Results 1 to 3 of 3

Thread: VS-Boer in Gyselaarsdrama

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    VS-Boer in Gyselaarsdrama

    VS-boer in gyselaarsdrama
    2009-12-15 05:33

    In ’n gyselaarsdrama wat reeds die oggend begin het, is ’n bekende boer van die Petrusburg-omgewing gisteraand teen druktyd nog deur twee vermeende plaasaanvallers op die Abrahamskraalpad, 20 km buite Bloemfontein, aangehou, terwyl ’n spesiale taakspan van die polisie van Durban op die toneel probeer het om die situasie te ontlont.

    Die gebeure het na verneem word gisteroggend begin toe mnr. Gerhard Venter (ongeveer 50, van die plaas Oranje in die Petrusburg-omgewing en sy broerskind, mnr. Gerdus Venter (ongeveer 30), ’n boer van dié omgewing gaan help het nadat hulle van ’n plaasaanval op hom gehoor het.

    Twee aanvallers het mnr. Flip Kotzé van die plaas Uitvlug, sowat 20 km buite Petrusburg, aangehou, sy arm gebreek en hom van sy geweer en selfoon beroof. Dit was die tweede aanval binne vyf jaar op die plaas waar hy alleen bly.

    Die Venters het omstreeks 10:00 naby Kotzé se huis op dié twee verdagtes met groot sportsakke by hulle afgekom.

    Die verdagtes het beweer hulle is daar om aartappels te help uithaal, maar die Venters het hulle beveel om in hul bakkie te klim.

    In die bakkie is daar vermoedelik op die boere se radiostelsel gehoor van die aanval op Kotzé. Volksblad verneem ’n beskrywing van die aanvallers is gegee.

    Die twee plaasaanvallers het dit vermoedelik gehoor en die Venters met Kotzé se rewolwer oorval. Hulle het vermoedelik ook die Venters se vuurwapens afgevat en hulle beveel om in die rigting van Bloemfontein te ry.

    Na verneem word, het Gerhard Venter aan sy broerskind gesê om uit die bakkie te spring as hy kan.

    Supt. Annelie Wrensch, polisiewoordvoerder, sê Gerdus het dit reggekry en hulp gaan soek. Twee skote is glo op hom geskiet, maar het hom gemis.

    Die drama op die Abrahamskraalpad het omstreeks 14:00 begin toe die polisie die bakkie opgespoor en dit omsingel het.

    In dié tyd het die aanvallers na bewering ’n SMS van Gerhard se foon aan sy vrou, mev. Karin Venter, gestuur.

    Die (ongeredigeerde) SMS het gelui: “I am afriad we have these people suffient (sic) and we’ve run out of patience. We will have 2 kill him.”

    ’n Gyselaar-onderhandelaar het omstreeks 16:00 met die verdagtes begin onderhandel.

    Wrensch sê die verdagtes het aangedring daarop dat ’n padversperring oopgemaak word, sodat hulle kan wegkom.

    Die polisie se spesiale taakmag van Durban is ook ingeroep, maar hul vlug is twee keer uitgestel weens gure weer in Bloemfontein. Teen 18:15 was hulle, geklee in kamoefleerdrag, wel op die toneel.

    Tientalle lede van die polisie, onder wie die Vrystaatse adjunk-polisiekommissaris, komm. Erick Nkuna, was ook op die toneel, waar omstandighede deur reën en hael bemoeilik is.

    Nooddienste en nuuskieriges het ook op die toneel saamgedrom. Die polisie se padversperring, sowat 1 km van die toneel, het enigiemand verhinder om nader te gaan.

    Die verdagtes het glo teen 20:00 die matte van die bakkie gevat en die vensters daarvan toegemaak om te voorkom dat enigiemand van buite kon sien wat binne in die bakkie gebeur.

    Om 21:45 het die aanvallers aan die gyselaar-onderhandelaar gesê dat hulle al drie nog reg is en dat hulle ses bottels water, drie Coke’s, drie pasteie en een pakkie sigarette wil hê. Dit is teen 23:00 aan hulle oorhandig. Volksblad het verneem Gerdus help ook om met die aanvallers te kommunikeer.

    Teen 23:30 was die situasie nog onveranderd.


    - Volksblad
    Bron

    Die het naby my meisie se ma hulle se plot afgespeel...
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member
    Rächer's Avatar
    Join Date
    Dec 2009
    Last Online
    Tuesday, September 11th, 2018 @ 08:27 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    German
    Ancestry
    Germany
    Subrace
    Nordid
    Country
    Other Other
    State
    Transvaal Transvaal
    Gender
    Family
    Married parent
    Politics
    National Socialist
    Posts
    80
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Gyselaar drama

    Hoor mens nie elke dag van so iets nie...Dit word egter meestal deur die "pers" doodgeswyg.

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die twee knape slaap nou rustig tussen die maaiers. Die Taakmag het twee skote gevuur em twee plaasaanvallers het die huidige met die ewige verwissel. Dit was vir `n slag lekker om Beeld te lees, Goeie nuus is skaars.

Similar Threads

  1. Behind 'The Third Boer War'
    By Siebenbürgerin in forum Southern Africa
    Replies: 11
    Last Post: Wednesday, January 7th, 2009, 07:16 AM
  2. 'n Boer Maak 'n Plan
    By MacAdder in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, November 3rd, 2008, 12:41 PM
  3. Boer Persecution
    By The Blond Beast in forum Southern Africa
    Replies: 1
    Last Post: Thursday, March 18th, 2004, 12:46 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •