View Poll Results: Gaan jy registreer vir die Volksraad verkiesing?

Voters
6. You may not vote on this poll
  • Ja, dit is my plig

    6 100.00%
  • Nee, daar sal niks van kom nie.

    0 0%
  • Ander, verwoord asseblief.

    0 0%
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 15

Thread: Volksraadverkiesingkommissie

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    38
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    291
    Thanked in
    167 Posts

    Volksraadverkiesingkommissie

    Gaan jy registreer vir die Volksraad verkiesing?

    http://www.vvk.co.za/
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2010
    Last Online
    Wednesday, August 15th, 2012 @ 05:57 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    German Boer
    Ancestry
    German
    Subrace
    Nordid
    Country
    Germany Germany
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Transvaal / Northern germany
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    travel, technician
    Politics
    National sozialistisch
    Religion
    heidnisch
    Posts
    114
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Volksraad Verkiesings Kommissie

    Registreer by die Volksraad Verkiesings Kommissie.
    Die VVK strewe daarna om ´n verteenwoordiging vir die boere te kies, om ´n leierskap te vind om aan die ideal na selfbeskikking werk.
    Dit sal goed wees om ten minste die wat destyds by die referendum "nee" gestem het en die wat nog blank wil wees te kry om te registreer. http://www.vvk.co.za/

  3. #3
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    24 Posts
    Ek vermoed daar is heelwat "ja" stemmers wat intussen ook die lig begin sien het. Somtyds kom mense wel tot andere insigte. Hopelik sal ons n paar leiers met visie en integriteit kry want ons het hulle nodig. Die huidige spul "Afrikaner" verskonings vir Hensoppers, Hanskakies en Leegleers in SA se tyd is uit.

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2010
    Last Online
    Wednesday, August 15th, 2012 @ 05:57 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    German Boer
    Ancestry
    German
    Subrace
    Nordid
    Country
    Germany Germany
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Transvaal / Northern germany
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    travel, technician
    Politics
    National sozialistisch
    Religion
    heidnisch
    Posts
    114
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post
    Quote Originally Posted by RoyBatty View Post
    Ek vermoed daar is heelwat "ja" stemmers wat intussen ook die lig begin sien het. Somtyds kom mense wel tot andere insigte. Hopelik sal ons n paar leiers met visie en integriteit kry want ons het hulle nodig. Die huidige spul "Afrikaner" verskonings vir Hensoppers, Hanskakies en Leegleers in SA se tyd is uit.
    Die probleem wat ek sien is weens die verskillende organisasies en partye wat in die verlede bestaan het en nog bestaan, maar wat te min dreef gehad het, het meer en meer mense meer en meer apaties teenoor politiek geraak. Dit op sigself is dalk deur die vyande van vrye volke so beplan.(ZOG)
    Daar het tot op die huidige stadium veels te min mense gerigistreer wat werklik betreurendswaardig is.

    Om myself te vergewis, het ek vir Paul Kruger gaan ontmoet.

    Dit is ´n werklik ´n goeie idee van hom om die boere ´n moontlikheid te gee om leiers te kies wat in hulle belange optree.

    Blykbar het Zuma vir vorige "selfaangestelde leiers" soos Roodt en Kie gevra vir wie hulle verteenwoordig!

  5. #5
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    24 Posts
    Quote Originally Posted by Donnerschall View Post
    Die probleem wat ek sien is weens die verskillende organisasies en partye wat in die verlede bestaan het en nog bestaan, maar wat te min dreef gehad het, het meer en meer mense meer en meer apaties teenoor politiek geraak. Dit op sigself is dalk deur die vyande van vrye volke so beplan.(ZOG)
    Ja ek stem saam met wat jy se so van jou lys en myne is die probleme:

    - tekort aan dreef
    - tekort aan talent / intelligensie / belesenheid / politieke vaardighede ens
    - disorganisasie, stryery
    - apatie
    - moedeloosheid (let veral op hierdie een want dit is n ZOG tegniek om mense te laat opgee en voel die situasie is "hopeloos")
    - die afkoop van ons sg. "leiers" en "intellektuele figure"

    Hier kan ek n menigdom voorbeelde noem van die FF+ (hulle word betaal om te sit en ballas bak en ginnegaap) to Pik Botha, Pienk Frikkie en ouens soos Ton Vosloo van Naspers (Afrikaner Internasionaliste)

    - interne sabotasie van vryheidsbewegings

    Wat hier gebeur is dat mense tussen ons geplaas word wat:

    - valse ideologie en propaganda verkondig wat ons deurmekaar maak en op n dwaalspoor lei

    - met lawwigheid / idiotiese praktyke ons tyd mors... ouens maak grappies ipv om te konsentreer op wat saak maak

    - wat "mind games" speletjies speel en so stryery uitlok tussen ons mense

    - hulle spioeneer op ons en lok ons uit om geweld te gebruik en so in n strik te trap

    - hulle gebruik prominente figure uit ons gemeenskappe om ons af te kraak, as morone uit te beeld ens


    Daar het tot op die huidige stadium veels te min mense gerigistreer wat werklik betreurendswaardig is.
    Ja maar soos jy weet is Rome nie in n dag gebou nie. Mense gaan nie net "registreer nie" agv allerlei redes. Daar is al klaar n menigdom organisasies wat almal meestal ewe oneffektief is. Die enigste manier om vordering te maak is om hulle almal te kontak en almal bymekaar te bring en om verskille opsy te skuif.

    Dis nie n maklike taak nie want ZOG is altyd op die uitkyk vir hierdie tipe aktiwiteite en hul agente onder ons (gewoonlik in invloedryke posisies) sorg dan dat daar gestry word.

    Hierdie is n lang stryd, dit gaan baie tyd en opoffering en beplanning kos om mense te oortuig dat "nog n politieke beweging" hierdie keer iets gaan uitrig.

    Ons moet mik vir die gewone man en vrou in die straat, nie stereotipe "regses" nie. Ons moet allerhande media toertjies gebruik om hulle geinteresseerd te kry. (Kopieer vir ZOG). Ons moet medewerkers werf... hulle moet weer op hul beurt mense werf. Ons het ons eie onafhanklike media broodnodig.

    Ons moet veral n lys saamstel van alle bekende Hanskakies en verraaiers sodat ons hulle ontwrigting kan teegaan.

    Om myself te vergewis, het ek vir Paul Kruger gaan ontmoet.
    Dit is ´n werklik ´n goeie idee van hom om die boere ´n moontlikheid te gee om leiers te kies wat in hulle belange optree.
    Van wat ek kon lees oor hom in sy biografie lyk hy na n ordentlike man.

    Blykbar het Zuma vir vorige "selfaangestelde leiers" soos Roodt en Kie gevra vir wie hulle verteenwoordig!
    Jy weet, ek dink amper Zuma is n kerel met wie ons kan sake doen. Die onus val egter op ons om populere ondersteuning op te bou ipv hierdie gemors wat ons nou het waar ons mense vir die donnerse Democratic Alliance stem.

    Ek's nie vreeslik lief vir ons Afrika broers nie maar beskou hulle nie as die grootste gevaar wat ons mense in die gesig staar nie. Die DA en hul meesters is veel veel erger.

    Terloops, as julle die kans kry kyk asb na hierdie artikel van Citizen Kane oor die toestand van die media in SA.

    http://forums.skadi.net/showthread.p...21#post1051721

  6. #6
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts
    Ek het sopas terug by die huis arriveer na ek vir die VVK-verkiesing gaan registreer het.

  7. #7
    Member

    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Saturday, May 5th, 2012 @ 09:56 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, France,Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Parys Free state
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Safari operator
    Politics
    Conservative
    Religion
    Dutch reformed Christian
    Posts
    17
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek is n registrasie beampte vir die VVK.

  8. #8
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts
    Ek sien die VVK het hul verkiesingsdatum bekendgestel as 23 en 24 September vanjaar:

    Nominasies van Volksraadskandidate sluit op 31 Mei 2011

    Kieser-registrasies sluit op 1 Julie 2011

    Verkiesing vind plaas op 23 & 24 September 2011
    [bron]

  9. #9
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts
    Anton Barnard, via sy rubriek by PRAAG:

    Ernstige bedenkinge oor die VVK

    Ek loop dikwels kommentare onder Praag-artikels raak wat die Volksraadverkiesingskommissie se beplande verkiesing as ‘n lewensvatbare alternatief vir die rasse-sensus wat Suid-Afrika se gewone verkiesings verteenwoordig, probeer voorhou. Ek het al dikwels sulke inskrywings bevraagteken, spesifiek oor die onafhanklikheid van die VVK, en die antwoord is telkens dat die VVK soortgelyk aan Suid-Afrika se OVK is, met ander woorde ‘n onafhanklike liggaam wat bloot daar is om ‘n volksverkiesing te organiseer. Met ‘n onafhanklike liggaam wat soveel as moontlik Afrikaners wil betrek, kan ek hoegenaamd geen fout vind nie en sou ek dit heelhartig steun. Ek het egter ernstige bedenkinge oor die VVK se onafhanklikheid.

    ‘n Onafhanklike verkiesingsowerheid soos wat mens in Westerse lande aantref, het in breë trekke drie funksies: 1.) Hou die kieserslys by en hanteer kieserregistrasies, 2.) Bestuur die proses van kandidaatregistrasie en hou die register van kandidate by. 3.) Organiseer die verkiesing, tel die stemme en kondig die resultaat aan. Só ‘n owerheid mag onder geen omstandighede self by die politiek betrokke raak nie. Hy mag byvoorbeeld geensins probeer om kiesers wat registreer, te sif volgens hul politieke oortuigings nie. Al wat 'n onafhanklike owerheid mag doen, is om seker te maak dat die kiesers wel burgers van die betrokke land en van ‘n stemgeregtigde ouderdom is.

    [...]

    Ek is bevrees dat die Volksraadsverkiesingskommissie (VVK) bostaande toetse liederlik dop. Eerstens verwag sy registrasievorm van kiesers om alreeds ‘n politieke mening ten gunste van ‘n volkstaat uit te spreek. Alhoewel ek persoonlik ten gunste van selfbeskikking asook uiteindelik ‘n volkstaat is, hoe weet ek of die VVK dat die meerderheid Afrikaners ten gunste van ‘n territoriale volkstaat is? Waaroor gaan die verkiesing dus? Is dit slegs om ‘n raad te verkies wat voorstanders van ‘n volkstaat verteenwoordig? Hoe weet ons die meerderheid Afrikaners staan hoegenaamd (soos ek) ‘n volkstaat voor? Ons gaan egter ná die verkiesing ook nie weet nie, want slegs diegene wat ‘n volkstaat voorstaan, mag registreer.

    [...]

    Ook die vrae wat die VVK aan sy kandidate op sy vraelyste stel, spreek van ‘n baie spesifieke godsdienstige ideologie. [...] Die manier waarop veral vrae 4, 5 en 6 in die kandidaatvraelyste gestel word, asook die vrae self, spreek duidelik van die invloed van die Geloftevolkbeweging, wat slegs ‘n baie beperkte ledetal het. Weer eens: ‘n VVK wat soveel as moontlik Afrikanerstemme wil kry, kan nie ‘n spreekbuis vir ‘n bepaalde beweging se ideologie wil wees nie. Dit is goed dat die kandidate die geleentheid gekry het om hulle standpunte te stel, maar die keuse van vrae het hulle ongelukkig in ‘n bepaalde ideologiese rigting gelei, wat na my mening uit voeling is met die meeste gewone Afrikaners se alledaagse bekommernisse en aspirasies, en totaal en al buite die bestek is van ‘n kommissie wat wil beweer hy is onafhanklik en daar vir alle Afrikaners.

    Wat eweneens kommerwekkend is van die VVK, is die volgende wat op sy hoofblad verskyn: “Daarbenewens sal Volksraadslede wat die selfbeskikkingstrewe op enige stadium mag ondergrawe, demokraties uit hulle posisies verwyder kan word sodra ‘n mosie van wantroue op ‘n volksvergadering aangeneem mag word en sonder dat hulle eers ‘n 'termyn' moet uitdien waarin hulle skade op skade kan aanrig.” Dus: Selfs al word iemand verkies tot die raad, sê maar van die AVP wat nie gediend is met die gedagte van ‘n volkstaat nie, kan sy mede-raadslede die kiesers wat dié raadslid verkies het, se demokratiese wil ignoreer en hom bloot verwyder. Dis voorts onduidelik wat “ondergrawe” beteken. Netnou besluit ‘n meerderheid van die lede “ondergrawe” beteken om nie die Geloftevolk se ideologie te gehoorsaam nie. Dis nie hoe ‘n demokrasie werk nie, mense! Jy kan nie net iemand wat wettiglik verkies is, ontslaan omdat hy nie saamstem met jou siening nie!

    [...]

    Die gevaar van die VVK behoort vir ons almal duidelik te wees: Deur vooraf reeds ‘n bepaalde ideologie, godsdienstige benadering en politieke doelwit voor te hou, gaan dit baie mense, asook regses soos die AVP, vervreem en uitsluit, en gaan dit uitloop op ‘n besonder duur mislukking (ek verneem dat dit minstens R5 miljoen gaan kos.) Dit gaan ook oneindige ammunisie aan Afrikaners se opponente verskaf wat vir seker vingers na die VVK se lae stemtal gaan wys, en as bewys gaan voorhou dat Afrikaners kwansuis nie die gedagte van selfbeskikking steun nie.
    Dan Roodt, in reaksie op bogenoemde:

    Ek is nie seker dat 'n verkiesing ons gaan help nie. Die Afrikaner het reeds twee of drie keer oor die afgelope twee dekades politieke en volkselfmoord gepleeg. Die pasiënt is benewel, vol dwelms gepomp en weet nie herwaarts of derwaarts nie. Ek dink ons het Carl Schmitt nodig, nie John Stuart Mill nie. Vanaf Wikipedia:

    For Schmitt, every government capable of decisive action must include a
    dictatorial element within its constitution. Although the German concept
    of Ausnahmezustand is best translated as "state of emergency",
    it literally means state of exception which, according to Schmitt, frees
    the executive from any legal restraints to its power that would
    normally apply. The use of the term "exceptional" has to be underlined
    here: Schmitt defines sovereignty as the power to decide the instauration of state of exception, as Giorgio Agamben has noted. According to Agamben,[12] Schmitt's conceptualization of the "state of exception" as belonging to the core-concept of sovereignty was a response to Walter Benjamin's
    concept of a "pure" or "revolutionary" violence, which did not enter
    into any relationship whatsoever with right. Through the state of
    exception, Schmitt included all types of violence under right, in the
    case of the authority of Hitler leading to the formulation "The leader
    defends the law" ("Der Führer schützt das Recht").[8]

    Hierdie is geen apologie vir Hitler nie, in weerwil van die laaste sin. Feit is egter dat ons 'n buitengewone situasie van verdrukking/besetting verkeer wat buitengewone optrede (en leierskap) vereis.
    [bron]

  10. #10
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2009
    Last Online
    Sunday, June 17th, 2012 @ 10:49 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch, German, Nothern French
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Married
    Occupation
    Lecturer
    Politics
    Conservative
    Religion
    Odinist
    Posts
    61
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Geen Godsdiensvryheid ??

    Ek het sopas na al die kandidate waarvoor mens in die VVK kan stem gaan kyk. Wat my vreeslik pla van die meerderheid van hulle, is dat hulle enige Heiden gelowe en Ateisme summier wil verbied. Baie van hulle is ook vreeslik erg ingestel op sensorskap. Hulle wil basies 'n Ystergordyn opstel (of, spottend, soos die mense in die Kaap weet, 'n Boereworsgordyn).

    Sover sien ek net 3 kandidate wat nie so uiters drakonies voorkom nie : Flip Bruwer, Franz Jooste en Andries Breytenbach.

    Ek hou vna die VVK se doelwitte, maar hierdie beleid van hulle pla my. Nie net pla dit my nie, maar as hulle offisieel ten gronde van Geloof wil diskrimineer, sal hierdie "Volkstaat" nooit kan realiseer nie, want dit sal teen intersnasionale wetgewing wees en so gou soos nou sal al die VVK se planne tot nuut gemaak word.

    Wat is ander Afrikaner/Boere Heidenne/Ateiste/Christene se standpunte hieroor ?

Page 1 of 2 12 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •