Results 1 to 3 of 3

Thread: DA Praat Waar VF+ Swyg (of So Lei Die Berig)

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    38
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    291
    Thanked in
    167 Posts

    Post DA Praat Waar VF+ Swyg (of So Lei Die Berig)

    Gebed: Raadslede was vreemd stil
    deur Raadslid Werner Horn
    2009-09-10 05:08


    Die berig dat God nie hoor as mense in Afrikaans bid nie, verwys.

    Die DA het kennis geneem van die veroordeling deur die nasionale leierskap van die ACDP en die CDU (Christelike Demokraties Unie) van die opmerking van mnr. David Pongola, ANC-raadslid in Mangaung, in ’n raadsvergadering, dat God nie hoor as mense in Afrikaans bid nie.

    Dit is vreemd dat raadslede van partye wat daarop roem dat hul eksklusief die belange van Christene en of Afrikaners dien, soos die ACDP, UCDP en die VF+, nie in dié raadsvergadering enige besware teen die opmerkings geopper het nie.

    Die DA, wat die enigste party was om beswaar aan te teken teen Pongola se stellings, sal voortgaan om die regte van alle Suid-Afrikaners te beskerm.

    En ANC-vergrype teen die Grondwet, wat vryheid van geloof waarborg, teenstaan waar en wanneer dit plaasvind.

    Slegs die DA se optrede in die vergadering het gelei tot ’n verskoning deur die ANC vir mnr. Pongola se opmerkings.




    Raadslid Werner Horn
    Demokratiese Alliansie,
    Bloemfontein
    Bron
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  2. #2
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    24 Posts
    Ongelukkig is al die partye swendelaars. Daar is geen Afrikaner / Boer politieke beweging wat relevant is of of vertrou kan word nie.

    Demokrasie / Politieke partye is myns insiens nie n oplossing nie.

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 07:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    38
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    291
    Thanked in
    167 Posts
    Jy is baie reg, dit is n skande dat daar nie n enkele persoon in die VF+ is, wat veronderstel is om hulle mense te verteenwoordig, die durf het om hulle mandaat wat deur hulle self uitgelê is te eerbiedig veral om dat baie Christen Afrikaners vir hulle gestem het. Ek dink mense moet maar mooi dink voor hulle weer hulle stem op VF+ mors, aangesien hulle blyk om ook maar net belang stel in hulle salarisse. Dit is ook wonderlik dat die ANC its kan se wat you eintlik in die hof moet laat draai maar dit terug trek en dis asof niks gebeur het. Om van siek te word.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

Similar Threads

  1. Waarvandaan en Waar Woonagtig?
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 39
    Last Post: Monday, August 20th, 2012, 11:58 PM
  2. Waar Luister Je Nu Naar ?
    By The Lawspeaker in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 40
    Last Post: Wednesday, July 18th, 2012, 10:15 PM
  3. Replies: 1
    Last Post: Wednesday, June 1st, 2011, 05:57 PM
  4. Waar is mijn draad gebleven?
    By Aistulf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 7
    Last Post: Friday, August 25th, 2006, 06:04 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •