Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 20

Thread: Die DA As Anti-Afrikaner Party

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    37
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    27
    Thanked in
    19 Posts

    Die DA As Anti-Afrikaner Party

    Helen Zille se onredelike aanval op dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus toon net weer: 'n jakkals verander van haar, maar nie van kleur nie. Die DA, wat steeds deur die Engels-liberale Prog-kliek beheer word, is in wese anti-Afrikaans en verwag van Afrikaners dat hulle hul taal, kultuur en identiteit moet aflê om deel te word van die multikulturele, Engelstalige "reënboognasie" wat biskop Tutu en ander marionette van die Britte en Amerikaners aan ons land voorhou.

    Die DA se verkiesingslagspreuk, "One nation, one future" verteenwoordig 'n stuk koloniale drogredenasie so groot soos Milner se imperialistiese droom van een Suid-Afrika onder Britse gesag wat Engels praat. Dwarsdeur die negentiende eeu het opeenvolgende Britse lords die Afrikaners vertel dat die volgende geslag vrywillig sou verbrits of verengels en dat dit daarom nie die moeite werd was om Nederlandse of Afrikaanse taalregte aan die bevolking toe te staan nie.

    Die neerhalende wyse waarop Zille na die Afrikaners se "aparte etniese kassie" verwys, is nie net aan Pieter Mulder en die Vryheidsfront Plus se adres gerig nie. Sy praat met elke Afrikaner wat nie die sogenaamde "universele kultuur" van die vermetele groepie Engelse "progressiewes" wat sowel die DA as die mynhuise beheer, wil aanvaar nie. Net soos wat die mynhuise ons omgewing opophoudelik besoedel en kanker en ander siektes by ons kinders veroorsaak, besoedel die DA ons politieke landskap met hul agtergehaalde koloniale liberalisme.

    Helen Zille is die geestelike dogter van Kitchener en Milner. Sy wil hê dat die Afrikaner as volk en as nasionale groep met 'n eie taal, kultuur en identiteit moet verdwyn.

    Daarom: 'n Stem vir die DA is 'n stem ten gunste van nog 'n Afrikaner-holocaust in hierdie land. Weliswaar bepleit Zille, anders as haar koloniale Engelse voorgangers van honderd jaar gelede, nie die fisieke uitwissing van die Afrikaner nie, maar wel sy kulturele en nasionale uitdelging om deel van die multikulturele, Engelse nasie te word.

    Terwyl Zille die ANC veroordeel, wil 'n mens vra: wat is die DA anders as 'n "ANC Lite"? Op elke belangrike beleidspunt, sover dit die Afrikaner betref, stem die DA en die ANC ooreen. Trouens, Zille oortref die ANC in haar holruggeryde verwysings na apartheid. Terwyl Jacob Zuma van die ANC so pas toegegee het dat daar vele aspekte van Afrikanerregering in die ou Suid-Afrika was wat die land tot voordeel gestrek het, soos doeltreffende landbou en respek vir wet en orde, wil Zille eintlik die stereotipe siening van die Afrikaner as verdrukker en rassis wat Suid-Afrika "verwoes" het aan haar eie Afrikanerkiesers verkoop.

    Kyk na die DA en ou DP se rekord:
    Tydens die Kemptonparkonderhandelings steun die DP die gedagte van een amptelike taal vir Suid-Afrika, naamlik Engels.
    Tydens 1999-2000 steun die DA die herafbakening van Pretoria om van Afrikanerkiesers in daardie gebied 'n minderheid in hul eie stad te maak.
    In dieselfde periode (1999-2000) steun die DA die naamsverandering van Pretoria na die gedrogtelike "Tshwane".
    Meer onlangs in Kaapstad het mev. Zille se DA-stadsraad Afrikaanse straatname verander om plek te maak vir dié van ANC-helde.
    Die DA steun insgelyks gedwonge integrasie, regstellende aksie, swart ekonomiese bemagtiging, grondhervorming en die sosialistiese welvaartstaat wat die ANC ingestel het en wat ons land op die duur gaan ruïneer.
    Trouens, die DA is nog meer radikaal as die ANC wanneer grondhervorming ter sprake is. Op 30 Oktober 2008 het mnr. Kraai van Niekerk, die DA se woorvoerder oor landbou, verklaar dat die DA "diep bekommerd" is dat die ANC se teiken van 30% landbougrond in die hande van swart boere teen 2014 nie gehaal gaan word nie en dat die DA "ten volle tot dié doelwit verbind is", die huidige afname in voedselproduksie ten spyt.
    Les bes, die DA beskou die huidige stelsel met sy ingeboude voordeel aan demografie en benadeling van minderhede as die ideale stelsel met die ideale grondwet.

    Daar mag mense wees wat dink dat die DA-bewind Kaapstad tot voordeel gestrek het. Maar hoe waar is dit? Die DA se stryd met die ANC in die Wes-Kaap berus op magsug en nie op beginselverskille nie. Het die plakkerskampe rondom Kaapstad minder geword onder die DA as onder die ANC? Het misdaad afgeneem of toegeneem? Wat het mev. Zille gedoen om die migrasie van Xhosas uit die Oos-Kaap na die Wes-Kaap te stuit? Net mooi niks. Die DA se politieke strategie is op sand gebou en op die duur gaan die party sy Wes-Kaapse magsbasis moet afstaan aan die onvermydelike uitwerking van demografie en gaan dit terugval op die hovaardige gekef wat die party sedert mev. Helen Suzman se dae as alleenverteenwoordiger in die parlement kenmerk.

    Helen Zille beskuldig dr. Pieter Mulder daarvan dat sy party 'n "paringsdans" met die ANC sou uitvoer. Maar wie is die een wat ons gereeld op TV sien toitoi met haar geliefde Xhosas? Kennelik het sy haar politieke styl, vuis in die lug, by Winnie Mandela geleer, dieselfde persoon wat sy so naarstiglik tydens haar jare by die Black Sash gesteun het.

    Haar rou krete van "Viva! Viva!" by sulke geleenthede som die intellektuele inhoud van DA-beleid mooi op.

    Die liberalisme kon nog nooit hond haaraf maak in die Suid-Afrikaanse politiek nie, omdat dié filosofie strydig met die werklikheid is. Suid-Afrika is 'n multietniese of veelvolkige staat en nie bloot 'n nasie wat uit 'n versameling individue bestaan - soos wat die DA voorhou - nie.

    Dit is hoog tyd dat die DA weer terugkeer na die goue ghetto's - of moet ek sê "etniese kassies", mev. Zille? - van Houghton of Constantia waaruit die party ontspring het, waar mense hul jenewer en tonikum drink en droom dat Suid-Afrika 'n Engeland-in-die-kleine verteenwoordig. Hoe Afrikaners ooit in die doodloopstraat van die DA se koloniale Engelse politiek beland het, weet nugter.

    Op sy minste toon dit watter verwarring die disinformasie veroorsaak het wat elke dag deur die hoofstroommedia uitgepomp word.
    http://praag.co.za/content/view/4620/403/

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2009
    Last Online
    Sunday, June 17th, 2012 @ 09:49 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch, German, Nothern French
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Married
    Occupation
    Lecturer
    Politics
    Conservative
    Religion
    Odinist
    Posts
    61
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Wat my kwaad maak, is as mense na die DA as 'n "wit" party verwys, en nou praat dat Kaapstad terug in 'n Wit vrou se hande is. Nee, mense, Me. Zille is nie wit nie, sy is 'n jood en sy is nie regtig aan ons kant nie.

    Sy doen goeie werk in die Weskaap sover en dit voel daar in Kaapstad baie nicer en veiliger as hier in Pretoria, maar vertrou ek haar en die DA ? Nooit nie!!!

    Hoe kan mens 'n party wat uit die Progressiewe Party bestaan het glo en vertrou ? Ken die meeste Afrikaners wat vir die DA gestem het regtig die geskiedenis agter die DA ? Ek weet hulle stem eintlik vir die "lesser of 2 evils" soos die Ingelsman sal sê, maar uit prinsiep sal ek NOOIT vir die DA stem nie, nie om 'n groter oposisie teen die ANC te vestig nie, vir geen rede nie. My probleem met die DA en die Progressiewe Party en die Oppenheimers is baie meer persoonlik as dit. lees my post hierso : http://forums.skadi.net/showthread.php?t=128512&page=2

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    39
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,593
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    297
    Thanked in
    173 Posts
    Quote Originally Posted by Stwhitesa View Post
    Wat my kwaad maak, is as mense na die DA as 'n "wit" party verwys, en nou praat dat Kaapstad terug in 'n Wit vrou se hande is. Nee, mense, Me. Zille is nie wit nie, sy is 'n jood en sy is nie regtig aan ons kant nie.
    Ek stem saam, die DA is die volgende stap vir Suid-Afrika na die Afrikaner se ondergang, dit is die party wat ons gaan ly na globalisme en die een wêreld regering. Dis nou tese as die DA die swart afrikane se haat vir "wit" mense kan oorkom, Aangesien afrikane massas nie onderskeid tref tussen jood en wit nie maar well Engels of Afrikaans tot n mate...

    Quote Originally Posted by Stwhitesa View Post
    Sy doen goeie werk in die Weskaap sover en dit voel daar in Kaapstad baie nicer en veiliger as hier in Pretoria, maar vertrou ek haar en die DA ? Nooit nie!!!
    Ek sal nie so seker wees dat die Kaap veiliger is as Pretoria nie, Ek het familie in die Kaap en dinge is maar rof daar onder op die punt.

    Quote Originally Posted by Stwhitesa View Post
    Hoe kan mens 'n party wat uit die Progressiewe Party bestaan het glo en vertrou ? Ken die meeste Afrikaners wat vir die DA gestem het regtig die geskiedenis agter die DA ? Ek weet hulle stem eintlik vir die "lesser of 2 evils" soos die Ingelsman sal sê, maar uit prinsiep sal ek NOOIT vir die DA stem nie, nie om 'n groter oposisie teen die ANC te vestig nie, vir geen rede nie. My probleem met die DA en die Progressiewe Party en die Oppenheimers is baie meer persoonlik as dit. lees my post hierso : http://forums.skadi.net/showthread.php?t=128512&page=2
    Verseker, jood bly jood en solank hulle daai neuse in n land se sake het sal daar nooit uitkom kans wees nie.

    O ja, Baie welkom op Skadi dit is wonderlik om nog n Boer in ons midde te he met n hart wat klop vir sy volk.
    Although the word "Commando" was wrongly used to describe all Boer soldiers, a commando was a unit formed from a particular district. None of the units was organized in regular companies, battalions or squadrons. The Boer commandos were individualists who were difficult to control, resented formal discipline or orders, and earned a British jibe that"every Boer was his own general".

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Nov 2009
    Last Online
    Sunday, June 17th, 2012 @ 09:49 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch, German, Nothern French
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Pretoria
    Gender
    Family
    Married
    Occupation
    Lecturer
    Politics
    Conservative
    Religion
    Odinist
    Posts
    61
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Dankie, Grimner, vir die hartlikke verwelkoming. Ek is bly om te sien daar is darem nog ander Afrikaners wat nie deur die DA se leuens mislei word nie!
    Last edited by Sterkspies; Wednesday, November 25th, 2009 at 10:18 PM. Reason: Typo's

  5. #5
    Senior Member
    blackbird's Avatar
    Join Date
    May 2009
    Last Online
    Saturday, October 29th, 2011 @ 05:58 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    boer
    Ancestry
    germany/holland
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Capetown
    Gender
    Family
    Single adult
    Occupation
    driver
    Politics
    pro-White
    Religion
    none
    Posts
    68
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Da/pfp

    Ja dit is 'n joodse party en sal altyd anti-wit wees.In die 50 tige jare was hulle gehelp gewees deur harry opperheimer die jood om aan die gang te kom
    en was van die begin af anti-wit gewees,en êrens het ek gelees hier van iemand wat wil voorgee dat die KP 'n ver regse party is wat natuurlik bullshit is,want die KP kan nie eers as regs beskou word nie.Weet julle wat konserwatief beteken,'n voet al kante van die draad.Gaan lees Advokaat Pretorius se boek Volks Verraad.Dit sal aan almal wat niks weet nie 'n beter begrip gee wat aan gaan in die land en waar om al die kamtige Wit partye wat so geondersteun word te plaas met die AWB in gesluit.

  6. #6
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    73
    Thanked in
    59 Posts
    Quote Originally Posted by Stwhitesa View Post
    Dankie, Grimner, vir die hartlikke verwelkoming. Ek is bly om te sien daar is darem nog ander Afrikaners wat nie deur die DA se leuens mislei word nie!
    Welkom Stwhitesa!!!! Bly om te sien hier's nog een wat nie vir die ANC / SAKP Lite, (ook bekend as die DA), se bedrog val nie.

    Hulle is vir my nog erger as die ANC. Ten minste weet ons presies waar ons met die ANC staan. Die DA glimlag egter vir ons terwyl hulle die mes insteek.

    Lyk my ons is darem nie almal onnosel nie. Nou moet ek nog net my ouers kry om dit ook te verstaan, lol!!!!

  7. #7
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Monday, July 12th, 2021 @ 03:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,442
    Thanks Thanks Given 
    31
    Thanks Thanks Received 
    73
    Thanked in
    59 Posts
    Quote Originally Posted by blackbird View Post
    Ja dit is 'n joodse party en sal altyd anti-wit wees.In die 50 tige jare was hulle gehelp gewees deur harry opperheimer die jood om aan die gang te kom
    en was van die begin af anti-wit gewees,en êrens het ek gelees hier van iemand wat wil voorgee dat die KP 'n ver regse party is wat natuurlik bullshit is,want die KP kan nie eers as regs beskou word nie.Weet julle wat konserwatief beteken,'n voet al kante van die draad.Gaan lees Advokaat Pretorius se boek Volks Verraad.Dit sal aan almal wat niks weet nie 'n beter begrip gee wat aan gaan in die land en waar om al die kamtige Wit partye wat so geondersteun word te plaas met die AWB in gesluit.
    Blackbird, done n bietjie navorsing oor George Soros (Joodse finansier, gebore in Hongarye). Hy's deesdae veral doenig in Oos-Europa en Sentraal-Asie met sogenaamde "Colour Revolutions", kwansuis om lande uit die Oosblok te help "demokratiseer" en "op die been te bring" na jare onder Kommunisme. Hierdie is natuurlik n enorme leuen want Soros is daar om vir homself en sy Sioniste kollegas (byv die Amerikaanse Regering) geld en mag in te palm.

    Interessant genoeg was Soros al in die 80'er jare in Suid Afrika doenig. My vermoede is dat hy sy politieke tande in SA begin slyp het deur die PFP, Van Zyl Slabbert, Helen Zille ens te borg deur sy "Open Society". Ek's nie seker of die "Open Society" toe al in naam bestaan het nie maar dis tot in n mate waar dinge begin het.

    Die ou is veral berug vir spekulasie en massiewe ekonomiese ontwrigting teen lande om basies finansiele stelsels uit biljoene te verkul.

    Hier's n onderhoud met Zille. Let byv ook op hoe sy haarself as n "Popperian" beskryf. (Karl Popper, George Soros se voormalige geestelike guru)

    http://www.moneyweb.co.za/mw/view/mw...8321&sn=Detail

  8. #8
    Extended Moderation
    YsterNel's Avatar
    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Tuesday, March 15th, 2011 @ 08:45 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Sweden(Viking), France(Normans)
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Paarl, Boland, Winelands
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Artist
    Politics
    Boer
    Religion
    christian
    Posts
    31
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ons weet mos lankal dat die DA deur die Jode beheer word, en dat die Jode "undercover" Suid-Afrika besit. Daar is egter n groot probleem, Neefs, ons Afrikaners het geen werklike politieke tuiste nie.
    Ja, die VA is n moontlikheid maar almal mis die punt en dit is; LAND IS REEDS AAN DIE BRAND.
    Dit maak regtig nie meer saak vir wie jy stem nie, daar is nou n ras oorlog aan die broei,en ons is reeds ver agter.
    Wat my en ander bekommer is wat sal gebeur wanneer die warm boontjies begin vlieg, niemand is "bullet proof" nie, en aan n gebrek aan uniforms gaan mense nie wag om te sien vir wie jy stem nie, ons moet almal maar eers The Peoples War loop lees, wat September uitgegee was.
    Ons moet passop om nie onsself teikens maak deur met rooi vlae rond te loop voor n beduiwelde swart bul nie, nee, ons kan hom anders seermaak.
    Ek lag heerlik vir die sotte wat Cope ge"join" het, agter geld aangeloop, die volks verraaiers.

  9. #9
    New Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, June 16th, 2012 @ 11:07 PM
    Ethnicity
    Boer-Australian
    Ancestry
    Germany, Netherlands, Ireland, Wales, Scotland
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Cape Province Cape Province
    Location
    Brackenfell, Protea Heights, WC
    Gender
    Family
    Divorced :-( parent
    Occupation
    System Architect
    Politics
    Freedom Front
    Religion
    Biblical Christianity
    Posts
    1
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    En nou?

    Goed -- ons is almal op die selfde bladsy. Maar ons het ons weermag oorgegee -- nou kan ons nie veg nie. Ons het politieke mag oorgegee -- nou het ons geen stem nie. Miskien moet ons die "newe form van oorlog" uitvoor waarvan Siener van Rensburg gepraat het? Maar wat is dit?
    (Excuse the poor Afrikaans -- grew up in Durban from age 4.5 and currently living in Cape Town and trying to speak it again...getting there slowly :-) )

  10. #10
    Senior Member

    Join Date
    Apr 2010
    Last Online
    Saturday, August 25th, 2012 @ 03:13 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    BOER
    Ancestry
    German
    Country
    European Union European Union
    Location
    Eire
    Gender
    Family
    ..raising kids..
    Politics
    National Socialist
    Religion
    Dutch Reformed
    Posts
    289
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    2
    Thanked in
    2 Posts

    Boeresoutie?

    Lekker om te hoor jy praat Afrikaans, John. Ek sit hier in Ierland en hoor afrikaans nooit nie, maar ek bid in afrikaans en ek dink ek vloek ook in afrikaans.

    Ons boertjies moet met ons geld veg. Witgeld! Boikot die maatskappye wat aandele net vir beenbekke gee. Ek praat van Vodacom en Standard Bank. Selfs Hitachi moet geboikot word. Ons moet sover moontlik net by wit besighede sake doen. Net Wit liefdadigheids organisasies moet ondersteun word. Ekonomiese mag en 'n onuitwisbare volkstrots is al wat ons nog oor het, of wat praat ek?

Page 1 of 2 12 LastLast

Similar Threads

  1. Replies: 16
    Last Post: Thursday, March 24th, 2016, 09:47 AM
  2. Intellektuele Kapitaal in die Afrikaner-Regs
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 1
    Last Post: Sunday, September 4th, 2011, 08:07 PM
  3. Anti-Afrikaner Tendense in Anglo Media
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 2
    Last Post: Thursday, October 8th, 2009, 07:29 PM
  4. Sokkerwêreldbeker Kan Die Afrikaner Bevry
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 4
    Last Post: Tuesday, April 28th, 2009, 08:03 AM
  5. Die Volkstaat en Nie-Afrikaner Burgerskap
    By Lewensywer in forum Southern Africa
    Replies: 8
    Last Post: Friday, April 24th, 2009, 10:40 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •