Results 1 to 10 of 10

Thread: Die Rooi Gevaar

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    Die Rooi Gevaar

    Hiermee 'n brief op die Nuus24 webblad gepubliseer:

    Die afgelope toer van Zuma met sy delegasie van 11 ministers en besigheidsmanne na die BRIC-lande (Brasilië, Rusland, Indië en China) is die begin van 'n nuwe era vir ons arbeidsmark. BRIC-lande het ontwikkelende ekonomië met bekwame, hardwerkende en relatief laag besoldigde werkers. Dit beteken dat ons al hoe meer BRIC-werkers in Suid-Afrika gaan sien, met gevolglike kompetisie vir ons plaaslike arbeidsmag.

    Ek het onlangs reeds met verbasing 'n groep Chinese werkers by die konstruksieterrein van 'n nuwe winkelsentrum in Pretoria opgemerk. Nogal iets vreemd vir ‘n land met soveel werkloosheid onder konstruksiewerkers. Daar is implikasies vir wit en swart werkers in Suid-Afrika maar ek dink dat blankes die grootste "eye-opener" gaan kry. Ons het onsself nog altyd gesien as die breinkrag in Suid-Afrika, maar mense van die BRIC-lande is net so, indien nie meer bekwaam as ons. Verder werk hulle teen baie lae besoldiging, waarvan die IT-spesialiste in Indië 'n goeie voorbeeld is.

    Zuma het kernkrag-samewerking met Rusland ge-inisieer en na ons onsuksesvolle Pebble Bed-kernreaktorprogram, kan ons ingenieurs maar vergeet dat die staat gou weer in ons sal belê. China se verkryging van $15 miljard Standard Bank-aandele kan ook beteken dat ons eerder klein mannetjies gaan begin sien geld aftel soos masjiene i.p.v. mense wat lyk asof hulle nie eintlik lus was om te kom werk. Geen BRIC-land het Engels as amptelike taal nie, wat beteken dat indien hulle projekte in Suid-Afrika gaan begin doen, ons eenvoudig nie veel kan bydra nie as gevolg van die kommunikasiegaping. Dit gaan veral van toepassing wees op tegniese projekte waar planne, tekeninge en spesifikasies in hul eie taal is.

    Indien die BRIC-toer ook 'n strategiese skuif van die ANC was om Suid-Afrika minder afhanklik van ons blankes te maak, gaan dit verseker slaag. Dit beteken dat ons nog meer gaan verarm in die pot wat stadig al hoe warmer en warmer word.

    -Beeld
    Ja hierdie som die situasie goed op, behalwe dat ek met die bewering dat Chinese werkers oor meer ‘breinkrag’ beskik nie saamstem nie. Hulle is goed om dinge te repliseer maar is glad nie innoverende denkers nie.

    Liberale denkers het die mense wat teen die 'rooi gevaar' gewaarsku het as paranoies afgemaak, nou is die skrif aan die muur vir ons. Ons regering is reeds besig om na China te vry en al meer druk word deur die jeugliga en Anc lede op die regering geplaas om te nasionaliseer. Ons president lê deesdae meer in China as comrade Mugabe en ‘n ongesonde verhouding is aan die ontwikkel. China se enigste oogmerk is om sy kloue in ons natuurlike hulpbronne in te slaan en dan is daar natuurlik ook ‘n behoefte onder hulle aan meer woonspasie. Die Afrikane is te dom om dit te besef en glo dat dit die begin van ‘n wonderlike vennootskap is.

    Ek weet nie wat gaan gebeur nie maar ek weet wel dat die blanke bevolking sowel as baie swartes, kleurlinge en Indiers hierteen gekant gaan wees. Swartes het dit in die Apartheidsdae ondersteun aangesien dit hulle kaartjie tot ‘vryheid’ was. Hulle het nie werklik die konsep verstaan nie maar wel dit waarvoor dit destyds aan hul verkoop was. Of hierdie die begin van ‘n skeuring in die ANC gaan wees en of dit die begin van ‘n burger oorlog gaan wees, die begin van iets is dit beslis.

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Grin

    Hallo Metro
    Jong,die Sjinese dink hulle weet hoe Afrika werk, maar ek dink hulle weet waartoe bobbejaan se kind in staat is nie.
    10 000 Vorentoe gaan die mense lees van die magtige Rooi Ryk wat vir duisende jare groot gedeeltes van die aarde beheer het maar toe net eensklaps tydens die Zuma dinastie om een of ander onverklaarbare rede in duie gestort en verdwyn het.
    En hopelik het ons ou boertjies teen daai tyd on eie ou lappie grond waar ons met mekaar (en nie met ander mense) kan baklei!

  3. #3
    Member
    cobus's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Last Online
    Friday, June 15th, 2012 @ 09:52 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Germany & Holland
    Country
    England England
    Location
    Cheshire
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    Boer Nationalist
    Religion
    Calvinist
    Posts
    16
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Die Rooi Gevaar

    Ek dink nie mens moet Sjina onderskat nie, veral nie hulle huidige ekonomiese krag nie.Meeste van die Europese, Afrika en Suid Amerikaanse lande asook die VSA en Kanada skuld Sjina 'n helse klomp geld, niemand kan ook hulle pryse klop nie, as Sjina besluit om hardegat te trek,sal daar 'n groot dr*l in die drinkwater wees.

    Die Weste kan glad nie op ekonomiese gebied met Sjina kompiteer nie , miskien sal die volgende voorbeeld dit illustreer.

    In my bedryf voer ek 'n .37 KW elektriese motor in van Sjina, Vry Aan Boord kos dit my £48.00, die huidige markprys in die VK is so by die £187.00.

    Die Sjinese prys sluit grondstowwe, salarisse asook vervoerkoste in ,om hierdie motor hier in die VK te vervaardig sal so sowat £400.00 kos, heg dieselfde winsgrens as die Sjinese motor aan, dan praat ons van 'n kleinhandel prys van sowat £1600.00.

    Wie gaan hom koop...

    Soos Lenin tereg gesê het: "Die Weste sal die tou waaraan ons hulle sal ophang aan ons vekoop..."

  4. #4
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Quote Originally Posted by Mtroboer View Post
    Ja hierdie som die situasie goed op, behalwe dat ek met die bewering dat Chinese werkers oor meer ‘breinkrag’ beskik nie saamstem nie. Hulle is goed om dinge te repliseer maar is glad nie innoverende denkers nie.
    Dis n interessante artikel Mtroboer, ek stem egter nie met hierdie stelling saam nie.

    Die oorsprong daarvan dateer (sover ek bewus is) uit die VSA van die 80'er jare. Daardie tyd was die Japannese besig om hul nywerhede en beleggings naarstigtelik uit te brei in die VSA.

    Dit het op daardie stadium vir die gemiddelde toeskouer gelyk of die era van Japannese dominasie aangebreek het, dat Japan die VSA sou insluk ens. As deel van n poging om hulself moed in te praat het dit populer onder Amerikaners geword om te beweer dat "Japannese net goed daarin is om dinge to kopieer maar dat hulle sukkel om oorspronklik te dink" en te innoveer.

    Ek stem hoegenaamd nie met hierdie bewerings saam nie. Enigiemand wat die tyd bestee het om n bietjie na Japannese kultuur en wetenskap te kyk kan sien dat hulle geensins net "kopieerders" is nie.

    Wat natuurlik wel aanvanklik (veral tot en onmiddelik na die 2e Wereldoorlog) gebeur het is dat die Japannese met n inhaalstryd besig was aangesien hulle in sekere gevalle nie oor soortgelyke en so gevorderde tegnologie as byv die Westerlinge beskik het nie. Dus het hulle aanvanklik baie gekopieer (en swakkerige aanvanklike produkte gemaak), toe geleer daaruit en toe op hul kopiee begin verbeter.

    Die Chinese is met dieselfde proses besig. Die verskil is egter dat die Chinese n baie groter bevolking en ekonomiese potensiaal het. Hulle is besig om legioene der legioene ingenieurs op te lei terwyl "die Weste" prokureurs, BA studente en soortgelyke snert oplei.

    In lande soos die VK is ingenieurswese in n treurige toestand aangesien die vergoeding swak is, die nywerhede al hoe meer "ge-outsource" word ens. Ons is besig om ons self in die voet te skiet.

    Ek stem saam met Cobus se gevolgtrekking dat dit bitter moeilik is om met hulle te kompeteer. Daar is n verhouding tussen skaal en kostes, wanneer mens op die skaal kan vervaardig wat n Chinese fabriek kan daal die uiteindelike kostes aansienlik. Die produk is dus heelwat goedkoper as wat n kleiner en minder winsgewende SA of Westerse fabriek kan produseer.

    In n globaliseerde wereld waar lande hulself onderhewig maak aan "Free Trade" het ons nie n kat se kans tensy ons beskermende maatreels inbring en die invoer van toerusting aan hewige belastings onderhewig maak nie.

  5. #5
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Sjina het goed vooruit beplan. Hulle het die anc terroriste gehelp met opleiding en wapens in ruil vir Sjinese toegang tot suider afrika. Hulle is oorbevolk en S.A is gerieflik om van hul oorskot mense ontslae te raak. Die minerale en sake geleenthede is belangrik vir hulle maar ek vermoed hulle beskou ons meerendeels as grond waarop hulle van hul massas kan aflaai. Alreeds is daar hordes Sjinese winkeltjies oral oor die land. In Matatiele en Kokstad (waar ek tot onlangs gewoon het) is amper meer Sjinese as blankes.

  6. #6
    Member
    cobus's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Last Online
    Friday, June 15th, 2012 @ 09:52 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Germany & Holland
    Country
    England England
    Location
    Cheshire
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    Boer Nationalist
    Religion
    Calvinist
    Posts
    16
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by VitkiValkyrie View Post
    Sjina het goed vooruit beplan. Hulle het die anc terroriste gehelp met opleiding en wapens in ruil vir Sjinese toegang tot suider afrika.

    Weet nie so mooi of Sjina 'n baie belangrike rol in die ANC se oorwinning in S A gespeel het nie, persoonlik dink ek dat die USSR en die Oos Blok die belangrikste hulpbron vir hulle was. Moet dan ook nie vergeet van ons mede landgenote wat tweegat jakkalse was nie !

    'n Mens moet dan ook nie uit die oog verloor dat Wes Europa en veral Brittanje geweldige morele en geldelike hulp aan hulle verleen het nie.

    Sover terug as 1985 was daar alreeds 'n skema lankal aan die gang om hier in die VK onder die vleuels van die "Commonmealth and Foreign Office" om kandidate op te lei om staatsdiens en diplomatieke poste te vul in 'n "Demokratiese, Nie-Rassistiese Suid Afrika" Hoeveel van hulle is dan deesdae in posisies on buitelandse en veral VK besighede uiters goedgesind te wees nie, veral as daar 'n sent of twee in die transaksie vir hulle aftreedag daar is nie?

    Dit is my sienswyse dat S A in 1994 'n slagoffer van Britse Neo-kolonialisme geword het, as ek so na die Verengelsing van die die land kyk, kan ek net wonder wanneer die dag gaan aanbreek dat 'n kind in 'n skool weer in 'n hoek sal moet gaan staan met 'n bord om sy of haar nek wat lees "I must not speak Afrikaans" soos my grootjie , al verskil was dat haar bord gelees het "I must not speak Dutch"...

    As ons Afrikaans sprekendes tog net maar met ons beursies wil stem, Anton Rupert het groot marakkas hier in die VK vir 'n luukse tydskrif gemaak nadat diè uiters neerhalende aanmerkings oor Afrikaans sprekendes gemaak het, Rupert het al sy advertensies vir Cartier horlosies ontrek en hierdie parra moes nederig Mea Culpa seg, en 'n volblad advertensie in die tydskrif plaas waar hy dit op skrif gestel het

    Ek so graag wou sien dat hy ook voete was soos Vlok, maar Rupert was nie so grootgat soos Chikane nie, en het hom maar laat begaan

  7. #7
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Quote Originally Posted by cobus View Post
    Weet nie so mooi of Sjina 'n baie belangrike rol in die ANC se oorwinning in S A gespeel het nie, persoonlik dink ek dat die USSR en die Oos Blok die belangrikste hulpbron vir hulle was. Moet dan ook nie vergeet van ons mede landgenote wat tweegat jakkalse was nie !
    Die Oosblok het wel die ANC met wapens en opleiding verskaf maar as n militere mag was die ANC besonder oneffektief en onbeholpe. Dus, na my mening, was die Oosblok se bydrae tot die ANC se oorname in Suid Afrika "in real terms" minimaal.

    Die bydrae wat die WESTE gemaak het tot die ANC se oorname (sanksies, olie boikotte, politieke gekonkelry, waarskynlik "bribes", ekonomiese maatreels, wapenboikotte, tegnologiese boikotte) ens was myns insiens veel belangriker.

    Ek sou se dat:

    1 - Ons EIE mede "Afrikaners" het ons uitverkoop en het meer skade teen ons verrig as enige buitelandse vyand.

    2 - Dat SA eintlik deur maatskappye soos Anglo American geregeer was en dat die NP maar na hul pype gedans het.

    3 - Die Weste se stryd teen die Afrikaner meer effektief en verwoestend was as die Oosblok se stryd.

  8. #8
    Member
    cobus's Avatar
    Join Date
    Oct 2010
    Last Online
    Friday, June 15th, 2012 @ 09:52 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Germany & Holland
    Country
    England England
    Location
    Cheshire
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    Boer Nationalist
    Religion
    Calvinist
    Posts
    16
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by RoyBatty View Post
    Die bydrae wat die WESTE gemaak het tot die ANC se oorname (sanksies, olie boikotte, politieke gekonkelry, waarskynlik "bribes", ekonomiese maatreels, wapenboikotte, tegnologiese boikotte) ens was myns insiens veel belangriker.

    Ek sou se dat:

    1 - Ons EIE mede "Afrikaners" het ons uitverkoop en het meer skade teen ons verrig as enige buitelandse vyand.

    2 - Dat SA eintlik deur maatskappye soos Anglo American geregeer was en dat die NP maar na hul pype gedans het.

    3 - Die Weste se stryd teen die Afrikaner meer effektief en verwoestend was as die Oosblok se stryd.
    Stem saam, (alhoewel ek dink dit was die Boere wat afgejop het, die Afrikaners doen heel wel deesdae die laaste keer wat ek gekyk het)

    Een van die redes wat my alie so effens laat lam lê as ek die Republiek besoek,is wanneer 'n mens so bietjie oor 'n bier of twee langs die braaiplek S A se probleme oplos,ek die volgende refrein hoor:
    "Ek is NIE 'n rassis nie , maar..."

    Nouja 'n ou moet maar seker jou pensioen,die 4-wiel BMW, die vrou se Audi en daai 4 slaapkamerhuis, ,die lapa en swembad, die Bokke op Nuweland of Loftus bewaar of hoe seg ek dan?

    "Vergeet maar van daai ouens wat krepeer in Danvile en soortgelyke plekke , ons bid mos elke aand vir hulle in ons binnekamer, en Sondae in die kerk, die Here sal sy Engele vanuit die hemel stuur om hulle te bewaar..."

    So salwe hulle hul gewetes

    Soos my Pa altyd gesê het: "Witgepleisterde grafkelders..."

  9. #9
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts

    Grin

    Quote Originally Posted by Gerhardt Maritz View Post
    10 000 Vorentoe gaan die mense lees van die magtige Rooi Ryk wat vir duisende jare groot gedeeltes van die aarde beheer het maar toe net eensklaps tydens die Zuma dinastie om een of ander onverklaarbare rede in duie gestort en verdwyn het.
    Dit herinner my aan graffiti wat ek in die tyd van die "Struggle" in die 80'er jare in Kaapstad gesien het.

    n ANC simpatiseerder het met sy verfblik op n muur geproklameer dat:

    "The ANC will break Apartheid!"

    n Paar dae later verskyn die antwoord toe:

    "Kaffers will break anything!"

  10. #10
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Quote Originally Posted by cobus View Post
    Stem saam, (alhoewel ek dink dit was die Boere wat afgejop het, die Afrikaners doen heel wel deesdae die laaste keer wat ek gekyk het)
    Hehe, die Boer / Afrikaner onderskeid. Dit is natuurlik populer in sekere kringe, persoonlik vind ek die onderskeid wat ge-impliseer word verwarrend aangesien die interpretasies en definisies nie werklik in steen gekerf is nie.

    Persoonlik beskou ek myself meer as n Afrikaner as "n Boer" maar bygese, ek is definitief nie een van hierdie "Nuwe Liberale" tipes nie. "Afrikaner" is nie noodwendig n sinoniem vir n uitverkoper wat DA stem en hom / haarself skaam vir hul mense en herkoms nie.

    Dat sulke mense wel bestaan is daar geen twyfel oor nie. Ek noem hulle maar "liberale Afrikaners", Hanskakies en uitverkopers.

    Een van die redes wat my alie so effens laat lam lê as ek die Republiek besoek,is wanneer 'n mens so bietjie oor 'n bier of twee langs die braaiplek S A se probleme oplos,ek die volgende refrein hoor:
    "Ek is NIE 'n rassis nie , maar..."
    Ja ek's self moeg vir hierdie een. Tot my spyt moet ek erken dat daar n tyd was wat ek een van hierdie mense was. Dit neem vir sommige van ons n bietjie langer om die kolletjies te konnekteer en sin uit die gemors te maak so ons moet seker maar geduldig probeer bly en die verlore skape probeer reghelp. Hulle weet per slot van rekening nie altyd so lekker wat hulle doen nie.

    Daar is egter heelwat erger refreine, byv. die "ons moet omverskoning smeek vir die verlede, ons het geen morele reg om oor enigiets te kla nie, ons is besmet met skuld omdat ons Afrikaners is... vir ewig en ewig ens. Daar is mense uit my gewese vriendekring wat hierdie houdings ontwikkel het.

    Nouja 'n ou moet maar seker jou pensioen,die 4-wiel BMW, die vrou se Audi en daai 4 slaapkamerhuis, ,die lapa en swembad, die Bokke op Nuweland of Loftus bewaar of hoe seg ek dan?
    Inderdaad. Dit het nie veel meer as die belofte van toetsrugby en krieket gekos om ons landgenote te oortuig om boedel oor te gee nie. Vermoedelik het Pienk Frikkie, Pik en nog n paar planmakers n finansiele inspuitingtjie in hul offshore bankrekeninge gekry (van die langsnoet mafia) om die proses te ghries.

    Die gegoede gepeupel dink kort termyn. Ongelukkig reken hulle dat die huis, swembad, 4x4 en die Audi die prys werd is om jou (relatiewe) vryheid en land te verloor.

    "Vergeet maar van daai ouens wat krepeer in Danvile en soortgelyke plekke , ons bid mos elke aand vir hulle in ons binnekamer, en Sondae in die kerk, die Here sal sy Engele vanuit die hemel stuur om hulle te bewaar..."

    So salwe hulle hul gewetes

    Soos my Pa altyd gesê het: "Witgepleisterde grafkelders..."
    Ja. Ek sou egter se dat die kerk leegstaan en dat die gegoedes onder die volk nie eens meer probeer bid vir die armes nie. Ek's bevrees dat die kerk self tot in n groot mate vir hierdie stand van sake verantwoordelik is vanwee hul uhm.... swak besluite, beleid en gebrek aan leierskap en organisasie in die tyd (maw die hede) waar dit die nodigste geword het.

    Die kerk gaan ons definitief nie red of van nut wees nie. Hulle is eintlik net n verdeler wat aandag aflei, ons tyd mors en ons mense se koppe smokkel.

Similar Threads

  1. Replies: 16
    Last Post: Thursday, March 24th, 2016, 09:47 AM
  2. Spaargelden Gered. Pensioenen in Gevaar!
    By GroeneWolf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, January 24th, 2009, 06:29 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •