Results 1 to 6 of 6

Thread: Hou Afrikanerdroom Aan Die Brand

  1. #1
    Funding Member
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Dagna's Avatar
    Join Date
    Sep 2007
    Last Online
    Friday, July 31st, 2020 @ 02:15 PM
    Ethnicity
    Anglo-American
    Ancestry
    Northern German, Scandinavian
    Subrace
    Nordid
    Country
    Norway Norway
    Location
    Norway
    Gender
    Age
    44
    Politics
    Classic Liberalism
    Religion
    Agnosticism
    Posts
    2,097
    Thanks Thanks Given 
    24
    Thanks Thanks Received 
    163
    Thanked in
    120 Posts

    Hou Afrikanerdroom Aan Die Brand

    Hou Afrikanerdroom aan die brand


    Ek wil PRAAG versoek om 'n kontinue en aggressiewe veldtog te loods om die droom van Afrikanerselfbeskikking aan die brand te hou. Hoe selfbeskikking bereik kan word, is 'n ander saak. Die droom moet egter deur elke Afrikaner nagestreef word. Van al die redes wat aangevoer kan word vir hierdie strewe is die belangrikste aspek vir my rondom moraliteit en vryheid. In die utopiese eenwereldsheid en n multikulturele samelewing kan moraliteit nie anders as om volgens die wet van entropie afwaarts te neig nie.

    Hoewel 'n mens in hierdie utopie sogenaamd vry is, verloor jy egter jou individualeit. Jy is vry om te slaap of te "trou" met wie en wat jy wil maar jy is nie vry om te s wat jy wil nie. Die rels van die utopie is dat alles en almal gelyk is. Jy kan glo wat jy wil solank jy nie dt wat glo as absoluut voorhou nie. Indien jy ander van jou wreldbeskouing wil ootuig, sal jy gebrandmerk word as synde 'n rassis, Islamofoob, homofoob of seksis en kan van jy van haatspraak aangekla word!

    Die Nederlandse parlementarir en filmmaker Geert Wilders se besoek aan die Britse Horhuis waar hy sy rolprent oor Islam sou vertoon, is gekanseleer onder druk van Baron Ahmed, die Moslemlid van die huis. Alhoewel Engeland vry en demokraties moet wees, is die nuwe gees van menslike broederskap vryheidsbeperkend. Obama se nominasie van die pro-pornogafie- en pro-aborsieprokureur, Dawid W. Ogden, vir die tweede posisie in bevel van die VSA-kantoor van die advokaateneraal is tekenend van die veval van moraliteit in die liberale geengrensgemeenskap.

    Suid-Afrika is nie 'n ideale plek om in te wees nie maar al vlug jy na 'n ander meer geskikte plek sal jy jou vasloop in die eenwreldgees sonder grense wat mense skei. Engeland is byvoorbeeld 'n neo-heidense gemeenskap waar evangeliste wat hulle byvoorbeeld oor Islam uitspreek, vervolg word. Die Ontvansdame van 'n skool word aangekla van professionele wangedrag nadat sy 'n epos aan Christen-vriende gestuur het om vir raad te vra omdat haar dogter wat diesefde skool bywoon 'n ander kind van die evangelie vertel het. 'n Klag is teen die kind gel. Die private epos het in die skoolhoof se hande beland en die ontvangsdame word daarvan aangekla dat sy bewerings maak wat die skool en personeel skaad. 'n Verpleegster is uit haar pos geskors omdat sy aangebied het om vir 'n bejaarde pasint te bid. Sy word deur haar werkgewer daarvan beskuldig dat sy gefaal het om "personal and professional commitment to equality and diversity" te demonstreer. Dieselfde tipe dinge gebeur in Australi. Soos ook in Amerika! Al hierdie lande gekenmerk deur morele verval.

    My doel is nie om die Christengeloof in mense se kele af te druk nie maar om te demonstreer dat 'n "verbintenis tot gelykheid en diversiteit" morele verval tot gevolg het en vryheid aan bande l. Die "world in unity"-gedagte lei nie alleen daartoe dat morele waardes gerelativeer word nie, maar is die teelaarde vir die liberale gespuis wat ongetwyfeld die botoon in die Westerse wreld voer.

    Onderwyl daar gepraat word van 'n eie land vir die Afrikaner en sommige selfs tot optrede wil oorgaan, glo ek dat die eerste geveg moet wees om die denke van die Afrikaner. Die droom van selfbeskikking moet ten alle koste aan die brand gehou word. Al die insette wat die gewone mens ontvang, het ten doel om hom tot die liberale denkrigting te laat konformeer. By die werkplek word jy gendoktroneer met die nuutste Oprah-tipe "psycho-babble"-tegnieke. Ook die media, die koerant, tydskrif, die rolprent, die teater, musiek, radio en TV het almal dieselfde boodskap van 'n strewe na 'n wereld in harmonie en die afbreek van nasionale en ander grense wat mense skei.

    Al het ons nog nie outomiteit nie, moet ons denke daarop gerig wees . Ek persoonlik glo in die bonatuurlike en een bewys daarvan is Israel en die Jood. Al was hulle duisende jare sonder heenkome en 'n land het hulle in 1948 hul land teruggekry. 'n Eie land is die ideaal maar intussen moet ons denke suiwer gehou word. 'n Volgehoue veldtog as teenvoeter vir die wreld sonder grense en renboognasie-ideaal sal aangewese wees.

    Ons moet ons identiteit behou en moet Afrikaners aanmoedig word om hulself te identifiseer en herkenbaar te maak. Dalk kan 'n plakker op jou motor geplaas word wat jou as Afrikaner uitbeeld en dat ons mekaar kan herken of hang 'n Afrikanervlag by jou huis. In so 'n veldtog kan mense aangemoedig word om met ander Afrikaners in die gemeenskap waar hulle is te meng. Sportdae kan oor naweke gehou word waar raak-rugby of sewesrugby of krieket gespeel kan word net om mense in 'n ander omgewing te plaas as die gedurige liberale propaganda waaraan hulle blootgestel word.

    Alternatiewe vermaak moet aangebied word. Enersdenke kunstenaars kan ondersteun word deur hulle na jou gemeenskap te nooi vir vertonings. Praatjies oor entrepeneurskap kan in die gemeenskap gehou word om Afrikaners te bemagtig om eie besighede in hul gemeenskap te begin al is dit 'n Afrikaanse eetplek waar 'n mens 'n beeshaas kan bestel.

    Ter opsomming, al is ons nie fisies outonoom nie moet ons minstens in ons denke outonoom bly om nie geuniformiseer te word tot die immorele en vryheidsbeperkende ideologie van die renboognasie en die neo-heidense liberale Weste nie. 'n Veldtog, of eerder geveg, om die denke van die Afrikaner is noodsaaklik.

    http://praag.co.za/content/view/4323/230/


    Die Sonne scheint noch.

  2. #2
    Funding Member
    Friend of Germanics
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    37
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    27
    Thanked in
    19 Posts
    Ek dink Afrikaners sal die konsep van 'n Volkstaat eers ernstig opneem wanneer almal daarvan weet en dit baie meer algemeen bespreek word, en dat die eerste stap dus moet wees om meer mense daarvan bewus te maak, of hul dit nou ondersteun of nie. Die argumente daarvoor sal volg.

  3. #3
    Senior Member
    Lewensywer's Avatar
    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Friday, December 25th, 2009 @ 08:37 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Pedersen/Randers/Denmark
    Subrace
    Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Enterprise design strategist
    Politics
    Freedom Front Plus
    Religion
    Mysticism
    Posts
    47
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die volkstaat kan nie net 'n droom wees nie. Die Volkstaat moet so gou moontlik omskakel word in 'n werklikheid. Drome bly drome maar as daar 'n stuk grond is wat beskou word as eie bodem dan is daar vuur en passie. Die stryd is wel om die Afrikaner se denke maar daardie geveg kan net gewen met konkrete voorstelle wat uitvoerbaar is.

  4. #4
    Member
    adri's Avatar
    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Friday, October 8th, 2010 @ 02:25 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Netherlands, German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Pretoria
    Gender
    Age
    71
    Family
    Married
    Occupation
    Church Archivist
    Politics
    Nationalism
    Religion
    Protestant Christian
    Posts
    19
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Om die Afrikaner 'n outonome en vrye volk te maak (behou), sluit onder meer in dat ons ekonomies selfstandig sal word. Solank die vyand ons geldsake beheer, sal ons aan hulle ondergeskik bly. Gister het daar weer 'n suiwer Afrikanerbank (Boerebank) tot stand gekom wat die Boerebank van ouds as 't ware laat herleef. 'n Afrikaner Finansile instelling, Huis van Oranje, het daarin geslaag om 'n koperatiewe bank, Oranjekas, geregistreer te kry en kan van vandag (29/4/09) af normale bankdienste lewer. Let net mooi op dat die benaming "oranje" nie na Orania verwys nie, maar na die oud-Nederlandse verbintenis van ons volk. Gaan maak 'n draai by www.oranjekas.co.za en lewer 'n konstruktiewe bydrae tot die verwesenliking van ons droom.

  5. #5
    Member
    Sanderis's Avatar
    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Saturday, April 9th, 2011 @ 08:00 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Prussia
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    48
    Family
    Single adult
    Politics
    Konserwatiewe Afrikaner Party
    Posts
    52
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Quote Originally Posted by adri View Post
    Om die Afrikaner 'n outonome en vrye volk te maak (behou), sluit onder meer in dat ons ekonomies selfstandig sal word. Solank die vyand ons geldsake beheer, sal ons aan hulle ondergeskik bly. Gister het daar weer 'n suiwer Afrikanerbank (Boerebank) tot stand gekom wat die Boerebank van ouds as 't ware laat herleef. 'n Afrikaner Finansile instelling, Huis van Oranje, het daarin geslaag om 'n koperatiewe bank, Oranjekas, geregistreer te kry en kan van vandag (29/4/09) af normale bankdienste lewer. Let net mooi op dat die benaming "oranje" nie na Orania verwys nie, maar na die oud-Nederlandse verbintenis van ons volk. Gaan maak 'n draai by www.oranjekas.co.za en lewer 'n konstruktiewe bydrae tot die verwesenliking van ons droom.
    So is daar Oranje Sake Instituut ook, 'n gesagsliggaam wat volkseie sakekamers regoor Suid-Afrika reguleer en kordineer. Besoek gerus http://www.oranje.org.za

  6. #6
    Member
    Sanderis's Avatar
    Join Date
    Apr 2009
    Last Online
    Saturday, April 9th, 2011 @ 08:00 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Prussia
    Country
    South Africa South Africa
    Gender
    Age
    48
    Family
    Single adult
    Politics
    Konserwatiewe Afrikaner Party
    Posts
    52
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Oranjekas



    Geagte Vriende,

    • Word nou deel van Oranjekas deur aandele op te neem en so u
    lidmaatskap te bevestig. Minimum aandele wat bekom kan word is 5 @
    R100 elk. Skakel gerus Oranjekas vir meer inligting.

    • Oranjekas poog om ‘n volkseie instelling te word deur te registreer
    as ‘n Koperatiewe Bank. Wys u ondersteuning vir die Volksekonomie
    deur aandele op te neem!

    • Hoe meer mense direk by Oranjekas spaar en bel, hoe vinniger kan
    Oranjekas u al die dienste bied wat enige kommersile bank u kan bied.

    • Spesiale tariewe kan beding word deur Volkseie organisasies wat
    rekeninge wil oopmaak.

    • Help ons bou aan ‘n toekoms vir die Afrikaner deur ‘n Volkseie
    ekonomie te vestig!

    Vir meer inligting en kontak besonderhede, besoek gerus:

    http://www.oranjekas.co.za/

Similar Threads

  1. Overgeleverd Aan De Therapeuten
    By GroeneWolf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 1
    Last Post: Wednesday, September 30th, 2009, 12:26 AM
  2. Herinnering aan Holland
    By The Lawspeaker in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, December 15th, 2007, 02:13 AM
  3. Neen aan Halloween!
    By Varg in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 5
    Last Post: Sunday, March 4th, 2007, 11:40 AM
  4. Warhem en Watten aan de Aa
    By Frans_Jozef in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 0
    Last Post: Sunday, June 25th, 2006, 10:57 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •