Results 1 to 4 of 4

Thread: Boer vs. Afrikaner Polemiek

  1. #1
    New Member

    Join Date
    May 2011
    Last Online
    Sunday, August 5th, 2012 @ 10:37 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Germany
    State
    Transvaal Transvaal
    Gender
    Politics
    Transvaal Separatist
    Posts
    7
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Lightbulb Boer vs. Afrikaner Polemiek

    'n Afrikaner is 'n POESPAS !

    (dié is wat ek die titel gemaak het, die forum het dit verander ? ? ? )

    DAAR BESTAAN NIE SO DING SOOS BOER vs AFRIKANER ! !

    'n Afrikaner is die naam vir die Cape-Dutch (wie weggeraak het ? ) asook die Boervolk na 1910 deur die Regering, Cape-Dutch en Brit sowel as Broederbond geskep om die SKULD VAN MOORD op boere kinders deur die Cape-Dutch, en vele ander dinge, weg te steek EN TWEEDENS sodat HULLE(Cape-Dutch) die BOERVOLK se Grondgebied EN Minerale kon steel of dan KAMSTIG ERF deur te maak asof hul en ons nou een is, dit is TWAK, KAF, LEEUENS ensomeer.....

    DAAROM verloor die Boervolk vanaf 1910 met elke verkiesing en so ook dan in 1989/1994 verloor weens die Cape-Dutch ! !

    WORD WAKKER BOERVOLK EN LEES JOU GESKIEDENIS REG, WAT JY GELEER IS IS MEESTAL LEEUENS ! ! !
    DIE BOEKE WAT JY LEES IS GEREDIGEER DEUR DIE Cape-Dutch - GAAN VERVANG MAAR NET EEN WOORD IN AL DAAI BOEKE, nl die Term Afrikaner MET Boer - DAN SAL JY SIEN DIT WAS DIE BOER SE OORLOG en NIE die van die Cape-Dutch(aka Afrikaner) NIE


    Ek vra dus dat die TITEL reggestel word asb.

    Die Stryd/Polimiek is BOER vs CAPE-DUTCH(volksvreemdes, aka Afrikaners)

    ...................


    Meeste van julle stry oor 'n POT SNOT, en so wil die media dit ook hê, sodat jul saam vassit en nie by die werklikheid kan uitkom nie.

    'n AFRIKANER is net maar 'n POESPAS (mengelmoes, deurmekaarspul) van Cape-Dutch(ou Kaapse Afrikaners) en die Boervolk.

    Besluit of jy deel is van die Boervolk wie 24,000 kinders in die konsentrasiekampe verloor het.

    OF

    Is jy deel van die Cape-Dutch(Afrikaner) wie geen kind in die kampe gehad het, maar die Boere-kinders kampe toe help jaag het saam die Brit.

    Dan sal die Boer weer kan wegbreek van die Cape-Dutch(Afrikaner) soos in 1838 en vry word.

    Dit is Verwoerd en sy volgelinge wie ons so WOER WOER het en ons ons Vryheid gekos het.

    Daarom glo ons vandag hul het Adv Strydom doodgemaak, want hy het geskryf na hy Eerste Minister geword het "Die enigste oplossing vir die Unie van Suid Afrika is, Herstel die Boere Republieke"

    Verwoerd moes en het dit gekeur en die volgelinge(tot De Klerk) het alles afgebreek en gesorg dat die Republieke nie herstel word.

    Dus moet jul Boere jul nie bekommer oor die swartes wie vandag die leisels vashou, jul probleem is die Cape-Dutch, jaag hulle uit jul gemeente, huis, hart en geskiedenis, dan sal jy Boervolk weer op jou EIE sterk word en ook vry.

    Dan raak jy ook sommer ontslae van al die sogenaamde Regses en die linkses wie jou jou vryheid gekos het en steeds kos.

    (Met regses bedoel ek ook die konserwatiewes, groepe, bewegings, partye van vandag ens ..)

    Dan eers Boervolk doen jy weer jou ding soos jy wil en kan doen.

    Boere groete
    Theuns
    Boervolk Radio
    Transvaalse Separatiste
    Last edited by Theuns; Monday, July 25th, 2011 at 07:30 PM. Reason: Title was edited by Forum ? Hierdie is nie 'n Vloekwoord nie ! dit is beskrywend

  2. #2
    New Member
    chrismicro's Avatar
    Join Date
    Jul 2011
    Last Online
    Saturday, July 30th, 2011 @ 10:18 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Grandparent
    Occupation
    Electronic Eng.
    Politics
    Boervolk
    Posts
    1
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Geen beter beskrywing nie

    Theuns ek het gaan naslaan in 'n beskrywende Afrikaanse woordeboek en ja 'n beter titel kon kon jy nie gee nie, daar is net een beter beskrywing en dit is 'So deurmekaar soos Koe---ie opbraaksel in 'n tuimeldroër. Boervolk haal die Afrikaner uit julle siele en verwerp dit, dan eers sal julle jul Boere trots en vryheid herwin.

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Dec 2011
    Last Online
    Tuesday, May 8th, 2012 @ 03:10 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Western Germany, Holland and Britain
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Johannesburg
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Consultant
    Politics
    Afrikaner nationalist
    Religion
    Atheist
    Posts
    40
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek is ook siek en sat vir hierdie nonsens.

    Dis maar net nog verdeeldheid saai.

    Afrikaner is 'n etniese groep wat bestaan uit 'n mengsel van mense afkomstig uit gehele Europese afkoms wat hulleself in Sui Afrika gevestig het. "Boer" is die groep van Afrikaners wat 'n sekere splintergroep beslaan. Dis soos die verskil tussen mense wat eertyds hulleself as Europeërs verskil het op grond van hulle Protestantisme en Katolieke gelowe.

    Myns insiens is "Boer" net 'n politieke groepering binne die gehele Afrikanerdom.

    Afrikaner nasionaliste in die Kaap het hulle eweneens vereenselwig met die nasionale identiteit en verskeie van hulle het as Kaapse Rebelle aangesluit by die Boere magte en is as veraaiers tereggestel vir daardie geloof. So beteken hulle geografiese ligging dat hulle nou nie kwansuis "Boere" kan wees nie.

    Ek is siek en sat vir mense wat verdeeldheid saai.

    Dis 110 jaar later...

    Dis tyd om wakker te word.

    Die swart gevaartes wat ons bedreig vra nie of jy 'n Boer, Engelsman of Afrikaner is voor hulle jou doodmartel nie...

    Hulle dink nie "O hierdie klein dogtertjie kom van die Kaap af so sy's nie 'n vyand nie"... hulle sien "witmens"... punt klaar.

    Ons hoort dieselfde te doen.

    Op hierdie stadium is ons in die posisie waar ons was met die Verengide Party van die 1930's.

    Almal is so gelukkig met hulle mengelmoes party (wat deur twee enge Boere gevegs leiers gelei is synde Smuts en Hertzog)... maar DF Malan van die Kaap is die een wat ons strewe na nasionalisme gelei het met die kulturele volksontwaking. DF Malan en TE Donges van die Kaap het opgekom met die idee dat die volk gered moes word van twee Boere Generaals wat ons volk in een of ander Afrika mengelmoes wou laat ontaard met hulle "holisme" nonsens.

    Hendrik Verwoerd was miskien afkomstig uit die Nederlande uit maar hy het homself in die Kaap gevestig en meer vir Afrikaner nasionalsme gedoen as enige ander mens wat lewe.

    Nou is nie die tyd om sulke verdelende nonsens kwyt te raak nie.

    16000 van die vegters aan Boere kant was Kaapenaars gewees...

    Of te wel Afrikaners of Cape Dutch...

    Ek is baie twyfelagtig van hierdie verdeeld saai.

    Afrikaner is 'n etniese groep.

    Boer is 'n politieke posisie.

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Dec 2011
    Last Online
    Tuesday, May 8th, 2012 @ 03:10 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Western Germany, Holland and Britain
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Johannesburg
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Consultant
    Politics
    Afrikaner nationalist
    Religion
    Atheist
    Posts
    40
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek wil net graag byvoeg dat in die 21ste eeu het ek al ver gereis in ons land.

    Ek het afgekom op liberale met lug in hulle koppe wat my trots vertel het van hulle voorsate wat in die 1899 oorlog verbete bittereinders was, maar wie se seun se naam Jafta genoem is en met 'n swart nerf getroud is... met hulle golliwog kind... en hulle familie is van Phalaborwa.

    En ek het ook in Kaapstad afgekom op 1990's Russiese immigrant wat as 'n verbete kampvegter wat sal sterf vir 'n Volkstaat en na swartes verwys as "kaffers". Insegelyks het ek 'n oorspronklik Franse kliënt wat met 'n Afrikaanse Boermeisie getroud is en alewig rou oor hoe "the Boers let themselves go" en verwys na swartes as "zee leetool kaffa boys".

    Ek weet dat as daar eendag noodsaaklikheid opduik en daar ontstaan 'n Volkstaat vir Afrikaners welke van die bogemeldes ek graag as mede burger sou wou hê.

    Die ou 1899 verdelings van Cape Dutch en Boere is nie meer van pas op vandag se wit Suid Afrikaanse samelewing nie.

Similar Threads

  1. Terminology: Afrikaner vs Boer
    By Hauke Haien in forum Southern Africa
    Replies: 77
    Last Post: Saturday, March 16th, 2019, 11:13 AM
  2. Typical Afrikaner/Boer Surnames
    By Dagna in forum Genealogy & Ancestry DNA
    Replies: 5
    Last Post: Wednesday, September 9th, 2009, 03:02 PM
  3. Replies: 3
    Last Post: Wednesday, May 13th, 2009, 01:22 AM
  4. Behind 'The Third Boer War'
    By Siebenbürgerin in forum Southern Africa
    Replies: 11
    Last Post: Wednesday, January 7th, 2009, 08:16 AM
  5. Boer, Afrikaner, Or White-which Are You?
    By Fraxinus Excelsior in forum Southern Africa
    Replies: 1
    Last Post: Sunday, October 2nd, 2005, 12:17 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •