Die volgende twee baniere met Suid-Afrikaanse temas is tot Skadi bygevoeg, verkrygbaar onder Edit Options via User CP.
Daar is 'n Afrikaanse en Engelse weergawe van beide.
Die volgende twee baniere met Suid-Afrikaanse temas is tot Skadi bygevoeg, verkrygbaar onder Edit Options via User CP.
Daar is 'n Afrikaanse en Engelse weergawe van beide.
Ek hou van die laaste een maar die eerste laat my teveel dink aan die liberalisme wat heers in daai mooi maar aaklige plek.![]()
Ek verstaan jou perspektief oor die plek. Kaapstad is baie verengels, seker die gewildste teiken vir Xhosa-migrante, en die sentrum van mag vir die liberale DA. Ek kon dit egter nie oor my hart kry om nie 'n banier met hierdie geskiedkundige oorsprong van die Afrikanervolk as tema ook in te sluit nie.
Miskien moet ons maar vanuit die nabye gebiede van Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die moederstad binneval en libereer.![]()
Die twee baniere weerspieel ons geskiedenis van die Suide tot die Noorde.Daar is meer plekke en harte wat bevryding nodig het! Is die simbool in die eerste banier 'n afleiding van die triskelon?
Dis die Valknut, seker net moeiliker onderskeibaar as drie driehoeke as die ander, meer eenvoudige vorme daarvan.
Ek wou eers die sonwiel bo-oor die donderstraal plaas, sodat dit lyk asof dit tussen Tafelberg en Leeukop sak/opkom (wat nogal treffend gelyk het) maar toe vertel hul my eerder nie, want die sonwiel is verban uit Duitsland.
Bookmarks