Results 1 to 2 of 2

Thread: Liedere En Gedigte Van Suidwes

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts

    Liedere En Gedigte Van Suidwes

    Die Suidwesterlied

    Hard soos kameeldoringhout, ja hard is ons land
    en droog, o so droog sy riviere.
    Die son het die klippe en rotse gebrand,
    in veld en bos skuil skugter diere.
    As iemand aan ons sou vra:
    Wat bind jul aan die gewes?
    Dan kan ons net se: ja,
    Ons hart kies Suidwes!

    Tog hierdie liefde is duur ook betaal,
    in wel en wee hou ons stand.
    want ook nog ons sorge word helder oorstraal
    deur sonlig in ons Vaderland.
    As iemand ons sou vra:
    Wat bind jul dan aan die gewes?
    Dan kan ons net se, Ja,
    Ons hart kies Suidwes!

    Kom jy dan self en leef saam in ons land,
    so wyd en so ruim en so vry.
    En steek dan ons son ook in jou hart aan die brand -
    dan sal jy ook pal hier wil bly.
    As iemand dan aan jou sou vra:
    Wat bind jou dan aan die gewes?
    Dan kan jy net se:ja,
    My hart kies Suidwes!

    Die oorspronklike weergawe van hierdie lied in Duits:

    Hart wie Kameldornholz ist unser Land
    und trocken sind seine Reviere.
    Die Klippen, sie sind von der Sonne verbrannt
    und scheu sind im Busche die Tiere.
    Und sollte man uns fragen:
    Was hält euch denn hier fest?
    Wir könnten nur sagen:
    Wir lieben Südwest!

    Doch uns're Liebe ist teuer bezahlt
    trotz allem, wir lassen dich nicht
    Weil unsere Sorgen überstrahlt
    der Sonne hell leuchtendes Licht.
    Und sollte man uns fragen:
    Was hält euch denn hier fest?
    Wir könnten nur sagen:
    Wir lieben Südwest!

    Und kommst du selber in unser Land
    und hast seine Weiten geseh'n,
    und hat uns're Sonne ins Herz dir gebrannt,
    dann kannst du nicht wieder gehen.
    Und sollte man dich fragen:
    Was hält dich denn hier fest?
    Du könntest nur sagen:
    Ich liebe Südwest!

  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts

    Die Suide (Suidwes) (gedig)

    Ek sien die dorre, harde swart rante,
    Deur son verbrand van alle kante.
    Bloukop koggelmander sit en tuur,
    Warrelwind speel by die kraal se muur.

    Duine rus onder ‘n geel duwweltjie karros,
    Die windpomp laat sy dun straaltjie los.
    Moeder aarde ontwaak op God se manier,
    Sonder haat en stres of onderduimse gier.

    As jy hier op ‘n skulfer pan staan,
    En die wind bring vir jou die reën reuk aan.
    Dan voel jy dis hier waar God sy stiltetyd hou,
    En dis hier waar jy leer om op Hom te vertrou.

    - Bennie Engelbrecht

Similar Threads

  1. Heimweë Liedere
    By Hamrammr in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Tuesday, March 29th, 2011, 11:13 PM
  2. Stuk Jas Van Van Speijk Onder De Hamer
    By GroeneWolf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Saturday, September 18th, 2010, 02:31 PM
  3. Gedigte
    By Frans_Jozef in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Friday, May 8th, 2009, 01:14 PM
  4. De Sprong Van Jan Van Schaffelaar
    By Aragorn in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, March 22nd, 2008, 08:43 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •