Results 1 to 7 of 7

Thread: Boere Moet Ontslae Raak Van Swart Plaasarbeiders

  1. #1
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    17
    Thanked in
    17 Posts

    Boere Moet Ontslae Raak Van Swart Plaasarbeiders

    Wat alle wit Suid-Afrikaners moet hoor
    DINSDAG, 13 APRIL 2010 11:56 HANNES DE WET
    37 reaksies
    Waarom gebruik ons boere nog swart arbeid? Het hulle oë nog steeds nie oopgegaan vir die werklikhede wat met swart arbeid gepaard gaan nie? Is Afrikaner boere werklikwaar so verknog aan swart arbeid dat hulle bereid is om te verdra wat geen waardige man sal aanvaar nie - om sy vrou en kinders op risiko te stel net sodat hy sy swart arbeid kan hê?

    Geen argument ten gunste van swart arbeid kan staande bly ten koste van die veiligheid van jou gesin nie. Elke boer word voor die keuse gestel om te kies wat vir hom meer kosbaar is: Swart arbeid of sy gesin. Na meer as 3000 moorde oor die verloop van net meer as 'n dekade waartydens talle vrouens onteer en kinders getraumatiseer is, blyk dit duidelik dat jy nie jou swart arbeid kan behou sonder om jou gesin op risiko te plaas nie.

    Dit is die een òf die ander. Moet jouself nie bedrieg nie. Vir duisende is dit reeds te laat. Man tot man sê ek hier vir elke boer selfs deur net jou vrou en kinders aan hierdie risiko's bloot te stel versuim jy you Goddelike plig.

    Al is jy as boer dan nie mans genoeg om jou eie arbeid te doen nie en hunker jy na jou swart arbeid, dan verdien jou vrou en kinders steeds 'n beter lewe as om onder 'n dreigende aanval te moet leef. 'n Waardige man koester sy geliefdes veel meer as om sy gesin aan hierdie gevare bloot te stel vir watter rede ookal.

    Die tyd is verby dat boere wat slagoffers van plaasaanvalle is met simpatie bejeën word. Daar is geen rede meer vir verwarring rondom die feite nie. Die heel eerste Goddelike verpligting teenour jou naaste waarvoor die Here jou as man verantwoordelik hou, is die veiligheid van jou gesin.

    Met die feite nou alombekend is elke aanval op 'n boeregesin deur swart arbeiders van nou af die nalatigheid van die boer self wat as man sy plig versuim het om die veiligheid van sy gesin bo sy verknogtheid aan swart arbeid te plaas.

    Dit is jou verantwoordelikheid om jou gesin ware veiligheid te bied. Die oplossing is vanselfsprekend en dit is totaal binne elke boer se eie mag. Die uitvoering daarvan verg wel durf en moed. Maar geen man wat die naam m-a-n werd is deins terug daarvoor om te doen wat nodig is sodat sy gesin veilig kan wees nie.

    Vervolgens wanneer ek van 'n plaasanval deur arbeiders lees dan sal ek weet, mnr. Boer, jy het jou plig teenoor jou gesin versuim deur op jou plaas swart arbeid bo jou geliefdes se veiligheid te gekies het.

    Ja, ek sal weet dat jou liefde vir jou gesin vlakker gelê het as jou verknogtheid aan swart arbeid. En ek sal by myself dink oor die ongeluk wat ons boerevrouens en kinders getref het om mans vir eggenote en vaders te hê wat hulle gesin aan hierdie gevare blootstel terwyl waardige mans van regoor die wêreld hulle gesinne beter beskerm.
    http://praag.co.za/menings-magazine-...moet-hoor.html

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die gebruik van swart arbeid deur ons mense is aan die afneem, ek ken `n paar boere wat geen arbeid meer gebruik nie, hulle spandeer geld om meer produktief te boer. Ongelukkig het nie almal die kapitaal om dit te doen nie, soos met enige besigheid moet jy geld he om mense minder te maak. Ek doen al my take self, ek finansier nie die die aanslag teen ons nie, nog minder gee ek geld uit op besighede wat oorheers word deur swak ekonomiese bemagtigings. Daar is baie instellings wat nog deur wit hande besit word, en as ek iets nodig het koop ek dit daar. `n paar jaar terug het `n sekere groot vulstasie groep hulle geroem dat die meeste van hul vulstasies deur Sipho en maatjies besit word, my Germaanse motor vul ek by hulle mededingers. En Sipho se niggie sal nie die kans kry om suiker uit my kombuis te steel nie.

  3. #3
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    17
    Thanked in
    17 Posts
    Ja, laat ons beursies die praatwerk doen. Die ideaal sou wees dat Pick n Pay en kie ook nie ons geld sien nie. Ongelukkig is die alternatiewe skaars op die oomblik.

    Ons kort meer "eie" besighede en die wil en dissipline om dit te ondersteun in plaas daarvan om by die vyand te gaan koop.

  4. #4
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Piksteel arbeiders

    Quote Originally Posted by Rooikat View Post
    Die gebruik van swart arbeid deur ons mense is aan die afneem, ek ken `n paar boere wat geen arbeid meer gebruik nie, hulle spandeer geld om meer produktief te boer. Ongelukkig het nie almal die kapitaal om dit te doen nie, soos met enige besigheid moet jy geld he om mense minder te maak. Ek doen al my take self, ek finansier nie die die aanslag teen ons nie, nog minder gee ek geld uit op besighede wat oorheers word deur swak ekonomiese bemagtigings. Daar is baie instellings wat nog deur wit hande besit word, en as ek iets nodig het koop ek dit daar. `n paar jaar terug het `n sekere groot vulstasie groep hulle geroem dat die meeste van hul vulstasies deur Sipho en maatjies besit word, my Germaanse motor vul ek by hulle mededingers. En Sipho se niggie sal nie die kans kry om suiker uit my kombuis te steel nie.
    Daar's meer as 500,000 Witmense sonder werk in die land met hoeveel kinders wat nie eers elke dag kos het om te eet nie en ek laat nie myself vertel hulle almal wil nie werk nie.Wat my betref al die wit boere wat so ons vyand voed sodat hulle by die miljoene kan aanteel kry maar net hul verdiende loon.Wat jy saai sal jy maai.Hulle is gou om te skree vir hulp as hulle 'n misoes het of die of daai probleem het,maar wat doen hulle vir hul ras?Aandie einde van die dag behoort daardie plaas aan die ras en nie net aan een enkeling nie.
    Die probleem is wanneer daar geld betrokke is,dan kom die ras tweede,en ja hulle is boere met 'n klein b en is natuurlik ook diep gelowiges.

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    Sad Wit Ekonomie

    Ek is baie bly dat daar uiteindelik 'n paar mense is wat nou praat oor die Suid Afrikaanse ekonomie en witmense in dieselfde konteks. Ons is so stupid. Vodacom stel aandele aan swartes beskikbaar en ek skreeu blou moord. My sel kontrak is by Vodacom en ek het nie lus om dit te verander nie want dit is te veel moeite. Jare gelede het Nedbank aandele net aan swartes toegeken. My rekening is nog steeds by Nedbank. Ek skuld hulle nou net meer geld.
    Die witmense moet tog nog steeds in Suid Afrika 'n groot invloed op die ekonomie kan uitoeffen met ekonomiese verset. As ons begin aandring op sekere standaarde of net huidige benadeelde besighede ondersteun, behoort ons 'n punt te kan maak met ons WITGELD. Op hierdie stadium maak ons met ons geld swart miljoeners wat vere voel vir die wit gemeenskap.

  6. #6
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    koopkrag

    Ek is bly om te sien die simpel vuvuzelas wat hier rond te verkoop is, bly net so op die rakke staan in die winkels waar die meeste klandisie blank is. Ons mense wil nie sommer die swart kultuur ekonomies versterk nie, tensy daar geen alternatief is nie. Ons kan rebelleer teenoor die regering se diskriminasie met ons beursies. Koop eerder regte boereplaas vleis as die ingevoerde Australiese snert. Soort soek soort.

  7. #7
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    17
    Thanked in
    17 Posts
    Dis verregaande en belaglik dat Suid Afrika vleis invoer. Dieselfde geld vir meeste ander kossoorte. Ons was beter af in die apartheid era waar die wereld se sanksies teen ons eintlik n moerse guns was.

    Dit het ons beskut teen buitelandse storting van goedere op ons markte en het ons help onafhanklik hou. Nou word SA nes soveel ander lande in die wereld afhanklik van globalisasie, buitelandse oornames, die verwoesting van ons eie industriee ens.

Similar Threads

  1. SA Boere Na Mosambiek
    By Aragorn in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Tuesday, December 14th, 2010, 03:55 PM
  2. Replies: 4
    Last Post: Monday, August 23rd, 2010, 05:13 AM
  3. Swart Dwaling En Wit Woede
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, October 17th, 2009, 10:35 PM
  4. Replies: 3
    Last Post: Sunday, May 3rd, 2009, 06:20 PM
  5. Namibië: Swart haatsprekers in hof
    By Liberator Germaniae in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Tuesday, November 7th, 2006, 08:24 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •