Results 1 to 8 of 8

Thread: Afrikaners Behoort Nederlandse Sokkerspan Te Ondersteun

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts

    Afrikaners Behoort Nederlandse Sokkerspan Te Ondersteun



    Vanoggend is my sewejarige seuntjie skool toe met gewone klere as deel van die opbou na die Sokkerwêreldbeker wat oor 100 dae afskop. Al die kinders moes groen, geel en wit dra.

    Die ANC se manipulasie van sport vir politieke doeleindes - soos nou in ons skole - steek my sommer dwars in die krop. As dit nie rassekwotas vir spanne is nie, is dit die aanwakker van 'n pseudopatriotisme soos tydens Mandela se fameuse rugbytruivoorval in 1995. Of nou die bohaai rondom die sokker.

    [...]

    Persoonlik kan ek nie die Suid-Afrikaanse span ondersteun nie. In die eerste plek is ek geen Suid-Afrikaner nie, maar 'n Afrikaner, iemand wat deur mnr. FW de Klerk in 1994 tot 'n soort staatloosheid verdoem is omdat die ANC met sy Afrosentriese Suid-Afrikanisme deesdae aanspraak op ons totale grondgebied maak.

    [...]

    Daarom: Kom ons Afrikaners ondersteun die Nederlandse span!

    Waarom Nederland? In die eerste plek is oranje 'n mooi kleur en gegewe ons historiese identifikasie met daardie kleur, gaan dit maklik wees om oranjegesind te raak.

    Verder was Nederland nog altyd een van die topspanne ter wêreld en het by geleentheid al vir Brasilië, Duitsland, Italië, Frankryk, Engeland en ander kampioenspanne geklop. In hul aanloop tot Sokker 2010 het hulle geen wedstryd verloor nie en was die eerste span om vir die toernooi te kwalifiseer.

    Nederland is, soos Duitsland en Frankryk, een van ons stamlande. In die verlede, veral tydens die Anglo-Boereoorlog, het Nederland ons gesteun, al kon hulle nou nie troepe stuur nie. Boonop is ons tale wedersyds verstaanbaar.

    Dis waar dat Nederland in die jare sewentig en tagtig 'n insinking beleef het, met hippies en linkse daggakoppe wat agter die Britse propagandaveldtog teen Afrikaners aangeloop het, maar in onlangse tye heers daar 'n groter mate van nugterheid en realisme by Nederlanders teenoor ons. Boonop het figure soos Pim Fortuyn, Theo van Gogh en Geert Wilders balans in die daggakopbeeld van die Hollanders gebring. Deesdae herken ons die tradisionele Dietse nugterheid, aweregsheid en vasberadenheid by die Nederlanders wat ook ons Afrikaners kenmerk.
    http://www.praag.co.za/dan-roodt-mag...ndersteun.html

    En hier het ek gedink ek gaan geen rede hê om enigiets met die wêreldbeker uit te waai te hê nie (en was selfs van plan om gedurende die toernaai in Windhoek te gaan kuier, tot ek besef het my finansies trek 'n bietjie te styf daarvoor). My (blanke) kollegas met hul Bafana-ondersteunershemde maak my reeds nors.

    Om Dietse ondersteunerskap aan te neem klink na net die oplossing. Dis (sigbare) weerstand teen ons Bantoe regeerders se manipulasie van sport vir politieke doeleindes, en boonop konstruktief tot die kweek van Dietse nasionalisme, andersins bloot herverbinding met ons kern-voorvaderlike stam as eersgenoemde nie vir jou werk nie.

    Dit is nog betyds om 'n veldtog te loods vir Afrikaners om by die wêreldbekerwedstryde as ondersteuners vir Nederland op te daag, en dis geregverdig op soveel vlakke.


  2. #2
    Senior Member
    Rächer's Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Last Online
    Tuesday, September 11th, 2018 @ 08:27 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    German
    Ancestry
    Germany
    Subrace
    Nordid
    Country
    Other Other
    State
    Transvaal Transvaal
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    National Socialist
    Posts
    80
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Afrikaners Behoort Nederlandse Sokkerspan Te Ondersteun

    En hoe sou die span lyk? Germaans of ten minste wit, of dan nou nie...

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts
    Quote Originally Posted by Rächer View Post
    En hoe sou die span lyk? Germaans of ten minste wit, of dan nou nie...
    Goeie punt, ek verneem dis hulle hierdie:



    Nou nie juis hoe hul gelyk het in die 70's nie...



    ...maar dit hoef ons nie daarvan te weerhou om rebels te wees met die hele 2010 wêreldbeker bohaai nie.

  4. #4
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    I have resolved to support Germany.





    Their kit is the best looking... especialy the away kit and has a distictly addidas look.



    But the Netherland is also worthy of Afrikaner support!
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  5. #5
    Moderator
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    GroeneWolf's Avatar
    Join Date
    Aug 2007
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Dutch
    Subrace
    Don't know
    Country
    Netherlands Netherlands
    State
    Utrecht Utrecht
    Gender
    Age
    38
    Family
    Single adult
    Posts
    3,078
    Thanks Thanks Given 
    337
    Thanks Thanks Received 
    443
    Thanked in
    250 Posts
    Het WK interesseert me niks. Maar waarom zouden Afrikaners de Oranje-ploeg steunen? Zolang een van de huisordes van Oranje worden besmeurt met het lidmaatschap van Mandela zouden de Afrikaners het juist niet moeten doen, of met een voorbehoud. Als ik adviseur was van kroonprins WA dan wist wat ik zou adviseren als een van zijn eerste handelingen als vorst der Nederlanden.
    The sense of honor is of so fine and delicate a nature that
    it is only to be met with in minds which are naturally noble or
    cultivated by good examples and a refined education.
    - Sir Richard Steele

  6. #6
    Senior Member
    lioness's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    Thursday, November 24th, 2011 @ 11:22 AM
    Ethnicity
    South African
    Ancestry
    Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Jakarandastad
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Personal Assistant
    Politics
    Right Wing
    Posts
    27
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek is nie juis 'n sokker ondersteuner nie, maar dit lyk my Duitsland se span val so reg in my wit kraal....:-)

  7. #7
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    sports spanne

    Ek ondersteun geen sports spanne nie.Sport word deur die elite gebruik om ons te vermeng en ons tyd te mors op niks nie.Indien 'n sport enige OORLEWINGS DOEL HET,soos teiken skiet,sekere atletiek afdelings,swem,dan ondersteun ek dit indien daar geen ras vermenging is nie.

  8. #8
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    19
    Thanked in
    19 Posts
    Quote Originally Posted by Stormraaf View Post
    Ai ek's nou effens bar maar vir hierdie twee redes kan n ou dit beslis oorweeg om die NL span te ondersteun.

Similar Threads

  1. Uitslag Nederlandse Tweedekamerverkiezingen 2010
    By Bernhard in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 5
    Last Post: Tuesday, June 22nd, 2010, 04:39 PM
  2. ''De Nederlandse Vrouw is Werelds''
    By Old Winter in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Wednesday, February 17th, 2010, 12:02 PM
  3. De Oud-Nederlandse Sagen En Liederen
    By Aragorn in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 4
    Last Post: Thursday, October 30th, 2008, 10:22 PM
  4. Nederlandse Militair (21) Gesneuveld
    By Guntwachar in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 3
    Last Post: Wednesday, September 10th, 2008, 08:52 PM
  5. Groot-Nederlandse cultuurgemeenschap
    By Frans_Jozef in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Monday, April 21st, 2008, 06:33 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •