http://www.rapport.co.za/Suid-Afrika...nthul-20100703

Watse "skokkende" nuus Nagpers en ander sogenaamde intellektuele nie nog mee vorendag gaan kom nie! Is die doemprofete dalk reg gewees dat daar reggemaak word vir 'n vlaag Xenofobie na WB2010? Dat dit van swart op swart na swart op blank/indier en kleurling gaan versprei. Is hierdie en die ander onlangse negatiewe uitlatings deur die media tenoor Afrikaners kondisionering sodat die buiteland 'n blinde oog kan gooi? Nie dat ek glo ons in elk geval op hulle sou kon staat maak nie! Onlangs moet ek in reaksie op die vraag hoekom die buiteland nie meer aandag aan die boere-volksmoord gee nie, lees dat 'n blanke Suid- Afrikaner nogal antwoord dat die volksmoord slegs 'n illusie is! Dit terwyl buitelanders op dieselfde blad gese hat dat hulle nie daarvan geweet het nie en dit skokkend vind! Net daarna moet hulle lees dat die 'Media" hulle mislei en daar geensins so iets bestaan nie!