Results 1 to 5 of 5

Thread: 'Dank Blankes Af, of Ons Maak Julle Vrek!'

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts

    'Dank Blankes Af, of Ons Maak Julle Vrek!'

    Geskryf deur Anton Barnard
    Dinsdag, 25 Augustus 2009

    Wat sou gebeur as 'n groep volkstaatondersteuners iets in die volgende trant sou kwytraak?

    "Gee ons 'n volkstaat of anders is daar 'n rasse-oorlog!"

    Dit sou onmiddellik 'n koor van veroordeling ontlok, asook natuurlik die onafwendbare aantygings van rassisme. Ongelukkig geld daar egter dubbele standaarde in Suid-Afrika. Swartes, en veral lede van die ANC-bewind, kan met vrymoedigheid selfs die mees opruiende uitsprake besig, sonder enige vrees vir teëspraak of die nagevolge van hulle haatspraak teenoor blankes. Ons almal weet immers swartes kan per definisie nie rassiste wees nie, nie waar nie?

    Neem byvoorbeeld die skokkende uitlatings van die minister van arbeid, Membathisi Mdladlana. Mdladlana en Jimmy Manyi, daardie voorste voorbeeld van 'n toutologies gesproke nuttelose RA-aanstelling, is ontstoke omdat werkgewers hardnekkig kundigheid bo passasiers verkies, iets wat totaal strydig is met die ANC se parasitiese en vernietigende kultuur.
    Menere Mdladlana en Manyi is kwaad omdat werknemers traag is om blankes af te dank om die heilige staat van transformasie te bereik. Ja, reg gelees: af te dank. Siende dat Suid-Afrika aktief werksgeleenthede verloor en dat dit dus nie moontlik is om demografiese verteenwoordiging met 'n groei in werksgeleenthede te bereik nie, is die grootskeepse afdanking van blanke professionele en bestuurslui die enigste manier om Manyi-hulle se eise te laat realiseer.

    Mdladlana se dreigement is onomwonde. Dit kom neer op: "Dank blankes vinniger af, of die swartes maak julle vrek." Hier is dit:

    Comply with the law instead of manufacturing a revolution that is not going to take us anywhere," he said referring to apartheid uprisings.

    You better touch our hand whilst we are still giving it," he said.

    I want to warn them that the revolution will be a revolution of all black people.


    Vir jou, meneer en mevrou die blanke werknemer, is die keuse strak: óf jy bedank of word afgedank, óf netnou is 'n volksmoord jou en jou kinders se voorland. Onmoontlik of vergesog, dink jy? Dink weer. Binne slegs 'n paar maande in 1994 is 'n miljoen of meer in Rwanda uitgewis.
    http://praag.co.za/content/view/5557/402/

  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts


    Ek dink ons moet maar eerlik met ons self begin wees:

    Al blyk dit dat ons wel bereid is om nie blankes onder regstellende aksie te akkommodeer en toe te gee dat hulle so ‘vreeslik benadeel’ was onder apartheid. Die skynbare tevredenheid onder nie blankes sal altyd van korte duur wees, hulle wil ons nie hier hê nie. Maak geen verskil hoeveel toegewings ons forseer word om te maak nie die resultaat sal steeds wees dat ons moet vlug of vermoor word, so eenvoudig soos dit. Die internasionale gemeenskap sal ons nie bystaan om ons self te beskerm nie ons is geboei en wag vir ons teregstelling.

    Die hartseer van die saak is dat as die opofferings wat vandag van ons verwag word op die tafel geplaas was deur ons friend F.W. de Klerk sou die Ja antwoord in 1992 census n vet F you F.W. gewees het. Ja ek is vandag n rassis was ek een gewees tot en met my 21ste verjaarsdag, nee. Die blatante rassehaat wat teen oor my en my nasie geuiter word om elke hoek en draai is wat my bewus gemaak het van die waarhede rondom ras in die land met sy oënskynlike gelykheid vir almal. Die dag as ons verdwyn uit Suid-Afrika sal die ande ras groepe soos die kleurling en die Indiër volgende wees, as hulle verdryf of vermoor is sal die volgende teiken die swart rasse van hoër op in Afrika soos Zimbabwiërs en Nigeriërs met Xenophobia verdryf of vermoor word en dan sal daar nie vrede heers nie. Nee, Dan draai hulle hul pangas op mekaar Zulu teen Xhosa en Tswana teen wie weet watter etniese groepe nie nog alles. Kyk maar hoe het maak hulle boeties daar bo on donker Afrika, kap mekaar se skaamdele af met pangas suiwer oor ras.

    Ons sal moet besluit staan op en veg of wag vir die dag van ons teregstelling.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  3. #3
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek dink die tyd is ryp, wys ons die revolusie. Die ontwapening van Afrikaners het `n fiasko geword, en het dit nie gewerk nie. Meeste van ons wat `n wapen met gemak hanteer het die hele wetgewing `n pit gedruk. Hulle kan kom met hulle pangas....ek skiet `n vlieg se ballas af op 200 meter. Die dreigemente irriteer die Afrikaner, maar dit maak ons nie bang nie, ons het al veel meer donker tye oorleef, en daaroor gelag. Dis nogal lagwekkend dat `n regering wat heeltyd prewel oor `n nie rassige samelewing hul bes doen om rasbewustheid `n nuwe lewe te gee.

  4. #4
    Senior Member
    VitkiValkyrie's Avatar
    Join Date
    May 2010
    Last Online
    Sunday, March 11th, 2012 @ 10:16 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch and German
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Natal Natal
    Location
    Margate
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    Engineer
    Politics
    Germanic cultural preservation
    Religion
    Germanic heathen
    Posts
    108
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    1
    Thanked in
    1 Post

    hulle wil ons weg he

    Hoekom kom hulle weg met 'africa for the africans' terwyl hulle in hul miljoene stroom na blanke lande soos Swede en Duitsland? Is daar nêrens meer waar die spul hulle nie indring nie? Hulle haat ons en wil ons verdryf, maar smag na die voordele van die blanke beskawing.

  5. #5
    Extended Moderation
    YsterNel's Avatar
    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Tuesday, March 15th, 2011 @ 08:45 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Sweden(Viking), France(Normans)
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Paarl, Boland, Winelands
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Artist
    Politics
    Boer
    Religion
    christian
    Posts
    31
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek hoor orals gerigte van oorlog, maar hier in die Kaap is dinge betreklik stiller, maar ek laat my nie toe om rustiger te raak nie.Wat regtig hartseer is , is dat waar ookal die Swartes ingeforseer word , hulle altyd gesien word as die "arme mense", maar ek verseker jou dat min Europese mense hulle al binne-in n swart man |vrou se hokkie bevind het.Ek het al baie daar vertoef en kan julle versker dat dit nie so ongerieflik daar is soos ons dink nie, anders as Blankes geniet die mense hulle lewens styl en verkies om so te leef, ja, klink ongelooflik, maar dis waar.
    Ek was onlangs weer by n swart eks-mede-speurder se "hokkie", watter verrasing het daar toe nie op my gewag nie.Alle geriewe denkbaar in daai hok , (onthou hy kry n groot salaris), dis een van 9 hokke was hy besit almal met hulle grondtitels op sy naam, en hy huur party van hulle uit ook, binne is dit klein maar baie goed toegerus en die voertuie wat hy ry is ongelooflik duur, hy se hy betaal feitlik geen belasting nie en geen krag- of water rekening nie,nou wag hy vir sy tweede informele kroeg lisensie en het reeds al sy gelde daarvoor betaal deur "wettige amptenare" aandele te belowe, hy is nie korrup nie, want hy hoef nie te wees nie.
    Sekere blankes leen by hom geld , want sy rente is laer as die banke sin.

    Vir hom en duisende ander swartes is dit nie goed om die blankes te vermoor nie en hulle dink die ANC is in elke geval oppad om reuse steun te verloor.

Similar Threads

  1. Wêreldbeker Maak SA Bankrot Soos Griekeland
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Tuesday, June 15th, 2010, 10:40 PM
  2. 'n Boer Maak 'n Plan
    By MacAdder in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, November 3rd, 2008, 12:41 PM
  3. dank je Loki
    By Constantinus in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Monday, July 11th, 2005, 11:32 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •