Page 1 of 4 1234 LastLast
Results 1 to 10 of 40

Thread: Waarvandaan en Waar Woonagtig?

  1. #1
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts

    Waarvandaan en Waar Woonagtig?

    Waarvandaan in SA kom jy, en waar bevind jy tans jouself?

    Self was ek vir agtien jaar lank 'n Oudtshoorniet, daar gebore en skoolgegaan, en hierdie is tans my sesde jaar op Stellenbosch (na my studies het die beskikbaarheid van spesifieke werksgeleenthede my hier gehou). Beide dorpe het 'n sterk Afrikanergemeenskap, maar dis opvallend hoeveel erger Stellenbosch deurloop onder 'n toeval van Xhosas vanuit die Oos-Kaap. Tragies, siende dat Stellenbosch maar die tweede Nederlandse nedersetting in SA was.

    Wie's volgende?

  2. #2
    Member
    Germaan's Avatar
    Join Date
    Dec 2008
    Last Online
    Thursday, November 16th, 2017 @ 10:49 AM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    French Huguenot/Dutch/German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republics
    Gender
    Family
    Married parent
    Occupation
    Chemical Engineer
    Politics
    National Socialism
    Religion
    Germanic Heathen
    Posts
    15
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    My familie is oorspronklik van die Wes Transvaal en ek het op plase buite die Vaal Driehoek groot geword. Tans is ek werksaam in een van die chemiese nywerhede in die gebied.

  3. #3
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    24 Posts
    Ek's oorspronklik uit die Wes Kaap (stadsgebied) maar swerf die afgelope paar jaar rond in die buiteland.

  4. #4
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek is nuut op Skadi, maar volg al die gesprekke vir maande, ek kom ook soos Stormraaf van die lekker ou dorpie Oudtshoorn. Ek bly al 20 jaar in een van die Boere republieke, meer spesifiek in die Vaaldriehoek soos dit al jare bekendstaan.

  5. #5
    Senior Member
    RoyBatty's Avatar
    Join Date
    Apr 2005
    Last Online
    Wednesday, August 23rd, 2017 @ 08:34 PM
    Status
    Available
    Ethnicity
    Paleface
    Country
    United Kingdom United Kingdom
    Gender
    Occupation
    Arbeit Macht Frei
    Politics
    Rightwing / Socialist
    Posts
    2,415
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    24 Posts
    Welkom Rooikat!

    n Vriend van my was n Rooikat gevegsvoertuig bestuurder in Bloemfontein maar hy reken dat die goed deesdae heeltemal stukkend is vanwee die houtkoppe se tegniese vernuf en instandhoudingswerk.

    Ek't erens ook n storie gesien waar n SA wat in die Britse Weermag dien n klomp SAW voertuie in Duitsland herken het. Die mamparas het die hulle verkoop as teikenskiet skrootmetaal.

  6. #6
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Ek was self op die Rooikatte `n span bev, dis hartseer om te sien alles val uit mekaar

  7. #7
    Funding Member
    „Friend of Germanics”
    Funding Membership Inactive
    Stormraaf's Avatar
    Join Date
    Aug 2008
    Last Online
    @
    Ethnicity
    Afrikaner
    Country
    Netherlands Netherlands
    Gender
    Age
    35
    Posts
    959
    Thanks Thanks Given 
    51
    Thanks Thanks Received 
    24
    Thanked in
    16 Posts
    Quote Originally Posted by Rooikat View Post
    Ek is nuut op Skadi, maar volg al die gesprekke vir maande, ek kom ook soos Stormraaf van die lekker ou dorpie Oudtshoorn. Ek bly al 20 jaar in een van die Boere republieke, meer spesifiek in die Vaaldriehoek soos dit al jare bekendstaan.
    Goed om jou hier te sien, Rooikat. Hier is heelwat lede wat gretig is om meer Afrikaners op die forum te sien, so ek wil jou vriendelik versoek om jouself aan die res van Skadi ook voor te stel onder Introductions & Greetings.

    Aangename verrassing om nog iemand van Oudtshoorn hier te vind. In watter skool was jy?

  8. #8
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Stormraaf, ek was voor skool noorde toe gesleep. Ek het skool gegaan in die Vrystaat maar bly `n Kapenaar in murg en been. Ek wens ek kon in Oudtshoorn groot geword het, my ouers het altwee in Oudtshoorn en George groot geword. Dit bly nog die lekkerste plek op aarde.

  9. #9
    Senior Member
    lioness's Avatar
    Join Date
    Nov 2008
    Last Online
    Thursday, November 24th, 2011 @ 12:22 PM
    Ethnicity
    South African
    Ancestry
    Netherlands
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Jakarandastad
    Gender
    Family
    Single parent
    Occupation
    Personal Assistant
    Politics
    Right Wing
    Posts
    27
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Wel ek is gebore en grootgemaak in die Transvaal. Om meer spesifiek te wees, Germiston.

    Ek sal natuurlik meer wit Suid-Afrikaanse vroue op die forum wil sien, maar soos ek al geleer het, is hulle maar gewoonlik aan die ander kant van die draad. Komaan dames staan op vir ons volk!

  10. #10
    Senior Member

    Join Date
    Mar 2009
    Last Online
    Saturday, April 14th, 2012 @ 04:59 PM
    Ethnicity
    Afrikaner
    Ancestry
    Dutch German
    Country
    South Africa South Africa
    Location
    Boer Republic
    Gender
    Family
    Married
    Religion
    Atheism
    Posts
    172
    Thanks Thanks Given 
    0
    Thanks Thanks Received 
    0
    Thanked in
    0 Posts
    Bly om te sien die dames is hier om die vuur te laat brand. Die Afrikaner vrou is een van die gedugste vegters van alle tye, die Boerenasie sou nie hier gewees het as die vroue nie in die gesigte van die Britte gespoeg het nie. Die ware stryders vir ons volk was die vroue wat heldhaftig gevaar in die gesig gestaar het en in die gesig van gevaar gelag het. Ek haal my hoed af vir die Boerevrou.

Page 1 of 4 1234 LastLast

Similar Threads

  1. Waar Luister Je Nu Naar ?
    By The Lawspeaker in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 40
    Last Post: Wednesday, July 18th, 2012, 10:15 PM
  2. DA Praat Waar VF+ Swyg (of So Lei Die Berig)
    By Bittereinder in forum Southern Africa
    Replies: 2
    Last Post: Sunday, September 13th, 2009, 10:02 AM
  3. Waar is mijn draad gebleven?
    By Aistulf in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 7
    Last Post: Friday, August 25th, 2006, 06:04 PM
  4. Dietsland: waar moslims thuis zijn
    By Chlodovech in forum Netherlands & Flanders
    Replies: 3
    Last Post: Thursday, April 13th, 2006, 10:25 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •