Ek is moeg, siek en sat vir berigte wat eensydige belange vat en ons probeer laat skuldig voel oor ons verlede. Ek persoonlik is baie tevrede met ons verlede omdat dit die voet spore bevat van n' volk wat teen alle bedrygings en vyande hulle self kon beskerm. Die swartman sal nooit ons vriend of broeder beskou kan word nie al probeer hy wat.
Ons het ons self en ons volks belange beskerm op die beste wyse wat ons aan kon dink. Ons skuld Sipo en sy volk geen verskoning of losprys. Hulle was ons vyande en is tot vandag nog. Dit maak nie saak hoeveelkeer jy hom help nie, hy bly waar hy is en sal nooit verander nie. Hy ken net korrupsie en kan net op daardie manier n' bestaan maak. Die buiteland het dit tog aan ons bewys soveel keer oor en oor. Hulle vra geld om armmoede te beveg en dan verdwyn dit net met een of ander korrupsie wat n' hofsaak ontlont wat later net doodloop.
Ek dink persoonlik dat daar meer as genoeg redes rondom ons is om te weet hoekom daar n' stelsel soos apartheid was. Apartheid het ons beskerm teen swak staats dienste, geweldadige skole met geen werkbare leer plan, gevaarlike mediese stelsels wat nie eers n' verkoue kan behandel nie, verspruiding van vigs deur rasse vermenging, n' weermag wat die wereld gerespekteer het, werksgeleenthede wat diegene wat hard daarvoor gewerk het verdien het, n' Godsdiens stelsel wat morele waardes in die samelewing gestel het, opgevoede kinders wat die regstelsel gerespekteer het.
Vandag sit ons met die gemors wat ruggraatlose leiers ons in gedompel het. Hoekom het hulle nie eerder n' volkstaat verklaar en die res van die land aan die swartes gegee nie. Ons sou tog nog steeds die vermoe beskik het om ons self te beskerm. Sou die swartes ons wou aanval kon ons dit met gemak verweer het sonder die sinnelose plaas moorde waarmee ons vandag moet verduur. Ons beskik die vermoe om enige deel in die land te laat vloereer.
Die hele gedoente was verkeerd benader. Daar kan geen reenboog nasie bestaan nie. Ek sien soveel voorbeelde regoor die wereld waar daar meer as een volk betrokke is. Daar is altyd probleme tussen hulle wat uitloop op geweld. Die wense na n' volkstaat het uit ons hande geglip die dag toe hulle die land onder ons uitgevat het.
Bookmarks