Results 1 to 3 of 3

Thread: Hier Kom 'n Ding!

  1. #1
    Senior Member
    Hamrammr's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Friday, February 15th, 2019 @ 06:50 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, Netherlands & Alsace
    Subrace
    Cromagnoid
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    35
    Politics
    NS
    Religion
    Heathen
    Posts
    522
    Thanks Thanks Given 
    8
    Thanks Thanks Received 
    13
    Thanked in
    5 Posts

    Hier Kom 'n Ding!

    Hi almal, ek het nogal lanklaas kans gekry om Skadi te besoek, hoop maar dit gaan nog met almal goed! Ek lees weer vanoggend die Rapport en sien die berig oor Gustav Muller, nou wonder ek net, wat is die doel van die hele smeertog? Hoekom sal die regering nou juis 200 + informante in 'n regse organisasie wil ontplooi as dit so 'n belaglike spul is soos hulle die Suidlanders probeer afmaak? My gevoel is net hier is iets aan die kom en die van ons wat se oe oop is sal die tekens sien, die res van die skape wat die sogenaamde afrikaner media glo sal soos beeste die slagpale binneloop!

  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Die pers is darem n ander gepeupel op die beste van dae.

    Dit herinner my aan hoe patent die media Afrikaners probeer maak het van die rooi gevaar, maar nou is dit die wit gevaar wat sommer gevaarlik vir wit en swart is. Hulle weet n volkstaat word wyd bespreek, nou sal die pers harder as ooit voorheen die Afrikaners probeer verdeel...

    Die Artiekels:

    REGSE SKOK

    ‘Müller was g’n weermag-operateur’

    Hulle wás kamermaats, maar hoerery is ‘twak’

    Skuldeisers jag Suidlanders-leier

    Wat die waarheid is weet ons nie, maar hierdie is karakter moord van die eerste klas, net soos met Terreblanche. Dit is ook slegs JACQUES PAUW wat hierdie berugte geskryf het...

    Gustav Müller reaksie:

    Titel van Artikel

    Junie 27th, 2010 | Author: Gustav Müller

    Geskok, teleurgesteld, verbaas is maar van die enkele emosies wat vandag met die lees van die Rapport/Sondag koerante deur my geflits het… Maar soos met enige krisis situasie ( wat ons nog baie van gaan he in die toekoms) besluit om dit van n kant af te hanteer!

    Ek het so aanslag lankal verwag, maar moet eerlik se dat ek in my wildste drome nie gedink het dat hul so blatant sou jok nie! Dit se vir my net een ding “n benoude kat maak benoude spronge”, want hierdie een getuig van uiterste benoudheid!!

    Ek gaan egter nie hierdie geleentheid gebruik om myself te verdedig nie, want ek verdedig my nie teen leuens nie!

    Vanoggend bel my prokereur( Johan), wat my vorige saak ( waar my onskuld bewys was) behartig het my. Deel my mee dat Rapport/Sondag koerante n groot fout gemaak het deur nie te gaan kyk na die fotos op die van die vorige saak nie! Want daar sou hul sien dat hul aantuigings n infame leuen is! Hy het my toe meegedeel dat hy reeds besig is om met die advokaat te kommunikeer en hy sal more n skrywe rig aan die betrokke koerante dat ons hul gaan dagvaar vir laster!

    Ja, ek is teleurgesteld dat iemand soos Danie hom voorgedoen het as n ware vriend! En besef vandag hoeveel keer hy my wou uitlok (provokeer) om die geweldsrigting in te slaan! Maar dit nie reg gekry nie, daarom gaan hul toe na plan B! En net soos Malema in Zim was tydens Oom Eugene se dood, is Danie in Ierland vanwaar hy teen n aansienlike vergoeding (volgens my bron) die leuenveldtog kon van stapel stuur!

    Hierin is drie gelukke:

    1) Hy het homself nou geopenbaar.

    2) En verder, vir almal wat die gerugte in die verlede oor my verspei het dat ek n “agent” was, is dit nou duidelik dat ek die staat(kommunisties) se nr 1 bedreiging is, en hul mense stuur om my te infiltreer! Dit is n bewys van my lojaliteit teenoor ons volk!

    3) Verder kan elke volksgenoot die gerustheid he, dat ek oor jare uitgelok was en nooit geval het vir geweldspraatjies nie! So, wees verseker dat ek met groot verantwoordelikheid dinge hanteer.

    Ten slotte kan ek net vir diegene wat steeds twyfel se, maak n Gebeds saak hieroor, want net ons Hemelse Vader ken die opregtheid van my hart! En net Hy weet en ken die waarheid…

    En as Hy n antwoord aan u gee, hoef u nooit in enige iets te twyfel nie.

    Ek hept gesegt.

    Mattheus 5:11
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  3. #3
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Quote Originally Posted by Mtroboer View Post
    Hi almal, ek het nogal lanklaas kans gekry om Skadi te besoek, hoop maar dit gaan nog met almal goed! Ek lees weer vanoggend die Rapport en sien die berig oor Gustav Muller, nou wonder ek net, wat is die doel van die hele smeertog? Hoekom sal die regering nou juis 200 + informante in 'n regse organisasie wil ontplooi as dit so 'n belaglike spul is soos hulle die Suidlanders probeer afmaak? My gevoel is net hier is iets aan die kom en die van ons wat se oe oop is sal die tekens sien, die res van die skape wat die sogenaamde afrikaner media glo sal soos beeste die slagpale binneloop!
    Dis die gewone storie.

    Enige pro-Afrikaner organisasies kry vinnig n paar hanskakie lede (komplimente van die SA belastingbetaler) en hierdie klomp begin dan onmin saai, enige pogings tot vordering ondermyn, lok argumente uit, lei lede se aandag af met beuselagtighede en blykbaar in hierdie geval, probeer om die leierskap in strikke te lei.

    Dus..... wees altyd op die uitkyk vir die volgende tipes:

    - Mense wat soms "te populer is" (allemans vriende)

    - Mense wat daarin spesialiseer om argumente aan te blaas en uit te lok in plaas daarvan om enigheid te bevorder of nuttige werk te verrig.

    - Mense wat daarin spesialiseer om tyd te mors en grappies te maak wanneer daar beplan en gewerk moet word.

    - Mense wie se agtergrond n bietjie te indrukwekkend is. Maw grootpraters wat skynbaar alles oor alles weet en / of "belangrike" posisies beklee of beklee het.

    - Die Israel liefhebbers..... daar is gewoonlik baie goeie redes waarom hulle so sterk oor Israel voel en daardie redes het niks met die Afrikanersaak uit te waai nie. Somtyds is hulle meer subtiel en maak of hulle nie pro-Israel is nie maar kritiseer dan vinnig diegene wat kwansuis "anti-Sionistiese" aanmerkings maak.

    - Mense wat spesialiseer in subtiele manipulasie.... hulle lyk en klink 99% van die tyd net soos ek en jy maar glip dan n paar slinkse idees in wat soms n effek onder swaksinnges het. Internet forums is geliefde uithangplekke vir hulle.


    Ek's altyd effens skepties oor hierdie tipes. Natuurlik sal almal van ons in n meerdere or mindere mate oor n paar van hierdie eienskappe beskik maar die kuns is om diegene te ontmasker waar te veel van hierdie eienskappe teenwoordig is.

Similar Threads

  1. Hit Kom Jordbruket Til Norge Først
    By Hersir in forum Norway
    Replies: 0
    Last Post: Thursday, July 22nd, 2010, 08:07 AM
  2. Zijn Er Rotterdammers Hier ?
    By Old Winter in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Friday, April 2nd, 2010, 10:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •