatingsvereistes

  1. #1
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Rassistiese Toelatingsvereistes

    Ek het sopas op die nuus gesien dat die Kaapse Universiteit vir ten minste die volgende 3 jaar nie hulle toelatingsvereistings vir mediese studies gaan verander nie. Blanke studente moet 80% en swart studente 50% in wiskunde en tale hê om te kwalifiseer. Dit is nou so omdat al die swartes kwansuis talent openbaar om in hulle 'benadeelde' skole so 'hard' te werk, en al die wit kinders ryk ouers het wat hulle met hul huiswerk help! Die hartseerste- dit was 'n wit man wat hierdie snert kwytgeraak het op die tv nuus. Moet ek lag of huil?

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Alles in SA is baie duidelik. As jy in enige ongeluk is, en jy is gelukkig genoeg om wakker te wees as jy in die hospitaal beland.....kyk eers om jou rond.....die knape wat jou lewe gaan red is wit....die vorige benadeeldes, met die kak punte is swart...en jou lykskis is dieselfde kleur aan die binnekant

Similar Threads

  1. Skielik-Skieter Was Op " 'n Rassistiese Moordtog"
    By Dagna in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Tuesday, November 18th, 2008, 01:27 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •