Results 1 to 7 of 7

Thread: Adolf Hitler Was Dalk Joods, Wys DNS Toetse

  1. #1
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 04:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Adolf Hitler Was Dalk Joods, Wys DNS Toetse

    Die Duitse diktator Adolf Hitler was waarskynlik onder meer van Joodse afkoms, het ’n Belgiese joernalis pas op grond van DNS-ondersoek bevind.

    Die Vlaamse nuustydskrif Knack berig dat Jean-Paul Mulders verskeie familielede van Hitler in die VSA en Oostenryk opgespoor het en met hul toestemming DNS-materiaal van hulle verkry het.

    Dit is in opdrag van Mulders in ’n laboratorium ondersoek.

    Die uitslag was verrassend.

    Die laboratorium het bevind dat die familielede – en dus Hitler ook – almal tot die sogenaamde haplogroep E1b1b (’n genetiese stamboomtak) behoort.

    Dit is ’n “genetiese vingerafdruk” wat weinig in Duitsland, Oostenryk en Wes-Europa in die algemeen voorkom, maar baie onder Noord-Afrikane en die sogenaamde Asjkenasi- (of Oos-Europese) Jode.

    Dit is onder historici bekend dat Hitler self benoud was oor sy afkoms en gevrees het dat hy Joodse voorouers gehad het.

    Richard Heydrich, een van sy wreedste luitenante, het wel Joodse voorouers gehad, soos opgeteken is in ’n legger met dokumente wat Heinrich Himmler, leier van die SS en sy onmiddellike baas, oor hom in sy kantoor aangehou het.

    Hitler het altyd groot moeite gedoen om gissings oor sy kinderjare en afkoms te keer.

    “Die resultate van die ondersoek is verrassend,” het die genetikus prof. Ronny Decorte van die Universiteit van Leuven aan Knack gesê.

    “Hitler sou nie bly daaroor gewees het nie. Vir die hedendaagse wetenskap bestaan rasse nie meer nie.

    Die rassuiwer soort van die ‘Übermensch’, en die daarmee gepaardgaande teelprogramme om rassuiwerheid te bevorder, was bloot waandenkbeelde.”

    Onder Hitler se verantwoordelikheid is ’n poging aangewend om die Europese Jodedom tot op die laaste mens uit te wis.

    Knack het aan die Russiese regering toestemming gevra om ’n deel van Hitler se skedel, wat in ’n kluis in die Kremlin bewaar word, aan DNS-toetse te laat onderwerp.

    ’n Bebloede lap wat glo afkomstig is van die bank waarop Hitler op 30 April 1945 selfmoord gepleeg het, word ook daar bewaar.

    Hulle wag nog op ’n antwoord.
    http://beeld co.za

    Ek het 'n groot probleem met die berig - nie as gevolg van die titel of die bewerings daarin nie, maar oor die liberale stellings wat gemaak word!
    Soos:
    1)" Vir die hedendaagse wetenskap bestaan rasse nie meer nie"
    2)" Die rassuiwer soort van die ‘Übermensch’, en die daarmee gepaardgaande teelprogramme om rassuiwerheid te bevorder, was bloot waandenkbeelde.”

    'n Mens se optrede dikteer ook in 'n mate jou ras in die sin van jou aanvaarding deur 'n rassegroep en jou assosiasie met 'n spesifieke rassegroep.

  2. #2
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 06:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts
    Hi Gerhardt, ja die Jewdse propoganda masjien is goed op dreef! Hulle sal enigiets se om Nazi Duitsland te diskrediteer. Wat vir my belaglik is, is dat dit terloops genoem word dat baie Noord-Afrikane tot die genetiese kode behoort. Zioniste sal enigiets doen om te bewys dat multi kulturelisme nog altyd bestaan, sodoende verwoes hulle die beeld van 'n relatiewe ras-suiwer geskiedenis.

  3. #3
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 11:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    propaganda

    As hulle die leun verkondig dat ras nie bestaan nie, hoe kan hulle sê Hitler was 'n lid van die joodse ras? Buitendien, die oos-Europese jode stam meestal af van die Khazars, wat blank was en tot jodendom bekeer het vir politieke redes. Die Germane word alewig swartgesmeer deur propaganda, en Hitler is 'n sagte teiken. Hitler se liefde vir sy volk en ras was edel, en die jode haat 'n trotse Germaan.

  4. #4
    Senior Member
    Rächer's Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Last Online
    Tuesday, September 11th, 2018 @ 09:27 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    German
    Ancestry
    Germany
    Subrace
    Nordid
    Country
    Other Other
    State
    Transvaal Transvaal
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    National Socialist
    Posts
    80
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    3
    Thanked in
    2 Posts
    Sodra mens begin glo watter snert die Joodse media of hulle akademici kwytraak is daar iets fout met jou: dan het die Protokolle maar net weer bewys hoe eg dit is.

  5. #5
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    38
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    291
    Thanked in
    167 Posts
    Ek het die berig in die Volksblad gelees, wys jou nou maar net hoe hulle die propaganda masjinerie in werking stel op volle skaal teen die Afrikaner. Ek is seker ons sal baie sulke "nuwe bewyse" sien van nou af, hoewel dit geen belang vir die deursnit Afrikaner hou nie…

    Die berigte kom elke kort kort verby in die internasionale nuus en die gebruik van "Nuwe bewyse" snert is nuut in SA media. Hoekom nou die half dood geryde Apartheid donkie n blaas kans gee om ons te vertel van die “Joodse” Adolf? Bah…
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  6. #6
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Oski's Avatar
    Join Date
    Nov 2006
    Last Online
    Thursday, August 15th, 2019 @ 03:11 AM
    Status
    Available
    Ethnicity
    American
    Ancestry
    England & Norway
    Subrace
    Faelid + Nordid
    Y-DNA
    R-M405
    mtDNA
    U5a1a1
    Country
    United States United States
    State
    California California
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Property management
    Politics
    Germanic Preservation
    Religion
    Heathen
    Posts
    1,682
    Thanks Thanks Given 
    2
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    21 Posts

    in english

    http://www.thirdage.com/news/adolf-h...oots_8-24-2010

    Anyone can make a story up. Oh we tested 30 of oski's relatives and found out he has B2a1a Y-DNA and is central african pygmy.

    Who has oski's remains? Who is his family? Who can prove it?

  7. #7
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 04:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Die bottom line is mense; As hierdie ouens se feite reg is, dan is Adolf my favouritste Jewboy!

Similar Threads

  1. Adolf Hitler on Religion
    By SaxonPagan in forum Comparative Religion
    Replies: 6
    Last Post: Saturday, July 28th, 2012, 03:28 PM
  2. Adolf Hitler Spech [October 1941]: Hitler Explains His Reasons for Invading USSR
    By Nordlicht in forum Modern Age & Contemporary History
    Replies: 3
    Last Post: Thursday, February 10th, 2011, 03:45 AM
  3. Classify Adolf Hitler
    By Seppl in forum Anthropological Taxonomy
    Replies: 119
    Last Post: Sunday, September 26th, 2010, 11:07 PM
  4. Adolf Hitler
    By Aragorn in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 9
    Last Post: Tuesday, May 23rd, 2006, 09:26 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •