Results 1 to 2 of 2

Thread: Leer by ou Wit Skole S Zuma

  1. #1
    Funding Member
    Friend of Germanics
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    Leer by ou Wit Skole S Zuma

    As township-skole beter wil vaar, moet hulle by die “ou wit skole” gaan kers opsteek oor dissipline.

    En pleks daarvan om Suid-Afrikaanse boere uit die land te verwilder, moet landbou en kommersile boere, vanwe die belang van die bedryf, gekoester word om die land se beswil.

    Volgens mnr. Ace Magashule, Vrystaatse premier, het pres. Jacob Zuma vroer vandeesweek s aan ’n afvaardiging van die Vrystaatse uitvoerende raad ges.

    Magashule en die Vrystaatse LUR’e het Dinsdag met Zuma vergader in Nkandla (die president se tuisdorp waar hy die dag tevore getrou het), het Magashule gister op die nuuskonferensie oor Vrystaatse matriekuitslae ges.

    Volgens Magashule het Zuma ges as Suid-Afrika herstel wil word, moet die land die meeste van sy hulpbronne toespits op onderwys en nie op armoede of werkloosheid nie. Dan gaan herstel vanself kom.

    Voorts is ’n verandering van ingesteldheid nodig, sodat apartheid of subsidie aan kommersile boere nie altyd die skuld kry nie.

    “Toe hy skoolhoofde (op die vergadering) aanspreek, het hy ges hulle kan van dissipline gaan leer by die ou wit skole waar 7 uur per dag skoolgehou word, terwyl skole in die township 3 of 4 uur per dag klasgee en dan verwag om goed te vaar.

    “Hy het benadruk skole moet die kwessies verstaan waaroor dit gaan, soos dat onderwysers betyds moet wees.”

    Volgens Magashule het Zuma ook ges toe subsidie aan kommersile boere gesny is, het hulle uitgewyk na Zambi, die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) en Mosambiek en daar gaan waarde toevoeg, pleks van in Suid-Afrika.

    Agterna het Magashule aan Volksblad ges swart leerlinge se prestasie in “ou wit skole”, soos Grey-kollege, Eunice en Brebner in Bloemfontein, danksy Suid-Afrika se veranderende demografie, wys dat swart kinders met die regte dissipline in onderrig ook akademies uitstekend kan vaar.

    “Dit gaan nie net oor hulpbronne nie, maar oor wie die leier is en hoe saamgewerk word.”


    - Volksblad
    Bron

    Volgens Magashule het Zuma ges as Suid-Afrika herstel wil word, moet die land die meeste van sy hulpbronne toespits op onderwys en nie op armoede of werkloosheid nie. Dan gaan herstel vanself kom.
    Die cosatu en die kommuniste gaan sekerlik n probleem me die stelling h...

    Dit begin vir my all meer te lyk of die ANC en hulle kommunis maters in verskillende rigtings begin trek, dit kan goed wees vir die Afrikaner.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Dis nogal ironies dat JZ praat van dissipline. Miskien moet hy die voorbeeld stel. Bring lyfstraf terug en die probleem is opgelos. Hoe handhaaf jy dissipline sonder `n lat. Die liberale Amerikaanse model van "praat mooi met snot neusies" werk nie. As hulle nie wil leer nie, moer hulle tot hulle begin leer. Die onderwysers het geen mag meer nie, en sonder mag het jy geen respek nie. Die meeste matrieks dink 2 + 3 = 4. Geen wonder dat meeste swart ouers hulle kneukels deur baklei om hul kinders in wit skole te kry nie....die Afrikaners dwing nog respek af, al val die lat nie, gaan jou maatjies jou wel terug bring aarde toe.

Similar Threads

  1. Etnisk Skilte Klasser Ved Skole I Oslo
    By oreiar in forum Norway
    Replies: 1
    Last Post: Thursday, November 24th, 2011, 07:27 PM
  2. The Strijdom Square Massacre - Wit Wolf
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Sunday, November 14th, 2010, 05:54 PM
  3. Vil Ikke Anbefale Muslimsk Skole
    By Hersir in forum Norway
    Replies: 0
    Last Post: Friday, October 30th, 2009, 09:42 PM
  4. Swart Dwaling En Wit Woede
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, October 17th, 2009, 11:35 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •