Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 11

Thread: Rektor Vra Vrae Oor Pres. Steyn Se UV-beeld

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    38
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,593
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    297
    Thanked in
    173 Posts

    Rektor Vra Vrae Oor Pres. Steyn Se UV-beeld

    Die standbeeld van pres. M.T. Steyn wat voor die hoofgebou van die Universiteit van die Vrystaat (UV) in Bloemfontein staan, gaan nie verskuif, afgebreek of van die hoofkampus verwyder word nie.

    Sķ sę me. Lacea Loader, woordvoerder van die UV, nadat ’n brief van die rektor, prof. Jonathan Jansen, op kampus versprei is met die vraag of Steyn se standbeeld, wat volgens sommige ’n “argitektoniese mislukking” en ’n eensydige simbool is, nie verskuif of verklein moet word nie.

    Dié brief, waarin die moontlikheid ook genoem word dat ’n standbeeld van die groot Sotho-leier, koning Moshoeshoe, langs Steyn se beeld geplaas moet word, het groot omstredenheid en ontevredenheid veroorsaak.

    Jansen het verlede Maandag die brief vervat in die Maandagbulletin, ’n inligtingskanaal tussen die personeel van die UV en Jansen. Daarin wou hy glo mense se gedagtes oor die standbeeld toets.

    Loader sę daar is geen sprake dat die standbeeld verwyder gaan word nie.

    Die brief van Jansen lui: “Voor my kantoor staan die indrukwekkende standbeeld van pres. M.T. Steyn.

    “Al hoe meer mense sę vir my dit moet skuif. Party glo dat dit ’n argitektoniese mislukking is wat die pragtige pad verby die fonteine na die hoofgebou toe versper.

    “Ander glo dat dit eensydig is, dat dit ’n simbolisme weerspieël wat partydig teenoor die geskiedenis van die provinsie en die land staan.

    “?’n Paar ander glo dat dit ’n nuttige doel dien as ’n baken op die kampus en ’n skadukol waar ’n mens jou middagete kan nuttig.

    “Daar heers ’n sterk gevoel dat die standbeeld nie verskuif moet word nie, maar dat dit laer gemaak moet word en in gesprek moet staan met ’n standbeeld van gelyke grootte, van die groot koning Moshoeshoe van die streek. So ’n verandering sal die versoenende houding van die universiteit uitstraal.”

    Jansen sluit die brief met die volgende vraag af:

    “Behoort ons die standbeeld van Steyn te behou en eerder ander ruimtes op ons kampus te gebruik om nuwe simbole aan te bring en te bou? Praat met my.”

    Loader hou vol die brief is ’n “kommunikasiekanaal” en al wat Jansen hiermee wou bereik, is om vrae aan studente en personeel te rig.

    “Dit is glad nie ’n besluitnemingsforum nie en gedagtes word getoets. Met verlede week se vraag het Jansen slegs gedebatteer hieroor.”

    Groot ontevredenheid heers egter oor die brief en mense sę dit is onnodig.

    Volksblad het talle klagtes oor die brief ontvang.

    Ook studente sę die beeld moet bly. Me. Olga Cube, ’n derdejaarstudent aan die UV, sę sy hoop nie dit gebeur ooit dat die Steyn-standbeeld verwyder word nie.

    “Dit is heeltemal onnodig, dit is deel van die geskiedenis van ons land en ons universiteit.

    “Ander standbeelde kan ook hier aangebring word.”

    ’n Derdejaarstudent wat anoniem wil bly, sę dit is heeltemal onnodig en die standbeeld is ’n baken vir alle studente.
    Volksblad

    MT Steyn langs die 'koning' van kannibale, hulle sal ook n bespoting van alles maak.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Pres Steyn

    As ek reg is was hy 'n vrymesselaar gewees,nes baie ander Boere van daardie tyd.Het op 'n boek afgekom wat gehandel het oor die vrymesselaars van daardie tyd in Transvaal en Vrystaat.Julle sal verbaas wees hoe baie Boere was lid van daardie joodse se organisasie en Steyn was een van hulle.In elke stad en dorp was daar 'n vrymesselaars losies gewees.Nou wonder enige iemand nog waarom ons die oorlog verloor het!ons was besmet met die duiwel aanbidders.

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Dit gaan nie oor wie wat aanbid nie, maar eerder of ons gaan verdwyn van die aardbol af as `n nasie. Geloof hoort in `n kerk, en in gebed tussen die aanbidaar en sy God. Dit moet eerder nie gebruik word as `n meter vir volks oorlewing nie. Die NG kerk saam met frikkadel en maats het ons uitgelewer aan die gespuis. "Want hulle is ook mense, nes ek en jy" Dit moes ek tot vervelens toe hoor. Die NG kerk is nes Malema ewe skuldig aan meer as drie duisend boere se ontydige trip na die ewigheid.

  4. #4
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    60
    Thanked in
    49 Posts
    Quote Originally Posted by Rooikat View Post
    Dit gaan nie oor wie wat aanbid nie, maar eerder of ons gaan verdwyn van die aardbol af as `n nasie. Geloof hoort in `n kerk, en in gebed tussen die aanbidaar en sy God. Dit moet eerder nie gebruik word as `n meter vir volks oorlewing nie. Die NG kerk saam met frikkadel en maats het ons uitgelewer aan die gespuis. "Want hulle is ook mense, nes ek en jy" Dit moes ek tot vervelens toe hoor. Die NG kerk is nes Malema ewe skuldig aan meer as drie duisend boere se ontydige trip na die ewigheid.
    Ja dis feite Rooikat! Wat jy hier noem laat my dink aan n bobbejaan genaamd "rainman" wat n lid hier was en ook alewig gekerm het oor "humaniteit" en "ons humanitere sy" ens. Genugtig, die ou het heeltemal die kat aan die stert beet gehad.

    Soos jy se is besig om uitgevee te word. Baie immigreer en verengels in die meestal Engels sprekende lande waar hulle na verhuis. In SA word ons geskiedenis en kultuur so stukkie vir stukkie afgebreek en verwyder deur die ANC, DA en Sioniste.

    Ons self maak natuurlik n fout deur nie meer tee te skop en te organiseer teen hierdie aanslag nie. Ons laat toe dat hensoppers in ons midde (ons sogenaamde "skrywers", die "Afrikaanse Pers" ens) ons in n dwaalspoor lei.

    Soos jy se is die NG Kerk n patetiese voorbeeld. In die dae van Apartheid kon hulle nie die NP regering se gat genoeg gesoen het nie en die oomblik toe die wind van rigting verander was hulle weer voor in die ANC se koor. Snaaks genoeg ken ek sulke mense in SA ook. Van stoere NP ondersteuners tot vandag se liberale ANC liefhebber.... alles in n oogwink.

    Wat my betref het ons vernuwing op n groot skaal onder ons volk nodig. Dis tyd vir radikale nuwe idees, sienswyses, ideologie en handelinge. Wat ons op die oomblik mee sit is n klomp bagasie uit die verlede wat in n doodloopstraat ontaard het.

    Dis tyd dat mense hulself begin vra wie hulle is, wat hul identiteit is, waarin hulle glo, waarom hulle glo waarin hulle glo en wat hulle kan doen om hul siening van hul omgewing en die wereld te verbreed. Die klassieke ou Afrikaner kultuur van Rugby, NG Kerk, Sonskyn, Dwarstrek ens. werk nie vandag meer so lekker nie.

    Ons moet vriende begin maak waar ookal ons hulle kan vind in die wereld in plaas daarvan om te veel op "die Weste" te konsentreer.

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    RoyBatty
    Ek is dankbaar dat daar nog mense met vrye denke is. Liewe Jesus gaan nie vir ons `n skip vol wapens bring nie, of die gespuis `n lekker ebola inspuiting gee nie. Die britse taal het ons mense aan die enkel beet. Die DA (duiwelse aanbidders) het die Afrikaner net waar hulle ons wil he. Die Idiote dink soos klei tablette, dat `n demokratiese oplossing aan ons `n sprekenskap gee. Die skrif is al meer as sestien jaar aan die muur. Jou toekoms is in jou eie hande, vat dit vas en gebruik dit....of wag dat iemand miskien iets vir jou gaan doen. die besluit is net joune.

  6. #6
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    60
    Thanked in
    49 Posts
    DA = Duiwels Aanbidders LOL!!! Ek sal daardie een onthou.

    Ja dis verbysterend hoe baie van ons landgenote hulself oortuig dat "Duitsland ons sal help" of die of daardie land gaan ons te hulp snel. Toerusting sal soos manna uit die hemel val as ons net genoeg bid en so aan.

    Dis n hartseer storie om te sien hoe hierdie mense in feetjieland vasgeval het en hoe hulle dan verder deur die slange in ons midde gemanipuleer word om onder mekaar te begin stry (My kerk is beter as jou kerk) of (jy het my kerk beledig en nou wil ek niks met jou te doen he nie) ens. ens.

    Ek's geen kenner van "die lewe" nie maar as daar een ding is wat ek agtergekom het is dat mens nie kan rondsit en op wonderwerke wag nie. Hulle gaan nie vanself gebeur nie. Daar is geen plaasvervanger vir beplanning en harde werk en opofferings nie. Mense gaan of moet bereid wees om dit te doen of hulle gaan maar hul lot moet aanvaar, opgee of immigreer.

    Soos jy tereg opmerk "jou toekoms is in jou eie hande". Use it or lose it.

    Soos wat sake nou staan in SA is ons volk in n doodloopstraat. Dinge is vir die oomblik nog draaglik genoeg dat daar nie veel entoesiasme vir n soeke tot "n alternatief" gaan wees nie maar in my opinie is ons maar net besig om die onvermydelike uit te stel.

    Die dag van afrekening mag dalk nader wees as wat ons besef. Hoe langer uitgestel word met beplanning en organisasie om ons belange te bevorder, hoe swakker gaan ons posisie word.

    Ek's nie n voorstander van n "Broederbond" of "Boeremafia" stelsel wat in geheimhouding werk en die "spesiale boeties" beloon nie maar ons kort definitief n forum om Afrikaner Nasionalistiese belange te bevorder. Ons kan baie van die Jode leer in hierdie opsig. Hulle is meesters op die gebied van floreer in ongunstige toestande en om saam te staan om sodoende hul belange te bevorder.

    Hoe gouer ons dieselfde begin doen, hoe beter.

    Ek voel dit is ook belangrik om die hensoppers en hanskakies onder ons so gou as moontlik te identifiseer, te diskrediteer en te verwerp. Ons kan nie "draai die ander wang" tipe Nuwe Testament vergifnis of "gee hulle nog n kans" twak bekostig nie. Dis reg of weg. Hoe gouer ons van hierdie bagasie ontslae kan raak hoe beter.

    Ons moet eerstens ons eie deurmekaar huis in orde kry. Daarna kan ons begin konsentreer daarop om ons belange te bevorder en ons self weer te bemagtig.

    Die vraag is net: Wie gaan bereid wees om saam te werk, tyd op te offer, dinge te help koordineer, geld op te offer ens ens ens?

  7. #7
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    jode

    Ek dink ons probleem is dat ons nie soos die jode groot gemaak is nie.Dit word van kleins af by hulle in geprent dat hulle die enigste is wat iets beteken en dat die res almal teen hulle is en daarom moet hulle altyd saamstaan.Dan ons mense weet hopelik te min wat werklik aangaan en natuurlik hulle stel ook nie belang nie.Die tiepiese denke van 'n skaap.Omrede almal so min weet en jy kan hulle ook natuurlik niks vertel nie,kan hulle nie saamstaan nie.Ek meen hoe op aarde kan almal saam staan as hulle niks weet nie en elkeen is slimmer as die volgende een.
    Jy kan tog net planne maak as jy iets weet van jou vyand en hoe hy dit doen.
    Dan kan julle my maar met klippe gooi,na amper 30 jaar deurmekaar met Wit politiek en baie lees en waarneming wat om my aangaan en hoe my mense dink en optree het ek tot die gewaarwording gekom dat ons nie verstandelik instaat is om ons vyand te oorwin nie.Indien ons wel dit gehad het sou ons nie die moeilikheid gehad het wat ons vandag het in die Weste nie.Bewys my die teendeel,waar het ons gewen.

  8. #8
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    60
    Thanked in
    49 Posts
    Quote Originally Posted by blackbird View Post
    Ek dink ons probleem is dat ons nie soos die jode groot gemaak is nie.
    Aan die een kant is ek bly ons was nie, veral nie wanneer dit te make het met hul meer gemene en skelm streke. (Alhoewel ek moet byse dat daar altyd uitsonderings is. Wie kan vergeet van Adrian Nieuwoudt of die Theron broers.... hulle staan nie terug vir enige Jood as dit by konkel kom nie hahahahaha )

    Dit word van kleins af by hulle in geprent dat hulle die enigste is wat iets beteken en dat die res almal teen hulle is en daarom moet hulle altyd saamstaan.
    Miskien is dit nie wenslik om tot sulke uiterstes te gaan nie maar die saamstaan en saamwerk eienskappe is nogal noodsaaklik. Ongelukkig het ons dinge te gemaklik vir te lank gehad en hierdie fout kos ons nou.....

    Dan ons mense weet hopelik te min wat werklik aangaan en natuurlik hulle stel ook nie belang nie.Die tiepiese denke van 'n skaap.
    Dit spyt my om te erken dat jy reg is. Hier en daar skrik iemand so effens wakker maar die meerderheid is te besig om hul tyd en aandag aan afleidings te bestee. Dit is natuurlik ook so dat oorlewing moeiliker raak soos wat werksgeleenthede skaarser en swakker word. Ongelukkig verkies die meerderheid in elk geval om met die lepel gevoer te word en dus beheer diegene wat die media beheer grotendeels die denkprosesse van die publiek.

    Aangesien ons nie ons eie media meer het nie..... (hoe die hel het ons dit reggekry om alles te verloor???) sukkel dinge maar.

    Omrede almal so min weet en jy kan hulle ook natuurlik niks vertel nie,kan hulle nie saamstaan nie.Ek meen hoe op aarde kan almal saam staan as hulle niks weet nie en elkeen is slimmer as die volgende een.
    Ja hulle is of die "slimmer" tipes (en so agter-die-klip soos wat mens kan kry) of hulle dink mens is van jou kop af of n "conspiracy theorist" wanneer jy vir hulle verduidelik hoe dinge werklik is. My eie ouers val in die 2e kategorie alhoewel hulle soms so effens die lig begin sien.......

    Ek's bevrees dat om die publiek te probeer opvoed n mors van tyd is. My huidige teorie is dat dit veel meer effektief sal wees om hulle eenvoudig net om die bos te lei met goedkoop truuks, vir hul eie onthalwe.

    Dit is seker skelm en gemeen en n mens kan n "morele saak" maak daarvoor dat "die doel nie die middele regverdig nie" maar hierdie tipe houding maak myns insiens meer sin wanneer mens die luukse het om "korrek" op te tree. Dit lyk vir my of ons uurglas vir hierdie tipe luukses besig is om vinnig leeg te loop. Vuil baklei is beter as om gedonder te word.

    Jy kan tog net planne maak as jy iets weet van jou vyand en hoe hy dit doen.
    Inderdaad. En dis verstommend hoe gou mens some uit sekere kringe verkwalik word daarvoor omdat jy tyd spandeer daaraan om die kompetisie te bestudeer en van hulle te leer. Byv..... "hoekom is jy met hierdie liberales deurmekaar" ens.

    Dis moeilik om mens self weerbaar te maak teen dinge wat jy nie verstaan nie. In Afrikaner kultuur is daar ongelukkig hierdie neiging om kop in die sand te druk die oomblik wanneer daar met dinge gehandel word wat deur die gepeupel as "volksvreemd" beskou word. Ons is ongelukkig vir te lank geisoleer gewees en het dus heelwat om in te haal wanneer dit kom by die wereld verstaan.

    Dan kan julle my maar met klippe gooi,na amper 30 jaar deurmekaar met Wit politiek en baie lees en waarneming wat om my aangaan en hoe my mense dink en optree het ek tot die gewaarwording gekom dat ons nie verstandelik instaat is om ons vyand te oorwin nie.
    Ek gooi geensins enige klippe nie want wat jy se is die harde waarheid. Dis n feit dat ons mense oor die algemeen te naief en gekondisioneer is en tot in n mate apaties is tot die probleme wat hulle in die gesig staar. Aan die een kant is dit seker lekker en gemaklik om in Kamma-Kamma Land te woon maar dit lyk nie vir my of Malema en sy vrinne op hulle gaan laat wag nie.

    Indien ons wel dit gehad het sou ons nie die moeilikheid gehad het wat ons vandag het in die Weste nie.Bewys my die teendeel,waar het ons gewen.
    Wat in SA aan die gebeur is is in "die Weste" ook aan die gebeur. SA is n tipe van laboratorium gewees vir dieselfde twak wat nou begin kop uitsteek in die buiteland.

    Nes in Suid Afrika begin daar nou n Polities Korrekte hierargie vorm in die Verenigde Koninkryk en Europa.

    Byv, as jy wit, manlik, heteroseksueel, Christen of uit n Christen agtergrond afstam, werk, belasting betaal en byv n Engelsman is wat in Engeland woonagtig is, dan is jy heel onder aan die ranglys.

    Jy is dan daardie uitvaagsel waarop die gemeenskap neersien, alles is altyd jou skuld, die meer verdienstelikes (immigrante, jode, moslems, homos ens) kry oral voorrang ens. Dis maar nes in SA maar nog nie so ver gevorderd nie.

    In elk geval, ek besef dat my sieninge nie onder die bree publiek veel aanhang of bewondering gaan afdwing nie maar myns insiens sal mens baie meer vir die Afrikaner saak kan bereik deur manipulasie en onderduimse metodes as om die volk te probeer opvoed.

  9. #9
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Opsomming

    Dankie.Jou opsomming is meer werd as 'n 1000 skape se verstroeide sienswyse oor ons probleme.Hulle sę mos altyd dat die beste speler sit altyd op die kantlyn.Wel dis reg,want dan kan jy sien wat aangaan in die binne kant.maar as jy self ook in die binne kant is sien jy nie die foute en stupid dinge raak nie.Dis presies dieselfde met ons, noem dit maar OORLEWINGS probleme wat net meer en meer raak met geen einde in sig nie.JY AS WITMAN/VROU SAL MOET UIT DIE WITKRING WAARIN ONS ALMAL IS MOET UIT GAAN EN DAN NA BINNE TOE KYK.Jy gaan verbaas wees oor al die dom dinge wat ons aan dink en doen.Ja!en die saamstaan storie,as almal wat dit al vir my gesę het net wil saamstaan dan het ek al sommer baie mense in my span gehad.Hoe kan jy saamstaan as die volgende skaap nie weet waarvan hy/sy praat nie.So 'n persoon gaan jou kniehalter om elke hoek en draai.As jy sę dit moet so gedoen word dan sal hy/sy weer sę nee maar dit moet so wees.
    JY KAN NET SAAMSTAAN AS ALMAL WEET WAT AANGAAN WANT DAN IS DIE OPLOSSING GEWOONLIK REDELIK EENVOUDIG.
    IN SEKERE GEVALLE MAG DIT DALK NIE JOU GEVAL NIE MAAR OMREDE JY WEET WAT AANGAAN,WEET JY DIS DIE ENIGE OPLOSSING.
    Ek dink ook ons moet meer begin om onsself te blameer wat aangaan en nie ander nie.Ek het dit ook al lankal agterkom dat dit altyd iemand anders is wat skuldig is vir 'n probleem.Wel!die pikstele kan nou maak wat hulle wil,hulle kan nie help as die Witmense so dom was om die land aan hulle oor te gee nie.
    Kyk maar hoe gaan almal aan oor FW die joodse boetie,maar wie het hom en sy party oor die laaste 30-40 jaar aan die gang gehou,die groot christende.Hy IS MAAR NET 'N WEERSPIEELING VAN DIE WAT HOM EN SY PARTY GEONDERSTEUN HET AL DIE JARE.JY SAL ALTYD 'N SWAK LEIER KRY UIT 'N SWAK VOLK UIT EN DIS HOEKOM ONS NIE KAN 'N STERK LEIER VOORT BRING NIE.SO OF ONS VERTERK ONSSELF EERS DEUR UIT DIE WITKRING TE KLIM EN KENNIS OP TE DOEN EN DAN SAL DAAR OP 'N NATUURLIKE WYSE 'N LEIER UIT ONS MIDDE OPSTAAN,so nie,gaan koop maar vir jou 'n grafie want die pikstele gaan nie jou graf vir jou grawe nie.
    Al ons probleme kan voor ons voete neer gelę word,voor niemand anders nie en hier sonder ek veral ons MANS uit.Ek neem ons kwalik dat ons sulke probleme laat ontstaan het,want dit is die MAN se plig om toe te sien dat hy,sy vrou,sy kinders in 'n veilige land bly,want ons is die vegters nie die vroue en kinders nie.
    Nou betaal die Witman en sy nageslag vir die nie-optrede van die MANS.
    Wat jy saai sal jy maai.

  10. #10
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    60
    Thanked in
    49 Posts
    Quote Originally Posted by blackbird View Post
    Al ons probleme kan voor ons voete neer gelę word,voor niemand anders nie en hier sonder ek veral ons MANS uit.Ek neem ons kwalik dat ons sulke probleme laat ontstaan het,want dit is die MAN se plig om toe te sien dat hy,sy vrou,sy kinders in 'n veilige land bly,want ons is die vegters nie die vroue en kinders nie.
    Ek dink dat een moontlik bruikbare tegniek sou wees om die aandag van ons vrouens te kry en om in hul denkprosesse te kom. Hulle is min of meer die boustene van ons gemeenskap, diegene wat die familie versorg en dus tot in n mate vir die familie se welsyn verantwoordelik is. Hierdie welsyn sluit onderwerpe soos n veilige omgewing om in te leef in. Hulle is ook tot in n groot mate verantwoordelik vir watter tipe waardes kinders mee grootgemaak word en in die familie gehandhaaf word.

    Families = boustene van die gemeenskap en wanneer mens verskillende gemeenskappe bymekaar sit dan het jy n nasie.

    Ja dis waar dat die mans die voorsieners is en die familie moet beskerm maar hul aandag word gewoonlik so afgelei deur "geld maak", "werk" en so aan dat hulle nie die tyd bestee om na die breer prentjie te kyk nie.

Page 1 of 2 12 LastLast

Similar Threads

  1. Stenen Beeld Christiaan De Wet - Joseph Mendes Da Costa 1924
    By Bittereinder in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Tuesday, September 27th, 2016, 03:32 PM
  2. Pres. Obama Pledges to Combat 'Holocaust Denial'
    By Nachtengel in forum The United States
    Replies: 18
    Last Post: Thursday, February 9th, 2012, 03:59 AM
  3. En Rektor Tar Bladet Fra Munnen
    By Hersir in forum Norway
    Replies: 0
    Last Post: Wednesday, January 19th, 2011, 10:20 PM
  4. Nuwe Tuks-rektor Sit Rasseoorheersing Oor Afrikaners Voort
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Friday, July 31st, 2009, 11:03 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •