Results 1 to 5 of 5

Thread: Nuwe SA Baniere

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts

    Nuwe SA Baniere

    Die volgende twee baniere met Suid-Afrikaanse temas is tot Skadi bygevoeg, verkrygbaar onder Edit Options via User CP.





    Daar is 'n Afrikaanse en Engelse weergawe van beide.

  2. #2
    Aka Wikingsdonner
    StormjaerKommando's Avatar
    Join Date
    Jun 2009
    Last Online
    Sunday, August 6th, 2017 @ 01:39 AM
    Ethnicity
    Nederduitse Boer
    Ancestry
    Old Saxony & Frisia
    Subrace
    Daleo-Faelid, some Nordid
    Country
    South Africa South Africa
    State
    Orange Free State Orange Free State
    Location
    Skåne
    Gender
    Occupation
    Mystery & Intrigue
    Politics
    National Socialism
    Religion
    Nature & Science
    Posts
    190
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek hou van die laaste een maar die eerste laat my teveel dink aan die liberalisme wat heers in daai mooi maar aaklige plek.

  3. #3
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts
    Quote Originally Posted by Wikingsdonner View Post
    Ek hou van die laaste een maar die eerste laat my teveel dink aan die liberalisme wat heers in daai mooi maar aaklige plek.
    Ek verstaan jou perspektief oor die plek. Kaapstad is baie verengels, seker die gewildste teiken vir Xhosa-migrante, en die sentrum van mag vir die liberale DA. Ek kon dit egter nie oor my hart kry om nie 'n banier met hierdie geskiedkundige oorsprong van die Afrikanervolk as tema ook in te sluit nie.

    Miskien moet ons maar vanuit die nabye gebiede van Stellenbosch, Paarl en Franschhoek die moederstad binneval en libereer.

  4. #4
    Member
    Germaan's Avatar
    Join Date
    Dec 2008
    Last Online
    Thursday, November 16th, 2017 @ 09:49 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    French Huguenot/Dutch/German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republics
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Chemical Engineer
    Politics
    National Socialism
    Religion
    Germanic Heathen
    Posts
    15
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Die twee baniere weerspieel ons geskiedenis van die Suide tot die Noorde. Daar is meer plekke en harte wat bevryding nodig het! Is die simbool in die eerste banier 'n afleiding van die triskelon?

  5. #5
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    22
    Thanked in
    14 Posts
    Quote Originally Posted by Germaan View Post
    Is die simbool in die eerste banier 'n afleiding van die triskelon?
    Dis die Valknut, seker net moeiliker onderskeibaar as drie driehoeke as die ander, meer eenvoudige vorme daarvan.

    Ek wou eers die sonwiel bo-oor die donderstraal plaas, sodat dit lyk asof dit tussen Tafelberg en Leeukop sak/opkom (wat nogal treffend gelyk het) maar toe vertel hul my eerder nie, want die sonwiel is verban uit Duitsland.

Similar Threads

  1. Nuwe Volkstaat So Groot Soos Oostenryk
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 3
    Last Post: Monday, July 25th, 2011, 01:44 PM
  2. Nuwe Tuiste Vir Boere Eenheid
    By Sanderis in forum Southern Africa
    Replies: 2
    Last Post: Saturday, September 18th, 2010, 10:46 AM
  3. Pretoria Kry ’n Nuwe Aartsbiskop
    By Dagna in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Monday, November 24th, 2008, 10:24 PM
  4. Nuwe Geselslaer: Boerevryheid.co.za
    By Horagalles in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 2
    Last Post: Sunday, January 7th, 2007, 04:26 PM
  5. Nuwe Geselslaer
    By Horagalles in forum Southern Africa
    Replies: 0
    Last Post: Saturday, October 22nd, 2005, 04:43 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •