Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 13

Thread: Voorstelrondte

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts

    Voorstelrondte

    Dames’ en Here, Ek is vanaf die oos Transvaal meer spesifiek Secunda-Bethal omgewing, ek is vir die laaste 7 jaar woonagtig in skone Bloemfontein. Ek werk tans vir n landbou versekering maatskappy as hul Tegnologie Sisteem Ontwerper. Dan wil ek graag net se dat dit my hart verbly om sulke goed gestruktureerde en konsekwente “posts” soos die te lees, ek is die laaste tyd geïnteresseer in baie van die nasionalistiese webwerwe wat mens kry soos VNN en RONATVAN maar vind baie dat daar teveel klem gele word op rasse haat en amper glad nie op herkoms of konstruktiewe en konsekwente gesprek soos wat beskaafde, geskoolde mense betaam nie. Vêrder is dit wonderlik dat mens met (essensieel) volk genote van regoor die wêreld kan praat en ideas uitruil, of sommer net oor n bietjie drek te kan praat as dit die gier van die oomblik is. Ek vir een hoop dat soveel moontlik van ons eie mense sal aansluit by die forum sodat almal se lewens verryk en versterk sal word sodat ons, ons status as bedreigde spesie eerstens sal identifiseer en tweedens sal omkeer. En sommer ook die magte en prosesse wat teen ons konspireer duidelik identifiseer en oorkom.

    Groete vanuit Bloemfontein/Grüsse aus Bloemfontein/ groeten uit Bloemfontein

  2. #2
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts
    Baie welkom hier, Grimner. Dit klink asof jy baie goed hier sal inpas; bly jy's met ons.

    Ons het ook 'n Introductions & Greetings onderafdeling vir die bekendstelling van nuwe lede aan die wyer Skadi lidmaatskap - nie 'n voorvereiste nie, maar ek sal tog aanraai jy vertel die Skadiete wie nie so mooi Afrikaans verstaan nie ook oor jouself (die forum is immers gaande oor Afrikaners ).

    Vra gerus in die Help & Suggestions sub-forum as jy onseker is oor enigiets. Na jy 15 poste gemaak het sal jy ook privaatboodskappe aan die moderators kan stuur, waarvan twee Afrikaners is - ekself en Horagalles.

    Boeregroete

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Skadi Funding Member
    Bittereinder's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Monday, May 6th, 2019 @ 06:52 PM
    Ethnicity
    Boer
    Ancestry
    Netherlands, Germany & Norway
    Subrace
    Faordiby
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Grootrivier
    Gender
    Age
    37
    Family
    Married
    Occupation
    Cognitive Dissident
    Politics
    Verwoerdian
    Religion
    Heretic
    Posts
    1,592
    Thanks Thanks Given 
    200
    Thanks Thanks Received 
    289
    Thanked in
    166 Posts
    Dankie Stormraaf ek is seker on sal n verrykende pad stap saam almal wat die forum deel stap.

    Ek sal seker maak om myself aan die wyer forum voortestel.

    Groete.

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 03:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Welkom Grimner
    Soos jy tereg verwys kan ons hier lekker gesels, al is dit net oor huffels en suffels. Soos jy, vermy ek die normale web tuistes waar net oor geloof gepraat word. Dis interrresant om te lees en `n debat te voer op die tuistes, maar jou herkoms is meer belangrik..as ook jou ras. Hier sal jy tuis voel want almal se sienings word gerespekteer, of jy nou `n christen is, of `n blaar aanbid, dit maak nie saak nie.....miskien eendag gaan ons nasie besef.....oorleef en groei is meer belangrik as `n tiende en sondag skool.

  5. #5
    New Member
    farmersbase's Avatar
    Join Date
    Feb 2007
    Last Online
    Tuesday, March 16th, 2010 @ 03:45 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Dutch
    Subrace
    Nordid
    Country
    Netherlands Netherlands
    Location
    east
    Gender
    Age
    65
    Family
    Married, happily
    Occupation
    agriculture
    Posts
    2
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    hallo GROETEN UIT NEDERLAND

    stuur eens foto´s over de landbouw
    farmersbase.photo@upcmail.nl
    www.farmersbase.com

  6. #6
    New Member

    Join Date
    Jul 2010
    Last Online
    Thursday, October 7th, 2010 @ 05:23 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Germany/Netherlands/Boer Republics
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Location
    Johannesburg surrounds
    Gender
    Family
    In a steady relationship
    Religion
    Norse pagan
    Posts
    0
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Groete van Johannesburg

    Ek is ook 'n nuwe lid hierso. Bly om te sien daar is Afrikaners hier wat die ou Gode volg.

  7. #7
    Senior Member
    lioness's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    Thursday, November 24th, 2011 @ 11:22 AM
    Ethnicity
    South African
    Ancestry
    Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Jakarandastad
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Personal Assistant
    Politics
    Right Wing
    Posts
    27
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Baie welkom hier!

  8. #8
    New Member
    Boerboel's Avatar
    Join Date
    Jul 2011
    Last Online
    Sunday, July 31st, 2011 @ 10:22 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    German/French
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Western Cape Province
    Gender
    Age
    44
    Family
    Single adult
    Occupation
    Agricultural advisor
    Politics
    Boervolk
    Religion
    Godfearing
    Posts
    1
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts

    Smile Nog 'n nuwe enetjie!

    Hallo almal. Ek is ook nuut hier.
    Het maar toevallig op hierdie forum afgekom, maar is baie bly daaroor. Ek smag al lank na 'n meer beskaafde platform om op te kan kommunikeer. Veral met persone met voldoende intellek.
    Ek woon in die skone Boland, omring met wingerde en koringlande. Baie trots op my herkoms en waardeer die kans om met mense van my eie ras te kan idees uitruil.

  9. #9
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    23
    Thanked in
    15 Posts
    Hartlik welkom by Skadi, Boerboel. Ek is self woonagtig in jou geweste - darem 'n mooi deel van die land.

    Myns insiens is Skadi tans die enigste beskaafde platform van sy soort wat ook aanlyndiskoers onder (etnosentriese) Afrikaners akkommodeer. Die ander netwerke, forums of kommentaarputte loop óf oor van persoonlike beledigings (en Skadi handhaaf 'n reël teen ad hominems) óf is net 'n wedersydse skouerkloppery (wat miskien aangenaam is vir sommige, maar ek sien nie die punt nie).

    Op die oomblik is ons nie so baie aktiewe Afrikaners op die forum nie. Ek dink die deelname neig meer na skakeling met oorsese Germane as om te debateer in Afrikaans, maar daar is hope ruimte vir beide.

  10. #10
    New Member

    Join Date
    Jul 2011
    Last Online
    Thursday, October 27th, 2011 @ 12:46 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    German, Dutch, Prussian
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Transvaal Transvaal
    Gender
    Family
    Married parent
    Religion
    Christian
    Posts
    7
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Hallo almal,

    Ek is ook 'n nuweling hier. Ek sluip nog maar so 'n bietjie, tot ek sien hoe dinge hier loop. Ek het ook onverwags op Skadi afgekom, op soek na inligting oor antropologie en voorsate. Hierdie plek lyk inderdaad interessant, en na 'n tuiste vir eendersdenkendes (wel..dalk 'n bietjie wyd gevat, maar so soortvan)
    Ek is bly om 'n handjievol mede-Afrikaners hier te sien, sekerlik die mees bedreigde spesie enige plek op hierdie aarde. Tog, ons voorsate het al baie dinge deurleef en oorleef, en ek is en bly (soms teen my beter wete en oënskynlike logika in) positief dat ons volkie sal kan bly voortbestaan, hier, in hierdie selfde land, die oormag ten spyt. Presies hoe, weet ek nog nie. Ek gee so een tree op 'n slag...

    Beste groete/Herzliche Gruße/kindest regards
    RS

Page 1 of 2 12 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •