Results 1 to 5 of 5

Thread: ANC-Minister Dreig Met 'Grondhervorming Soos in Zimbabwe'

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts

    ANC-Minister Dreig Met 'Grondhervorming Soos in Zimbabwe'

    Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, het oor die naweek gedreig dat grondhervorming na die Zimbabwiese model in Suid-Afrika toegepas gaan word.

    Nkwinti het op Vryheid in Kwazulu-Natal gesê: "Ons het gesien wat in Zimbabwe gebeur het, dit gaan hier gebeur omdat grond 'n sleutelkwessie tydens bevryding is." (In die oorspronklike Engels het hy gesê: "We have seen what happened in Zimbabwe , it will happen here because land is a key question in liberation."
    vervolg...

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    As `n mens na die gepeupel se toesprake kyk, begin die huisie wankel. Wat die geagte kader doen is om propaganda te versprei. "Hulle sal die grond op die ou ent vat", moes eintlik in sy toespraak gewees het. Die gepeupel kry dit reg om die liberale media `n rat voor die oog te draai. Hulle probeer die boere wat kos voorsien bang te maak, of jy verkoop jou nalatenskap, ook bekend as geboortegrond, of ons maaitjies kom knip jou vingers af en verkrag jou vrou. Die gepeupel kan in elk geval niks met die grond maak nie. Die oorgrote meerderheid van die afrikane dink dat kos koop jy by `n winkel of val uit `n verenigde nasies vliegtuig. Die idee dat jy moet kan dink om kos lewensvatbaar en winsgewend te verbou, het hulle met so vyftig duisend jaar se evolusie verby gegaan. Instinktief is die gepeupel soos sprinkane, trek van gebied tot gebied, en los woestyn as nalatingskap.

  3. #3
    Senior Member
    Horagalles's Avatar
    Join Date
    Mar 2005
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 01:53 PM
    Ethnicity
    Germanic
    Subrace
    mainly UP
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Politics
    Natural Order
    Posts
    1,376
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    8
    Thanked in
    8 Posts
    Ek sien dit eerder in 'n positiewe lig: As hulle die grond gaan onteien, dan gaan ook al die verraaiers en Hans Bantoes hulle grond verloor. Dit gaan dinge in die toekoms vergemaklik.
    "And God proclaims as a first principle to the rulers, and above all else, that there is nothing which they should so anxiously guard, or of which they are to be such good guardians, as of the purity of the race. They should observe what elements mingle in their offspring;..." Plato Politeia

  4. #4
    Senior Member
    Horagalles's Avatar
    Join Date
    Mar 2005
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 01:53 PM
    Ethnicity
    Germanic
    Subrace
    mainly UP
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Politics
    Natural Order
    Posts
    1,376
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    8
    Thanked in
    8 Posts

    Grond is gesteel’ - Malema



    Deur LIEZL VERCUEIL




    Grondhervorming en die restitusiedoelwit om 30% van Suid-Afrika se landbougrond teen 2014 in swart besit te hê, is gereeld in die nuus en Cosatu en mnr. Julius Malema , voorsitter van die ANC-jeugliga, het hul opinies hieroor aan die BBC verduidelik.
    Dit is reeds bekend dat die doelwit van 2014 na 2025 geskuif is en die grootste rede wat hiervoor voorgehou word is, is hoë plaaspryse, luidens ‘n berig in die Irish Times. Finansiële beperkinge, burokratiese sloerdery en die internasionale ekonomiese krisis word ook voorgehou as redes vir die huidige stand van sake.
    Volgens dr. Joe Phaahla, adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, heers daar diep kommer oor stygende grondpryse. “Dit is interessant hoe grondpryse die hoogte inskiet sodra die Regering die proses as ‘n koper betree. Daar kom sameswering in die eiendomsmark voor. Agri SA stem saam hieroor. Dit is nie beperk tot grondeienaars nie, maar sluit waardeerders, korrupte staatsamptenare en eiendomsagente in,” sê hy.
    Malema meen die Regering se gewillige koper en verkoper-benadering tot grondhervorming is onsuksesvol en grondeienaars moet ‘n ononderhandelbare aanbod van die Regering gebied word. “Ons sal betaal, maar net wat ons kan bekostig want hulle het dit in elke geval gesteel. Hulle het ons grond gesteel,” het hy aan die BBC gesê.
    Cosatu-woordvoerder mnr. Patrick Craven sê die feit dat ‘n hele generasie sal verbygaan voordat restitusie werklik toegepas is, is nie goed genoeg nie. “Ons sit op ‘n sosiale tydbom. Die feit dat mense van landelike gebiede gedwing word om na plakkerskampe in stede te trek skep die soort spanning wat ons om kwessies soos dienslewering sien. Dit sal baie beter wees as hulle ‘n lewe in landelike gebiede kan maak. Die grootste rede waarom hulle nie kan nie is die feit dat grondeienaarskap in dié gebiede steeds ongebalanseerd is.”
    Bron:
    BBC
    Irish Times
    5 November 2009




    http://www.landbou.com/nuus/nuus-art...gesteel-malema
    Golios Rampas
    05 Nov 2009 12:26

    Julle moet verstaan. EK is als vir grondhervorming. Ja, ons het in die tienduisende hektaar Wild, Gewasse, Vee en dies meer in die familie. My probleem is di volgende. As Oom Julius nou sy sin kry en sê hy koop die Mielieplaas teen R2000 per hektaar, waar die markprys R5000 per hektaar is vir mielies, kry hy die grond. En dit alleenlik. Ek haal my besproeiing uit, trekkers, stropers (ons praat van 'n paar miljoen se toerusting) ek breek my skure af, maak my visvangoord toe, my Bergfietskampe, my Avontuurkampe en my privaat opleidingskool vir Gewasseboerdery toe. Ek dank ook die 75 werkers (en familie) af want ek moet.
    Mooi, Oom Julius. Jy het 'n leë stuk grond. Met Niks. Ek sal alles van waarde van die huise wat ek gebou het ook saamneem. Ek sal op veiling 30% van mark kry hiervoor, maar ek sal kan aftree. In een van die kleiner sekuriteitsareas in sê Pretoria.
    Nou wie gaan jou NUWE LANBOUINGENIEUR (nie die "rasistiese" B-woord nie) oplei? My skool is nou toe. Julle moet inelkgeval nou alles ekstra koop, want anders gaan argumentsonthalwe 12% van SA se mielieproduksie met een transaksie heen. Waar kry jy nou stapelvoedsel? Of moet die mense maar Koek eet Meneer Antoinette? Gaan lees geskiedenis (die waarvoor jy 'n D op SG gekry het) en gaan vind uit wat gebeur as jy met jou rykdom en wagte 'n land se kos wegneem!
    Dink julle (ANC/Regering) nie dat dit sal dalk beter wees om al die munisipale grond te gebruik wat so in puin lê en om hierdie aanstaande landbouers op te lei om op groot skaal te funksioneer totdat hulle die tegnieke en wetenskappe verstaan (wat ek vir 8 jaar lank op universiteit bestudeer het en vanaf 4-jarige ouderdom my ouers gehelp het op massa-produksieskaal - ja 45 jaar ondervinding) voordat kritieke gronde net gegee word nie?
    My voorouers het hierdie grond geruil vir vee - dis nou die beeste en skape en hoenders wat nie inheems tot Suid-Afrika is nie, maar wat deur die Here XVII hierheen gebring is om voedsel to voorsien aan die skepe van die Verenigde Oos-Indiese Kompanie om gemak te skep vir dié handelsroetes.
    Brittanje het die grond geëin, die Afrikaner het die polities gewen daarna en nou wil julle dit hê. Soos alles anders.
    Oom Julius: Maak JOU beursie oop en deel JOU rykomme met die armes van die land (die 36.1% reële werkloses) en dan ry jy rond in een van die laaste Citi-Golfs - 'n kar wat jou intelligensie moet kan weerspiëel...


    Dis hoe 'n mens dit moet antwoord ouens...
    "And God proclaims as a first principle to the rulers, and above all else, that there is nothing which they should so anxiously guard, or of which they are to be such good guardians, as of the purity of the race. They should observe what elements mingle in their offspring;..." Plato Politeia

  5. #5
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek wonder nou net waarom die res van Afrika so vry na ons boere. Dis amper iets soos uit `n sprokie. Onbeperkte grond en hulp, en alles wat mooi is. Kry tog asseblief net kos op die massas se tafel. Die res van Afrika het geleer dat die hand na die mond massas nie kan produseer nie, hulle kan vermeerder soos rotte, maar dit is waar hul IK eindig. In SA wil die gepeupel alle grond vat om niks mee te doen nie, dit is net om terug te slaan vir die kammenstige vergrype uit die verlede. Jammer dat die grond nooit die gepeupel se besit was om mee te begin nie....skielik was alle grond die besit van die agtergeblewendes, en Afrikaners het alles gesteel. Ek sal die bewyse graag wou sien, waar is hulle grond geregistreer....o ja, hulle het geen geskrewe taal of wetenskaplike denkwyse gehad nie. Ek kan seker nou my stuk grond in Engeland gaan eis, want daar is emmigrante uit SA wat nou daar bly. Die Britse plase is myne want ek ken iemand wat terloops daar opgedaag het. Die hele debakel maak mens naar, alles word gevoed deur liberale denke, dus dat ons geen seggenskap het oor ons geboorte grond nie. Die boere het `n paar barbare op `n oop stuk grond raak geloop, nou is die ganse SA kammenstig hulle sin omdat hulle vyf dae voor ons hier gekom het. ek het nuus vir die gepeupel, dis nie Zim hier nie, probeer my grond vat............

Similar Threads

  1. Replies: 3
    Last Post: Saturday, February 11th, 2012, 02:12 PM
  2. Nuwe Volkstaat So Groot Soos Oostenryk
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, July 25th, 2011, 01:44 PM
  3. Wêreldbeker Maak SA Bankrot Soos Griekeland
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Tuesday, June 15th, 2010, 10:40 PM
  4. 'Witman, Jy Kan Nie 'n Kar Soos Dié Bekostig Nie!'
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Friday, April 30th, 2010, 11:02 AM
  5. Grondhervorming in Namibië
    By Liberator Germaniae in forum Southern Africa
    Replies: 1
    Last Post: Wednesday, January 3rd, 2007, 02:44 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •