Results 1 to 5 of 5

Thread: Nederlands En Duitse TV Kanale Op DSTV Beskikbaar

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    Nederlands En Duitse TV Kanale Op DSTV Beskikbaar

    Ek het gemerk dat DSTV twee nuwe kanale beskikbaar gestel het, een Duits en een Nederlandse Kanaal.

    Kanaal 431 BVN
    http://www.bvn.nl/

    Kanaal 446 DW-TV
    http://www.dw-world.de

    Ek is seker hulle brei net hulle kanale uit aangesien hul kompetisie TOPTV nou van die grond af kom, Ek is bly dit is Europese kanale wat well by gevoeg word, ons het reeds genoeg Amerikaanse snert op die kassie.

    PS: Deutche Welle het n Indiër nuus leser complete met aksent...
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 06:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts
    Hi Grimner, ek het dit ook die naweek opgemerk. Dit sal nogal goed wees om te sien of ek iets van die tale kan optel. Ek het wel Nederlands gekombineerd met Afrikaans in my eerste jaar gehad en sal graag Duits wil leer, wie weet, dalk sal dit 'n goeie hulpmiddel wees!

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Hi Mtroboer, My boetie het vierde jaar Duits by Kovsies gedoen en is hy IMO nogal vaardig. Hy se Duitse musiek het hom baie gehelp om die uitspraak en gebruik konteks van Duitse woorde beter te verstaan, hy se ook dat TV help maar dat in veral films die Duitsers geneig is om geweldig vinnig te praat, en as daar dan n bietjie van n streeks aksent/dialek by kom dit dinge nogal moeilik maak, soos dit vir my blyk om te wees op BVN maar oor die algemeen as die aksent nie te woes is nie en die uitspraak helder verstaan ek 90% van wat gesê word, die subtitels help ook as jy die woord nie mooi vang nie soos die van van n Nederlandse fietsryer Gesink wat die Nederlandse uitspraak geweldig baie verskil van Afrikaans IMO.

    Ek dink as mens darem eerste jaar Duits het is dit n goeie grondslag en kan jy darem jouself vêrder leer tot n sekere mate, maar ek dink dit sal vakke soos Duits litterateur wees wat mens regtig help on vaardig te raak. Ek sou eendag ook graag Duits wou leer praat en dalk somer ook Deens.

    Baie CVO skole gee nog Duits as vak, as ek per ongeluk kinders kry dan sal ek dit ten sterkste oorweeg om my kind in n CVO skool te plaas, hoewel ek nie n Christen is nie...

    PS: Deutche Welle blyk nie om n 24uur kanaal te wees nie.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  4. #4
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Kerels, onthou net dat daardie kanale nogal "polities korrek" gaan wees. Vir die taal leer is dit egter baie nuttig.

  5. #5
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Quote Originally Posted by RoyBatty View Post
    Kerels, onthou net dat daardie kanale nogal "polities korrek" gaan wees. Vir die taal leer is dit egter baie nuttig.
    Quote Originally Posted by Grimner View Post
    PS: Deutche Welle het n Indiër nuus leser complete met aksent...
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

Similar Threads

  1. Name van Duitse Immigrante 1652-1806
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 6
    Last Post: Sunday, April 8th, 2012, 12:49 AM
  2. Beatrix verkent Duitse wortels
    By Aragorn in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Thursday, July 17th, 2008, 05:00 PM
  3. Namibië: Duitse priester van rassisme beskuldig
    By Liberator Germaniae in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Sunday, November 19th, 2006, 01:45 PM
  4. Duitse advocaat blijkt overvaller
    By Aragorn in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Thursday, June 2nd, 2005, 02:03 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •