Results 1 to 3 of 3

Thread: Nederlandse Toeris Se Liggaamsdele Vir Moetie Verkoop

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts

    Nederlandse Toeris Se Liggaamsdele Vir Moetie Verkoop

    Beeld berig dat 'n deeltydse swart lyksbesorger, Ben Mongadi (35), ’n hand en bors aan ’n swart pastoor in Acornhoek verkoop het. Dit was die liggaamsdele van ’n Nederlandse toeris.

    Die vrou is vier weke gelede in ’n ongeluk buite Lydenburg dood. Sy en drie ander Nederlanders het pas vir ’n vakansie in Suid-Afrika aangekom toe 'n trompop-botsing net buite Lydenburg haar eie en twee ander lewens geëis het.

    Die polisie se eenheid vir georganiseerde misdaad het die vermeende lykskender twee weke gelede aangekeer.

    Die lyksbesorger, wat deeltyds by Doves gewerk het, het Donderdag na bewering aan die polisie erken dat hy die liggaamsdele op die ongelukstoneel met ’n tuisgemaakte mes afgesny het.

    Hy het glo liggaamsdele aan ’n swart pastoor van Acornhoek verkoop vir die bedrag van R800.

    Pastoor Phillemon Baloyi (47), is aangekeer toe hy op sy beurt die liggaamsdele aan ’n toordokter wou verkoop vir R3 500.

    Mongadi het gister vlugtig in die hof op Lydenburg verskyn.
    bron

    Met 'n swart pastoor wat homself so assosieer met inheemse Afrika-kultuur dui hierdie toeval op 'n mislukking om Christendom na Afrika uit te voer. Geen verrassing daar.

  2. #2
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Self na die dood gaan die barbare jou beroof, nie eers dele van jou ligaam is veilig nie. Drie van my vriende is die laaste twee maande deur die etniese peste beroof in hul huise. Wat my nogal laat lag is die barbaar word betaal deur `n pastoor.... doop het seker iets met `n peper sousie te doen in hulle kerk.

  3. #3
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 07:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    16
    Thanked in
    16 Posts
    Jy kan die houtkop uit die bos haal maar jy kan nie die bos uit hom haal nie. Dis algemeen vir die Afrikane (in SA en elders) om die Christendom te kombineer met inheemse gelowe en praktyke.

Similar Threads

  1. Roodt Self Vír Die Semitisering Van Afrikaners
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Thursday, September 8th, 2011, 05:54 AM
  2. Konkel Mynbase Vir Anargie in SA?
    By Stormraaf in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Thursday, June 30th, 2011, 10:55 AM
  3. Nuwe Tuiste Vir Boere Eenheid
    By Sanderis in forum Southern Africa
    Replies: 2
    Last Post: Saturday, September 18th, 2010, 10:46 AM
  4. Die Argumente Vir 'n Volkstaat
    By Lewensywer in forum Southern Africa
    Replies: 5
    Last Post: Wednesday, May 6th, 2009, 10:12 PM
  5. Volkstaat: Aanloklik Slegs vir Werkloses?
    By Rools Bakkes in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, May 4th, 2009, 10:02 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •