Results 1 to 5 of 5

Thread: ANC-Jeugliga Eis Dadelik Optrede Teen Media

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    ANC-Jeugliga Eis Dadelik Optrede Teen Media

    Kaapstad. – Die ANC-jeugliga het gister ’n dringende beroep op die regering gedoen om “onmiddellik” ’n mediatribunaal te stig en nie te wag
    totdat die ANC se nasionale hoof- raadsvergadering volgende maand in Durban plaasvind nie.

    Momentum vir die voorgestelde media-appèltribunaal is aan die opbou te midde van die inhegtenisneming van ’n senior joernalis van die Sunday Times en ’n pleidooi van die SAKP dat selfregulering in die gedrukte media onvoldoende is.

    Voorts het die adjunk-persombudsman, mnr. Johan Retief, gister bevind City Press, ’n susterkoerant van Beeld, het die perskode oortree in ’n berig wat op 16 Augustus verlede jaar verskyn het. Die koerant is aangesê om mnr. Mathews Phosa, die ANC se tesourier-generaal, en die ANC om verskoning te vra en ’n regstelling te plaas.

    Regstellings en verskonings is nie genoeg nie “en maak die skade (aan individue se aansien) nie ongedaan nie”, het mnr. Jeremy Cronin, die SAKP se adjunk-hoofsekretaris, gister in ’n nuusbrief geskryf.

    Volgens hom moet die publiek by ’n “betroubare en onafhanklike liggaam met tande” oor die media kan kla, deels omdat dit duur is om koerante hof toe te sleep.

    Die ANC-jeugliga het die Suid-Afrikaanse Persraad, die persombudsman en die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) gister vir “nikswerd” uitgekryt en gesê hulle beskerm “moedswillige en geslepe koerante”.

    Die mediatribunaal moet koerante soos City Press, Die Burger en Rapport, Mail & Guardian, Sunday Times en “al” die Independent-groep se koerante in verband met die volgende misstappe ondersoek:


    “Karaktermoord” op senior alliansieleiers;
    Die verdeeldheid wat hulle in die regerende alliansie saai;
    Kwade bedoelings en verskuilde agendas;
    Vals berigte, sensasie en leuens; en
    omdat hulle die ANC-regering ondermyn.
    Net soos in die ANC se besprekingsdokumente vir sy hoofraadsvergadering verwys die jeugliga ook na joernaliste met bedenklike finansiële belange. Voorts word aangevoer sekere koeranteienaars skenk geld aan opposisiepartye en lei selfs van dié partye. “Dit verduidelik hoekom die ANC en al sy strukture heeltyds onder beleg is.”

    Cronin het op sy beurt gesê ’n mediatribunaal kan nie gebruik word om die regerende alliansie se “irritasies en frustrasies” oor die gedrukte media te hanteer nie.

    ’n Tribunaal is ook nie die oplossing vir ander probleme, waaronder koerante wat bloot op winsbejag ingestel is, gebrekkige diversiteit en monopolieë, nie.

    ’n Dominante meerderheidsparty kan die onafhanklikheid van ’n mediatribunaal onder verdenking plaas.

    “Maar die Menseregtekommissie en die openbare beskermer is klinkende voorbeelde van die teendeel.”

    -Beeld
    Wat voer die ANC in die mou dat die media so skielik stilgemaak moet word? En dit dan nog die Jewdse media wat definitief nie blanke belange op die hart dra nie!

  2. #2
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    af-pers

    Ja, daar is iets onheiligs aan die uitbroei. Die anc wikkel om 'n lek te stop wat hulle kan sink, ek wonder of dit iets is wat onlangs gebeur het en of dit iets is wat hulle beplan. In ieder geval, dit is slegte nuus.

  3. #3
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 05:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts
    Ja, al die nasionaliserings gesprekke die afgelope tyd maak my maar taamlik onrustig! Een ding erger as 'n Stalin is 'n swart Stalin! Daar is skielik hierdie haas om wetgewing rondom nasionalisering van grond en mynregte deur te kry, sowel as die inperking van media-vryheid. Die media is ons wel oor die algemeen nie goedgesind nie maar ek kry eerder half ware inligting oor die regering vanaf jewde as propoganda vanaf swartes!

  4. #4
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    motiewe

    Dis waar wat u sê. Die jode het beywer vir die anc, nou probeer die anc die joodse media snoer. Hulle byt die hand wat hulle voer, eers die blankes en nou die jode. Dit maak my bang.

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die keiser met die goue klere moet omring word deur blindes. Die pilare wat die wankelrige land regop hou is vol krake, en die media wys al die krake uit. Die tipiese afrikaan bly in sy eie utopia, as jy nie sy foute uitwys nie, dan is daar mos nie fout nie. Al die Afrika lande met hul staatsbeheerde media is sukses verhale, kyk maar net noord oor ons grens.

Similar Threads

  1. Does Sexy Media Promote Teen Sex? A Meta-Analytic and Methodological Review
    By Catterick in forum Men, Women, & Relationships
    Replies: 0
    Last Post: Monday, August 15th, 2016, 11:00 PM
  2. UN Chief Praises ANC
    By Roderic in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, September 24th, 2011, 08:48 PM
  3. Hell If You Do Not Vote ANC
    By FearingAfrica in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Monday, February 7th, 2011, 07:28 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •