Joodse Raad vier sestigste bestaansjaar in Duitsland .

Herman Toerien

Die afgelope Sondag was nie net oud-pres. Nelson Mandela se geboorteherdeking nie. Buite die internasionale oog het 'n herdenking in Duitsland plaasgevind wat waarskynlik net so 'n belangrike historiese aanloop het.
Teen 1933 was daar 'n geraamde halfmiljoen Jode in Duitsland, waarvan 'n derde in Berlyn gewoon, en het ongeveer een persent van die bevolking uitgemaak het. Teen 1941 het die Nazi-bewind formeel Joodse emigrasie verbied, maar teen daardie tyd was daar nog net sowat 163 000 in die land oor.

Met die Nazi-oorname het bykans 40 000 Jode die land verlaat, meestal na buurlande waar die Nazi's baie gou toegeslaan het na die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het. Van die geraamde 163 000 Jode voor die oorlog in Duitsland het, volgens bronne, verreweg die meeste in uitwissingsaksie omgekom, en was daar na raming net sowat 25 000 oor.

Vandag is die sestigste bestaansjaar van die Duitse Joodse Sentrale Raad gevier. Die regerende Christen-Demokratiese Unie van kanselier Angela Merckel het die raad met sy herdenking geluk gewens, en sowel die raad en die Jode van die land vir hul bydrae tot die ontwikkeling van die land, asook demokrasie, geluk gewens.

Dié Joodse raad is 'n korporasie wat in terme van die publieke reg bestaan, en hom op verskeie maniere vir die Joodse belange beywer. In 2003 is 'n ooreenkoms tussen die Federale Regering, toe onder die leiding van Gerhard Schröder en die Raad gesluit. Dit is bykans as 'n bilaterale ooreenkoms aangebied. Die funksies is hoofsaaklik religieus en kultureel, maar volgens die beskikbare inligting lyk dit of die erkenning en ondersteuning wat dié organisasie geniet, baie daartoe bydra dat Jode hulle weer tuis in Duitsland voel.

Onlangs het 'n bekende in Volkstaatkunde op Praag se webwerf die Afrikaner se onvermoë om as vertrekpunt 'n soortgelyke meganisme tot stand te bring, vergelyk met die manewales om 'n trop hoenders te probeer aanjaag.

Kort voor die wêreldbeker-sokkertoernooi het verskeie opnames aangetoon dat baie Afrikaners meen hulle voel soos vreemdelinge in hul eie land. Dit is met die sokker-euforie blykbaar in 'n mate teruggewerk, maar daar is geen rede om te vermoed dat dit nie sal herstel as die euforie grootliks in die post-euforiese depressie omgesit het nie.

Die vraag is enersyds wat die Afrikaners daarmee wil maak, en andersyds wat die regering daarmee wil maak. Veral die akademikus, prof. Amanda Gouws, het in die onlangse verlede in rubrieke die stand van volkskap naas nasieskap onder die loep geneem, moontlik met te veel waarde aan die ontwikkeling van liggame soos die Europese Unie.

Die proses op die ander punt van die skaal, die versterking en selfs herontdekking van volksidentiteit word skynbaar onderskat. Die Friese het hul oorspronklike taal gaan afstof, Brabants het onlangs sy eie Bybelvertaling gekry, 'n rits Kataloniese dorpe het in 'n referendum vir die totale onafhanklikheid van Katalonië gestem, daar is kort-kort gewapende skermutselings tussen die Turke en die Koerde ...noem maar op.

Presies waar die middelpuntsoekende kragte die midelpuntvliedende kragte ontmoet, hang soveel af van die mate waaronder 'n volk vreemdheid in sy eie land ervaar.
http://praag.co.za/menings-magazine-...duitsland.html

My reaksie:

Fok die jode, mense julle moet julle oe oop maak...

Harry Schwarz se storie is n goeie begin: http://en.wikipedia.org/wiki/Harry_Schwarz

Hy het self in 1934 na SA vanaf Duitsland gekom en is volks verraaiers soos Van Zyl Slabbert die tiepe Afrikaners met wie hy omgang gehad het...

Ek weet dat elke hoofstroom regs gesinde figure homself met alle mag en geweld van Nasionaal-Sosialisme probeer distansieer omdat hulle bang is vir karakter moord deur om met Nazisme vergelyk te word. Reductio Ad Hitlerum: http://forums.skadi.net/showthread.php?t=101385

Kom mense, hou op om leuens te help versprei, n mens se argument moet water dra sonder om die jode te paai...


Die lys is lank gaan soek net...