Results 1 to 4 of 4

Thread: Węreldbeker Maak SA Bankrot Soos Griekeland

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts

    Węreldbeker Maak SA Bankrot Soos Griekeland

    Terwyl Rapport en ander koerante vandag die lof van die węreldsokkerbeker en sy Afrosentriese openingseremonie besing, staan die res van die węreld meer krities teenoor die land. Tydens 'n program wat op die Franse TV-kanaal Télé 1 uitgesaai is, het die vermaarde historikus en Afrikakenner Bernard Lugan Suid-Afrika as "'n land wat deur 'n grotendeels korrupte swart elite regeer word" beskryf.

    Die program waarop Lugan verskyn het, heet "Ménard sans interdit" ("Ménard sonder taboes") en reeds met die intrapslag meen die programaanbieder dat Suid-Afrika 'n "erg verdeelde land is waar uitsonderlike geweld heers". Lugan het ook 'n parallel tussen Suid-Afrika en Griekeland getref. Net soos dié land deur die Olimpiese Spele in Athene bankrot gelaat is, is die węrelsokkerbeker in Suid-Afrika reeds 'n "ekonomiese ramp".

    [...]

    Ter inleiding sę sowel Ménard as Lugan dat "Suid-Afrika vandag in 'n slegter toestand as onder apartheid" verkeer. Terwyl die sokkerwęreldbeker 'n maand lank die krake in die land probeer toesmeer, heers daar rasse-, maatskaplike en etniese verdeeldheid.

    Gedurende die warm debat waartydens Lugan sover gaan as om "die tuislandbeleid aan te prys", maar dan het die blankes die land "onregverdig verdeel" en te min grond aan swartes afgestaan, meen die geskiedkundige dat Suid-Afrika oor 'n etniese federasie moet beskik eerder as 'n land wat op grond van "die Marxistiese mistiek" van die ANC aanmekaar gehou word.
    Diegene wat Frans verstaan, kan die hele debat hier op YouTube volg.
    bron: PRAAG nuus


  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Daar is darem n paar nugter mense wat van tyd tot tyd die foute in n situasie kan merk.

    Dit maak vir my 100% sin dat SA finansieel baie gaan sukkel as die soccer babelas eers in skop. Wie gaan die skuld betaal, die Afrikaner natuurlik, en dan gaan die Afrikaner ook die skuld kry omdat hy dit nie ge 'Feel it' het nie.

    Vir Afrika sal die enigste oplossing wat kan werk solank hier wit mense is maar Apartheid wees, dit was doel gerig ontwikkel vir die doel, hel as n Fransman dit kan snap wat gaan aan met ons Afrikaners?

    Nee wat maats hier kom taai tye as die soccer eers verby is, maar dit mag dalk net die regte ding wees om die orde van dinge eendag te herstel.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  3. #3
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 11:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    inderdaad

    Hoe waar! Die Afrikaner kry alewig die skuld vir alles. Verwag die anc regtig dat ons moet vuvuzelas blaas terwyl ons boere vermoor, ons mense gemartel en verkrag word, en ons ekonomie ten gronde gaan? Die anc wil eerder die land bankrot hę as om 'n kans vir propaganda en korrupsie te laat verbygaan.

  4. #4
    Extended Moderation
    YsterNel's Avatar
    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Tuesday, March 15th, 2011 @ 09:45 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Sweden(Viking), France(Normans)
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Paarl, Boland, Winelands
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Artist
    Politics
    Boer
    Religion
    christian
    Posts
    31
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die ANC wil juis nie he die land moet swaarkry nie, want wie gaan hulle rykmans lewe onderhou, daar is eenvoudig nie genoeg breinkrag in daardie party nie, dis al.Ons wil te veel probeer om soos hulle te dink, n swart man van Afrika kan nie langtermyn dink nie, hulle word eenvoudig nie so groot gemaak nie,hulle weet dat die land reeds gevou het, maar lieg en bedrieg nog steeds hulle eie kiesers, en hoe dan nou anders.
    Kan julle nou julle indink wat met die ANC leierskap gebeur as hulle onderdane nie meer glo aan hulle toorgoed nie, hulle sal op straat uitgesleep word en ge"necklace" word sonder genade.
    Ja, die toorgoed ding verwoes en red baie lewens oor ons land en die barbare doen dit so die hele Afrika vol.

Similar Threads

  1. Nuwe Volkstaat So Groot Soos Oostenryk
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, July 25th, 2011, 02:44 PM
  2. 'Dank Blankes Af, of Ons Maak Julle Vrek!'
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 4
    Last Post: Tuesday, June 15th, 2010, 11:31 PM
  3. 'Witman, Jy Kan Nie 'n Kar Soos Dié Bekostig Nie!'
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Friday, April 30th, 2010, 12:02 PM
  4. ANC-Minister Dreig Met 'Grondhervorming Soos in Zimbabwe'
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 4
    Last Post: Saturday, November 7th, 2009, 03:26 PM
  5. 'n Boer Maak 'n Plan
    By MacAdder in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, November 3rd, 2008, 01:41 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •