Results 1 to 4 of 4

Thread: 'Witman, Jy Kan Nie 'n Kar Soos Dié Bekostig Nie!'

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    'Witman, Jy Kan Nie 'n Kar Soos Dié Bekostig Nie!'

    'Witman, jy kan nie 'n kar soos dié bekostig nie!' .
    Sondag, 21 Februarie 2010 08:08 Praag .

    Die beskadigde Ferrari F430

    Die Lamborghini Murcielago LP640 word weggesleep

    Die dorpie Eshowe in Kwazulu-Natal is verlede naweek geskud toe swart hoëlui met 'n Ferrari en Lamborghini in mekaar vasgery het.

    Toe 'n blanke, mnr. Tony Simpson, 'n foto van die beskadigde voertuie wou neem, is hy uitgeskel met die woorde: "Wat soek jy hier, witman, jy kan nie 'n kar soos dié bekostig nie!"

    'n Huwelikseremonie van wat as 'n "ANC-familie" beskryf word, het by die sportsentrum op Eshowe plaasgevind waar die grasperk met gebreekte bottels en glase verniel is. Ná afloop daarvan het Romeo Mbambo, die eienaar van die Lamborghini Murcielago LP640, en die bestuurder van 'n Ferrari F430 in Kangellastraat teen mekaar resies gejaag.

    Mbambo is 'n vorige sluipmoordenaar van die IVP wat by die Waarheids- en versoeningskommissie amnestie ontvang het. Hy en ses ander was destyds betrokke by 56 geweldsvoorvalle waartydens 100 mense gesterf het. Deesdae verskaf hy beskermingsdienste aan BBP's in Durban.

    Die skade aan die twee Italiaanse sportmotors word op R1 miljoen beraam, volgens 'n woordvoerder van Lamborghini Suid-Afrika.

    Die uitspattige troue op Eshowe, wat deur ANC-politici bygewoon is, het die allure van 'n luuksemotorskou aangeneem met Mercedes-koepees, Porsches, asook 'n splinternuwe Ferrari met 'n tydelike registrasiesertifikaat, wat uitgestal is.

    Blykbaar was Mbambo en sy mede-"renjaer" op pad na die dam om foto's van die bruid en bruidegom te gaan neem toe hul bestuursvernuf tekort geskiet het. Die bestuurders van die twee sportmotors - wat saam R4,7 miljoen werd is - was ongedeerd, maar 'n lamppaal is erg beskadig, wat natuurlik deur belastingbetalers herstel sal moet word.

    Van die blanke omstanders wat foto's met hul selfone wou neem, is geklap en geslaan terwyl polisie op die toneel bloot toegekyk het.

    Die polisie het ook geen amptelike rekord van die ongeluk nie, aangesien Mbambo gesê het dat hy "self die kwessie sal hanteer".
    \







    For the benefit of our none Afrikaans members, this is piece on PRAAG about an ANC wedding in KZN province were two highly placed ANC members had a little race and apparently both lost... When a white person photographed the vehicles he was told he should stop photographing as he cannot afford one of these vehicles... the estimated damages to these vehicles is set at a million Rand, about 3 times my turnover of the last year...
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member
    lioness's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    Thursday, November 24th, 2011 @ 11:22 AM
    Ethnicity
    South African
    Ancestry
    Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Jakarandastad
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Personal Assistant
    Politics
    Right Wing
    Posts
    27
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ai tog......al dra ons 'n goue ring...

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Robin in the Hood, Stolen tax payers money at work. Tipies. Die twee kakkerlakke het nou die dag nog `n donkiekar gery, ons moet probeer om hulle op te hef...dis in belang van nasie bou.....die arme agtergeblewenes.

  4. #4
    Extended Moderation
    YsterNel's Avatar
    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Tuesday, March 15th, 2011 @ 08:45 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Sweden(Viking), France(Normans)
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Paarl, Boland, Winelands
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Artist
    Politics
    Boer
    Religion
    christian
    Posts
    31
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Cool Daai voertuie is betaal met ons belasting gelde!

    The White people are the tax payers in South-Africa and therefore its our money these monkeys wast away.

    Hulle weet ook net wie om rond te stamp of klap, geen "boy" tel sy poot vir my op nie, het ook nie sal ook nie waag nie, ek het al menigte die grond laat vreet in hulle townships, alleen sonder back-up, al wat hulle dan doen is raas en skel, maar dan raak ek net so bossies soos hulle, nie lank nie of hulle bel my bevelvoerder, "kry daai mal speurder wag van ons af!"

Similar Threads

  1. Replies: 10
    Last Post: Friday, May 15th, 2009, 07:00 AM
  2. Die Volkstaat en Nie-Afrikaner Burgerskap
    By Lewensywer in forum Southern Africa
    Replies: 8
    Last Post: Friday, April 24th, 2009, 10:40 PM
  3. Replies: 1
    Last Post: Saturday, March 14th, 2009, 08:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •