View Poll Results: Is jy opgelei in die gebruik van vuurwapens?

Voters
16. You may not vote on this poll
  • Ja, met militêre, para-militêre, of polisie-opleiding

    9 56.25%
  • Ja, met private opleiding vir selfverdediging

    1 6.25%
  • Ja, met jag/skyfskiet as 'n sport/stokperdjie

    3 18.75%
  • Ja, via 'n ander metode

    0 0%
  • Nee, huidiglik nie

    3 18.75%
Results 1 to 8 of 8

Thread: Is Jy Opgelei In Die Gebruik Van Vuurwapens?

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts

    Is Jy Opgelei In Die Gebruik Van Vuurwapens?

    Het jy die opleiding en ondervinding om 'n vuurwapen effektief en selfversekerd tydens nood te kan gebruik? Met die afwesigheid van 'n effektiewe en betroubare polisiediens is die voordele daarvan voor-die-hand-liggend, en natuurlik meer so hier as in lande steeds meerderheid blank.

    Interessantheidshalwe, indien jy kundig en vaardig is met die gebruik van vuurwapens, hoe dink jy vergelyk jou vermoëns met 'n vuurwapen met dié van jou eweknieë of familie?

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek skiet `n vlieg se knaters af op 200 meter, en my vrou skiet nog meer akkuraat.

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2009
    Last Online
    Sunday, June 17th, 2012 @ 09:49 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch, German, Nothern French
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Married
    Occupation
    Lecturer
    Politics
    Conservative
    Religion
    Odinist
    Posts
    61
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek het ervaring met vuurwapens. Moet nog 'n liksens kry. My pa het 'n lekker haalgeweer hier in die huis ek het al baie met hom gaan skiet toe ek jonger was. Ek het noudiedag vir my 'n lekker Windbuks handgeweer aangeskaf.

    Hy is baie akkuraat en met daai spesiale patrontjies kan hy nogals skade aanrig!! Ek en my vrou gaan een van die dae ons eie woonstel agter in my ouers se erf bou, dan wil ek ons darem daar agter kan verdedig as ek nie gou genoeg by my Pa se geweer kan uitkom nie!

    Maar ek wil op 'n ordentlikke skiet-kursus gaan sodat ek kan leer om meer effektief te skiet en dan sodoende ook makliker my vuurwapen-liksens kan loop haal.

    Weet iemand dalk van 'n goeie plek in Pretoria wat skiet-kursusse aanbied ? Ek dink daar is 'n plek in Dykorweg in Silverton wat dit doen, indien iemand hulle ken, is hulle goed en bekostigbaar?

  4. #4
    Member

    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Saturday, May 5th, 2012 @ 08:56 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany, France,Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Parys Free state
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Safari operator
    Politics
    Conservative
    Religion
    Dutch reformed Christian
    Posts
    17
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by Rooikat View Post
    Ek skiet `n vlieg se knaters af op 200 meter, en my vrou skiet nog meer akkuraat.
    Ek kan n vlieg se linkeroog uitskiet op n afstand van 2300 meter. Ek was nie verniet n skerpskutter nie. Ook het ek nie verniet vir meer as 15 jaar as n skerpskutter in Irak en Afghanistan gewerk nie.
    Ek sou nogal se ek kan skiet ja!

  5. #5
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Quote Originally Posted by Piepalook View Post
    Ek kan n vlieg se linkeroog uitskiet op n afstand van 2300 meter. Ek was nie verniet n skerpskutter nie. Ook het ek nie verniet vir meer as 15 jaar as n skerpskutter in Irak en Afghanistan gewerk nie.
    Ek sou nogal se ek kan skiet ja!
    Piepalook, het jy dit dalk ooit oorweeg om n kursus aan te bied om jou volks genote te laat baat by jou kennis en vaardigheid?

    Ek sou baie graag wou leer hoe om groot kaliber wapens vaardig te hanteer en gebruik. Daar is n hele generasie van ons "kinders" wat nie die baat gehad het van militêre opleiding nie en maar net weet wat mens op n jag plaas kon wys word, en in ander ge valle nog minder as dit.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  6. #6
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2009
    Last Online
    Sunday, June 17th, 2012 @ 09:49 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch, German, Nothern French
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Married
    Occupation
    Lecturer
    Politics
    Conservative
    Religion
    Odinist
    Posts
    61
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by Grimner View Post
    Daar is n hele generasie van ons "kinders" wat nie die baat gehad het van militêre opleiding nie en maar net weet wat mens op n jag plaas kon wys word, en in ander ge valle nog minder as dit.
    Weet jy wat is nog erger as die feit dat party jong mense/kinders nie weet hoe om 'n wapen te gebruik nie? Die feit dat menigte wan hulle nie WIL weet nie en seker nooit eers sal uhm of aah as die regering ons reg om wapens te dra heeltemal wil wegvat nie! Hoe gaan hulle hul gesinne kan verdedig?

  7. #7
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Quote Originally Posted by Stwhitesa View Post
    Weet jy wat is nog erger as die feit dat party jong mense/kinders nie weet hoe om 'n wapen te gebruik nie? Die feit dat menigte wan hulle nie WIL weet nie en seker nooit eers sal uhm of aah as die regering ons reg om wapens te dra heeltemal wil wegvat nie! Hoe gaan hulle hul gesinne kan verdedig?
    Dit is verseker die reine waarheid, mense in vandag se samelewing word as onderdane groot gemaak, hulle wilskrag word nie ontwikkel behalwe in die rigtings wat die NWO pas. Geld & seks is die grondslag van hul waardes en aspirasies. n Lee bestaan wat tot niks lei is wat aan hul verkoop word. Die waardes om jou familie en jou nasie te koester en te verdedig word nie gekweek by hulle en dit lei alles to n dwaling van ongeluk. Konflik is n taboe behalwe onder hul eie mense... Dit is onsin...
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  8. #8
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    opleiding

    Vuurwapens is soos vroumense - ek kan dit hanteer op instink en toe oë.

Similar Threads

  1. Replies: 16
    Last Post: Thursday, March 24th, 2016, 09:47 AM
  2. Roodt Self Vír Die Semitisering Van Afrikaners
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Thursday, September 8th, 2011, 05:54 AM
  3. Replies: 3
    Last Post: Sunday, May 3rd, 2009, 06:20 PM
  4. Die Slag Van Donkerhoek
    By Aragorn in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, March 22nd, 2008, 11:48 PM
  5. Die Oshakati-bom van 1988
    By Liberator Germaniae in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, November 13th, 2006, 12:25 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •