Skadi Forum
 

Welcome to Skadi Forum, the largest Germanic online community forum where you can join over 45,000 members from around the world discussing all things of concern to you. To gain full access to Skadi Forum you must register for a free account. As a registered member you will be able to:
  • Participate in over 100 topic forums and browse from over 800,000 posts.
  • Communicate privately with other members from around the world.
  • Post your own images and documents or access from over 70,000 files.
  • Gain access to special insider forums not available to guests.
All this and much more is available to you absolutely free when you register for an account, so sign up today!

If you have any problems with the registration process or your account login, please contact support. If you have questions about the permissible content, please read the Skadi Forum disclaimer and the Skadi Forum rules.

Go Back   Skadi Forum > > Germanic Lands: Around the World > South Africa
Register FAQ Rules Donate Arcade Members List Search Today's Posts Mark Forums Read

South Africa Dedicated to general historical, social, linguistic, political and cultural topics pertinent to South Africans.

Verwikkelinge Rondom Plaasmoorde En Die Toekoms Van Die Afrikaner in Internasionale Konteks

Reply
 
Thread Tools
Old Tuesday, March 6th, 2012   #1
Langeraat
Aka Grimminger
 
Langeraat's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Jun 2009
Ethnicity: Nederduits-Afrikaner
Ancestry: Netherlands, Germany & Norway
Subrace: Faordiby
State: Orange Free State
Gender: Male
Age: 33
Family: Married
Posts: 1,275
Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.

Verwikkelinge Rondom Plaasmoorde En Die Toekoms Van Die Afrikaner in Internasionale Konteks

Ek dink dit mag dalk n' goeie idee wees om enige gebeure in Europa en die res van die wereld rondom die Afrikaner saak in een draad te pos en bespreek sodat dit kan dien as n' maatstaf vir die stand van die Afrikaner saak.

Quote:
Persberichten van het Vlaams Belang

48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 politieke formaties veroordelen 'plaasmoorde' op blanke boeren in Zuid-Afrika

Philip Claeys (VB) dankt Louis Michel (MR) voor zijn steun

Alleen de Groene fractie met daarin N-VA weigert te tekenen voor de veiligheid van de Zuid-Afrikaanse boeren


06 maart 2012 • 11.50u

Op initiatief van Philip Claeys (Vlaams Belang), Andreas Mölzer (FPÖ) en Fiorello Provera (Lega Nord) werd aan het Europees parlement een verklaring voorgelegd als protest tegen de golf aan 'plaasmoorde' in Zuid-Afrika, waarbij al duizenden blanke boeren vermoord werden. De verklaring benadrukt de bekommernis van het Europese parlement, wijst op het systematische karakter van de aanvallen op blanke boeren, en vraagt de regering van Zuid-Afrika om dringende maatregelen om hun veiligheid te verhogen.

De verklaring werd ondertekend door 48 Europese parlementsleden uit 19 lidstaten van 7 verschillende politieke formaties: socialisten, liberalen, christendemocraten, niet-ingeschrevenen, de eurocritici van EFD en ECR en zelfs een lid van de communistische fractie. 'Het protest tegen de onaanvaardbare Zuidafrikaanse 'plaasmoorde' klinkt zo in het Europese parlement over alle lands- en partijgrenzen heen', stelt Europees parlementslid Philip Claeys tevreden vast.

Het Vlaams Belang dankt in het bijzonder Louis Michel (MR) voor zijn opmerkelijke steun aan dit initiatief.

Opvallend is dat de enige politieke formatie waarvan geen enkel lid steun gaf, de fractie van de Groenen is, met daarin Frieda Brepoels van N-VA. Het Vlaams Belang betreurt dat de Groenen en de N-VA het uitmoorden van blanke Afrikaanstalige boeren in Zuid-Afrika dus volstrekt geen probleem vinden...

Rob Verreycken
Perswoordvoerder fractie Vlaams Belang

http://www.vlaamsbelang.org/persberichten/1689/
Dit blyk al meer vir my of die verandering in die Europese politiese klimaat, hoewel ver van Ideaal, m.b.t die PVV en Vlaams Belang uiteindelik daadwerklike implikasies vir die Afrikaner se stryd op die taal en oorlewings front mag in hou. Met die besoek van Mnr. Martin Bosma asook die waarskynlikheid dat Afrikaans moontlik onder die Taal Unie se beskerming kan val asook die skrywe is belowend. Die € hoewel is vir ons n' massiewe struikel block… Dankie aan die Nederlanders en Vlaminge die is die eerste goeie hand wat enige buitestander aan ons getoon het na Apartheid.

Kom ons hou die draad bietjie Afrikaans, Nederlands of Vlaams.
Langeraat is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 11 Users Say Thank You to Langeraat For This Useful Post:
Old Wednesday, March 7th, 2012   #2
Langeraat
Aka Grimminger
 
Langeraat's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Jun 2009
Ethnicity: Nederduits-Afrikaner
Ancestry: Netherlands, Germany & Norway
Subrace: Faordiby
State: Orange Free State
Gender: Male
Age: 33
Family: Married
Posts: 1,275
Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.

Quote:
Europa kap moorde in SA
2012-03-07 04:43

DEN HAAG. – Die Europese parlement het die plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel.

Drie regse lede van die parlement het die voortou vir die verklaring geneem. Hulle is mnre. Philip Claeys van die Vlaams Belang (België), Aldreas Mölzer van die Vrye Party van Oostenryk (FPÖ), en Fiorello Provero van die Lega Nord (Italië).

Wat egter vir Suid-Afrika van groot belang is, is dat dit breë steun oor die meeste politieke grense heen geniet het. Dit is onderteken deur 48 lede uit 19 lidstate.

Onder hulle is liberale, Christen-demokrate, sosialiste, konserwatiewe, onafhanklikes en selfs ’n lid van die kommunistiese koukus. Die Groenes was die enigste koukus waar niemand dit wou teken nie.

In die verklaring word gewys op die stelselmatige karakter van die aanvalle op die wit boere. Die Suid-Afrikaanse regering word versoek om dringende maatreëls te tref om die boere se veiligheid te verbeter.

Een van die ondertekenaars, mnr. Derk Jan Eppink – ’n Nederlander wat namens Vlaamse kiesers in die Europese Parlement sit – het aan Volksblad verduidelik hy het dit gedoen omdat die plaasmoorde in Suid-Afrika veels te min aandag in die Europese media kry.

“Baie mense dink dit sal wel die boere se eie skuld wees omdat hulle hul werkers mishandel. Dit is nie die geval nie; die meeste behandel hulle goed en stuur selfs die kinders skool toe.

“Die morele verontwaardiging in Europa oor byvoorbeeld die lot van die Brasiliaanse Indiane is veel groter as dié oor die plaasmoorde in Suid-Afrika. Dit moet end kry.”

Eppink het gesê dis goed dat die verklaring oor so ’n breë politieke spektrum gesteun is. “Ek hoop dat die verklaring ook die grondslag vir die betrekkinge tussen die Europese Unie en Suid-Afrika kan word.”


- Volksblad

http://www.volksblad.com/Wereld/Nuus...in-SA-20120307
Tipies aan NASPERS ontbreek kommentaar op die artikel...
Langeraat is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 9 Users Say Thank You to Langeraat For This Useful Post:
Old Thursday, March 8th, 2012   #3
Vry Burgher
Senior Member
 
Last Seen: Tuesday, May 8th, 2012
Join Date: Dec 2011
Ethnicity: Afrikaner
Ancestry: Western Germany, Holland and Britain
Subrace: Nordid
Country: South Africa
State: Transvaal
Location: Johannesburg
Gender: Male
Family: Married parent
Occupation: Consultant
Politics: Afrikaner nationalist
Religion: Atheist
Posts: 41
Vry Burgher shows some promise.

Ek sien dat sekere grope in die VSA uiters suksesvolle protes optigte in plekke soos Sacramento en Boston gehou het om die kollig op plaasmoorde te plaas.

Dit wil wel voorkom dat daar 'n steun aan die opbou is onder ons Germaanse broeders buite die grense van Suid Afrika.

Aan die ander kant bly ek steeds baie negatief jeens die houding watons eie mense inneem in hulle ewige najaag van materialistiese benodigdhede en amper psigopatiese weiering (denialism) om die waarheid raak te sien.

Die NASPERS koerante is soos 'n slang wat sussend ons mense hipnotiseer met (verskoon my taal) stront liedjies sodat ons in 'n stuipende slaap vermoor kan word sonder om te veel geraas te maak.
Vry Burgher is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 6 Users Say Thank You to Vry Burgher For This Useful Post:
Old Sunday, March 11th, 2012   #4
Langeraat
Aka Grimminger
 
Langeraat's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Jun 2009
Ethnicity: Nederduits-Afrikaner
Ancestry: Netherlands, Germany & Norway
Subrace: Faordiby
State: Orange Free State
Gender: Male
Age: 33
Family: Married
Posts: 1,275
Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.

Afrikaner-redding kom dalk van buite.


Sondag, 11 Maart 2012 08:02 Dan Roodt

In ’n beduidende mosie wat die afgelope week by die Europese parlement in Straatsburg ingedien is, spreek 48 Europese parlementslede hulle uit teen die “sistematiese aard” van die aanvalle op wit boere in Suid-Afrika en vra die Suid-Afrikaanse regering om dringend maatreëls in te stel om hul veiligheid te verhoog.

Die mosie is ingedien deur mnr. Louis Michel, ’n lid van die liberale Belgiese party die Mouvement Réformateur. Die 48 ondertekenaars (uit ’n totaal van 754 parlementslede) verteenwoordig sewe politieke faksies wat van links na regs strek: sosialiste, liberale, christendemokrate, nie-ingeskrewes, eurokritici en selfs ’n lid van die kommunistiese groepering.

Op Facebook is ’n globale versetgroep, wat hom die “South Africa Project” noem, ook besig om betogings ter ondersteuning van Afrikaners voor Suid-Afrikaanse ambassades en in hoofstede van Amerikaanse deelstate te organiseer.

Trouens, ondersteuners van die Suid-Afrika-projek het reeds in Sacramento, Kalifornië, met lede van die versetbeweging Occupy gebots sodat die polisie moes ingryp om orde te handhaaf. Agterna het die voorval nasionale koerante en TV-nuusbulletins in die VSA gehaal.

Wat is hier aan die gebeur? Kan ons praat van ’n omgekeerde anti-apartheidsbeweging, wat skielik die wittes en Afrikaner-minderheid in ons land ondersteun en skerp kritiek teen die ANC uitspreek?

In hierdie kringe word terme soos “Afrikaner-volksmoord” of “Boer Genocide” met dieselfde soort onverbiddelikheid gebruik as wat die gewraakte woord “apartheid” tydens die 80’s in die wêreldmedia uitbasuin is. Indien daar ’n episentrum of episentra vir dié nuwe globale simpatie met Afrikaners bestaan, is dit in die VSA en in die Lae Lande geleë. Vlaamse en Nederlandse parlementslede neem dikwels die voortou in die Europese parlement te Straatsburg, Frankryk, of in hul eie parlemente in Brussel of Den Haag om plaasmoorde en taaldiskriminasie teen Afrikaans aan die groot klok te hang.

Die Suid-Afrikaanse staatsman en wysgeer Jan Smuts, eens ’n Boeregeneraal en toe ’n dienaar van die Britse Ryk, het op ’n keer gesê “die toekoms van Suid-Afrika sal altyd buite haar grense bepaal word”.

Daarmee het hy op siniese, dog realistiese wyse sowel ons koloniale status as ons strategiese swakheid beklemtoon. Dit was die geval in 1902, maar ook in 1992 toe die Nasionale Party onder internasionale druk geswig en holderstebolder alle mag aan die buitelandse gunsteling, die ANC, oorhandig het.

Die magsoorname van die ANC is nie soseer binnelands nie, maar buitelands voorberei. Só het die Sweedse ambassadeur op 27 April 2004 in RSG se Monitor-program gesê: “Sonder Sweedse steun sou die ANC nooit aan die bewind gekom het nie.”

Hierdie merkwaardige erkenning deur ’n diplomaat uit Stockholm het die Smuts-beginsel in die Suid-Afrikaanse politiek beklemtoon.

Tydens sy eeufeestoespraak op 8 Januarie in Bloemfontein het pres. Jacob Zuma die oorwinning van die ANC as ’n militêre triomf deur Umkhonto we Sizwe voorgehou. Net so het die PW Botha-regering miljarde rande in die ontwikkeling van die Ratel-pantservoertuig, asook die Rooivalk-aanvalshelikopter, gestort, maar nooit werklik die potensiaal van sy militêre slaankrag teen die ANC benut nie.

Die konflik was uiteindelik ’n woordeoorlog wat in die internasionale media besleg is. Die woord “apartheid” was die wapen vir massavernietiging wat die ou orde gekelder het; nie die Kerkstraat-bom van 20 Mei 1983 nie.

Die ANC en sy bondgenote, daarenteen, gloei nog van voldoening oor sy propaganda-oorwinning in die vroeë-90’s en gaan binnekort dalk die Grondwet herskryf dat dit hom nóg beter pas.

In dié stadium steur hy hom nie aan die internasionale protes teen plaasmoorde en taaldiskriminasie nie. Dit word as die werk van regse randeiergroepe afgelag. Soos die onthutste, linkse Occupy-betogers egter in Sacramento geskreeu het: “Die f***** varke (polisie) beskerm die Nazi’s!”

Dít verwysende na die pro-Afrikaanse beswaarmakers wat heel ordelik die linkse hoon getrotseer het.

Met die opkoms van linksgesindes in die 1960’s en die Amerikaanse burgerregtebeweging van Martin Luther King kon die ANC op internasionale steun reken. Kan Afrikaners dalk die begunstigdes van ’n opkomende, konserwatiewe beweging in die Weste, asook van Oos-Europese nasionaliste, word?

Soos mnr. Martin Bosma, die besoekende Nederlandse parlementslid en lid van die regse Partij voor de Vrijheid, ’n week of twee gelede in Pretoria opgemerk het: “Julle Afrikaners is die eerste Westerse volk wat weens demografiese oorheersing besig is om uit te sterf. Julle is die kanarie in die steenkoolmyn wat die hele Weste behoort te waarsku.”

Soos in die dae van Paul Kruger is die lot van Afrika se “wit stam” weer besig om die wêreld se verbeelding aan te gryp.

Die Boere as nuwe underdog teen die magtige Nguni-empaaier? Die volgende hoofstuk in ons wye en droewe land se geskiedenis wag om geskryf te word.

http://praag.co.za/dan-roodt-magazin...+Aksiegroep%29
Langeraat is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 9 Users Say Thank You to Langeraat For This Useful Post:
Old Friday, March 30th, 2012   #5
RoyBatty
Senior Member
 
RoyBatty's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Apr 2005
Status: Available
Ethnicity: Paleface
Country: United Kingdom
Gender: Male
Occupation: Arbeit Macht Frei
Politics: Rightwing / Socialist
Posts: 2,223
RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.

Quote:
Originally Posted by Grimminger View Post
Die magsoorname van die ANC is nie soseer binnelands nie, maar buitelands voorberei. Só het die Sweedse ambassadeur op 27 April 2004 in RSG se Monitor-program gesê: “Sonder Sweedse steun sou die ANC nooit aan die bewind gekom het nie.”
Die ou windsak Ambassadeur praat bog. Die ANC het natuurlik baatgevind by die hulp van hierdie sotte maar hulle is deur die Internasionaliste aan bewind gebring. Met of sonder Sweedse steun was die planne al reeds in werking gestel.

Quote:
Hierdie merkwaardige erkenning deur ’n diplomaat uit Stockholm het die Smuts-beginsel in die Suid-Afrikaanse politiek beklemtoon.
Nie seker na wat hulle verwys nie, die "erkenning" is grootpratery en nie op die werklikheid gebaseer nie.

Quote:
Tydens sy eeufeestoespraak op 8 Januarie in Bloemfontein het pres. Jacob Zuma die oorwinning van die ANC as ’n militêre triomf deur Umkhonto we Sizwe voorgehou.
Ja, dis nou vir jou n grap. Van al die sogenaamde "Liberation" guerrilla bewegings in Afrika was die ANC seker die mees onbeholpe en mees oneffektiewe van hulle almal.

Daar was geen militere triomf nie. Hulle het dit nie nodig gehad nie aangesien hulle alreeds vir Joe Slovo, Pienk Frikkie en Pik Botha gehad het.

Quote:
Soos mnr. Martin Bosma, die besoekende Nederlandse parlementslid en lid van die regse Partij voor de Vrijheid, ’n week of twee gelede in Pretoria opgemerk het: “Julle Afrikaners is die eerste Westerse volk wat weens demografiese oorheersing besig is om uit te sterf. Julle is die kanarie in die steenkoolmyn wat die hele Weste behoort te waarsku.
Inderdaad, dis alreeds so te se verby vir ons Afrikaners (ten minste in die kort termyn) maar dis nog nie heeltemaal te laat vir die Europeers nie, mits hulle wakkerskrik. Hul tyd raak egter vinnig min......

Quote:
Die Boere as nuwe underdog teen die magtige Nguni-empaaier? Die volgende hoofstuk in ons wye en droewe land se geskiedenis wag om geskryf te word.
Ek begryp niks van hierdie stelling nie.

Daar is geen "magtige Nguni Empire" nie. Die swartes is marionette van die Internasionaliste. Wat my betref is die swartes die minste van ons werklike probleme. Hulle is nie daartoe in staat om op hul eie bene te staan nie en sal sonder hulp van buite (Europeers, Amerikaners, Chinese ens) in duie stort.

Ons is keer op keer bevoeter uit hoofsaaklik Brittanje in samewerking met die Joodse mafia en later natuurlik deur die heersers van die VSA en Wes-Europa. Hierdie magsblokke is n veel groter gevaar beide vir ons Afrikaners en vir die blankes in beide die VSA en Wes en Oos Europa.
__________________
~ **** Democracy! It's 2 wolves and 1 sheep deciding what's for dinner.
RoyBatty is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 7 Users Say Thank You to RoyBatty For This Useful Post:
Old Friday, March 30th, 2012   #6
Langeraat
Aka Grimminger
 
Langeraat's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Jun 2009
Ethnicity: Nederduits-Afrikaner
Ancestry: Netherlands, Germany & Norway
Subrace: Faordiby
State: Orange Free State
Gender: Male
Age: 33
Family: Married
Posts: 1,275
Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.

Stem volkome saam Roy, inderdaad Dan Roodt se uitlatings is maar op sekere onderwerpe duister, hoewel met n bietjie steun uit die buiteland, mits Europa kan opstaan, kan dit vir ons dalk oorlewing as Afrikaners weer op die kaarte plaas. Dinge is woes, voorwaar maar hier is nog goeie mense, spesifiek Afrikaners, hier is nog plekke waar hulle weet wit en swart loop nie saam nie. Die donderse polemiek maak dit moeilik vir ons spul om rigting te kry…
Langeraat is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 5 Users Say Thank You to Langeraat For This Useful Post:
Old Saturday, March 31st, 2012   #7
Stormraaf
Moderator
Herþra
„Friend of Germanics”
Skadi Funding Member
 
Stormraaf's Avatar
 
Last Seen: 2 Days Ago
Join Date: Aug 2008
Ethnicity: Afrikaner
Country: South Africa
Gender: Male
Age: 31
Posts: 936
Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.Stormraaf is a sage.

Quote:
Originally Posted by RoyBatty View Post
Quote:
Die Boere as nuwe underdog teen die magtige Nguni-empaaier? Die volgende hoofstuk in ons wye en droewe land se geskiedenis wag om geskryf te word.
Ek begryp niks van hierdie stelling nie.

Daar is geen "magtige Nguni Empire" nie. Die swartes is marionette van die Internasionaliste. [...]
Daardie sin van Roodt is heeltemal uit harmonie van so te sê al sy ander skrywes. Ek glo nie hy meen regtig ons vind onsself teen 'n 'magtige Nguni-empaaier' te staan nie; dis miskien eerder, siende die artikel se konteks, sy idee van hoe ons situasie in die buitelandse media en bewussyn opgeneem kan word (alhoewel ek dit onwaarskynlik vind - so 'n veronderstelling ignoreer hoe diepgewortel die konsep van die 'edele barbaar' in die Westerse verstand sit).

Kort ná bg. stuk op PRAAG verskyn het, het Roodt 'n fiktiewe skets geskryf van 'n wêreld waarin De Klerk ontneem is van die middele om blanke Suid-Afrika af te skaf, waarin die eintlike magspeler maar steeds Brittanje is, en die Bantoes onbeholpe sonder internasionale steun.

Die Sioniste se aandeel in ons ondergang weet ons is 'n gebied wat Roodt nie sal betreë nie, vanweë sy gunstige oriëntering tot Wilderse politiek, en vanweë sy persoonlike agtergrond.
__________________
The pagan soul is an inner strength that must permeate all ideological and cultural expressions. It is like the heart of a nuclear reactor: it is not something to be openly displayed through instrumental slogans. (Guillaume Faye)

Stormraaf is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 7 Users Say Thank You to Stormraaf For This Useful Post:
Old Saturday, March 31st, 2012   #8
RoyBatty
Senior Member
 
RoyBatty's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Apr 2005
Status: Available
Ethnicity: Paleface
Country: United Kingdom
Gender: Male
Occupation: Arbeit Macht Frei
Politics: Rightwing / Socialist
Posts: 2,223
RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.RoyBatty 's wisdom is legendary.

Quote:
Originally Posted by Grimminger View Post
Stem volkome saam Roy, inderdaad Dan Roodt se uitlatings is maar op sekere onderwerpe duister, hoewel met n bietjie steun uit die buiteland, mits Europa kan opstaan, kan dit vir ons dalk oorlewing as Afrikaners weer op die kaarte plaas.
Definitief, enige steun is beter as niks en ons is nie in n posisie om te kieskeurig te wees nie. Roodt is dus nuttig hoewel hy nie heeltemal ideaal is nie. Ongelukkig bestaan daar op die oomblik feitlik geen alternatiewe of altans, alternatiewe met enige rigting of aansien tot Roodt nie.

Dis nogal verstommend hoe die oorgrote meerderheid eerder op hul bek geval is en niks se nie (en die silwer neem) of hoe hulle geen plan of rigting het nie of hoe hulle doelbewus vir mense in dwaalspore lei.

Quote:
Dinge is woes, voorwaar maar hier is nog goeie mense, spesifiek Afrikaners, hier is nog plekke waar hulle weet wit en swart loop nie saam nie. Die donderse polemiek maak dit moeilik vir ons spul om rigting te kry…
Dis ons ellendige Achilles-heel.... die idiote sit heeldag en stry oor twak of hulle skrik net nie wakker uit hul rugby-beswyming nie.


Quote:
Originally Posted by Stormraaf
Die Sioniste se aandeel in ons ondergang weet ons is 'n gebied wat Roodt nie sal betreë nie, vanweë sy gunstige oriëntering tot Wilderse politiek, en vanweë sy persoonlike agtergrond.
Ja inderdaad, miskien is dit nie n slegte ding om dit vir tyd en wyl op die kantlyn te skuif nie. Ons het al genoeg ander probleme sonder om nog nuwes te vind. Solank ons net nie te erg gebreinspoel word om soos Amerikaners in "Westerse Judeo-Christelike" feeverhale te begin glo nie.
__________________
~ **** Democracy! It's 2 wolves and 1 sheep deciding what's for dinner.
RoyBatty is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 9 Users Say Thank You to RoyBatty For This Useful Post:
Old Tuesday, May 8th, 2012   #9
Vry Burgher
Senior Member
 
Last Seen: Tuesday, May 8th, 2012
Join Date: Dec 2011
Ethnicity: Afrikaner
Ancestry: Western Germany, Holland and Britain
Subrace: Nordid
Country: South Africa
State: Transvaal
Location: Johannesburg
Gender: Male
Family: Married parent
Occupation: Consultant
Politics: Afrikaner nationalist
Religion: Atheist
Posts: 41
Vry Burgher shows some promise.

Roy jy is ongelukkig korrek ten aansien van die onderlinge stryery. Dit blyk my iets te wees wat die geheel van hierdie beweging na wit nasionalisme sal kelder.

Myns insiens is die probleem ongelukkig gesetel in die feit dat die tipe mense wat hierdie Afrikaner nasionalistiese vryheids gedagte aanhang juis mense moet wees wat sterk menings huldig wat onafhanklik moet wees. Mense wat juis "buite die boks" kan dink en weg beweeg van die aangaap en klakkelose navolg van die hoofstroom gedagte gang van laizzez faire en elke een vir homself as individu.

Die probleem met mense soos ons is juis dat ons sterk onafhanklik gevormde menings het oor volks vryheid en ons eie menings nie maklik laat afsien nie. Op die ou end is ons eie sterk persoonlike menings een van die struikelblokke tot samewerking op groeter strategiese areas juis omdast ons as sterk onafhanklike denkers onsself by tye blind staar teen ons eie ferm geloof in areas van vryheid.

'n Ander benadering kan natuurlik wees om eerder te dink dat die nasionale regering se obsessie met die sogenaamde "ver regses" tot gevolg het dat sodanige verskille verhewe word tot onmoontlikheid van samewerking juis weens agents provocateur wat almal laat konsetreer op sodanige verskille eerder as die goed wat ons as mense saambind.

'n Derde een sou wees dat beide die items 'n rol speel...

Ek moet nogals die mening uitspreek dat ek tans negatief staan jeens samewerking tussen ons mense...

Verdien ons vryheid?

As mens kyk hoe ons baklei oor 'n blote benaming vir ons volk (Afrikaners vs Boere) dan moet mens sekerlik as buitestaander die mening toegedig wees dat ons verdien dat kaffers ons mense uitmoor as ons oor sulke netelighede kerm met mekaar.

Rome brand en die brandweermanne baklei oor of die brandweer waens die korrekte rooi geverf is sodat die publiek duidelik kan sien hulle is brandweer waens...
Vry Burgher is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 5 Users Say Thank You to Vry Burgher For This Useful Post:
Old Wednesday, May 9th, 2012   #10
Langeraat
Aka Grimminger
 
Langeraat's Avatar
 
Last Seen: 8 Hours Ago
Join Date: Jun 2009
Ethnicity: Nederduits-Afrikaner
Ancestry: Netherlands, Germany & Norway
Subrace: Faordiby
State: Orange Free State
Gender: Male
Age: 33
Family: Married
Posts: 1,275
Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.Langeraat is a sage.

Transvaal Agricultural Union - Press Release

Monday May 7, 2012

TAU SA not involved in behind closed door conversations with the ANC

TAU SA took notice of the planned meeting between the ANC leadership with Afrikaans groups to discuss ways for those Afrikaans groups to co-operate with the ANC. TAU SA feels more connected to the Afrikaner group and the values ??they stand for.

For some time TAU SA is trying to get into contact with government leaders to discuss agricultural issues. In this regard TAU SA has asked for meetings with the country's president, and similar attempts were made to obtain appointments with the Ministers of Water Affairs, Transport and Police as well as the Commissioner of Police. During those discussions TAU SA want to deal with problems that farmers experience.

"Our efforts to get any appointment were fruitless so far. This creates inevitably the perception within organized agriculture that Government is insensitive for the farmers and their problems. The ANC can only blame himself if any alienation resulted and the only way to start resolving this problem is by starting to comply to the criteria of a responsible government. This will be the first step to restore confidence," said TAU SA president, mr. Louis Meintjes.

"As long as government is not prepared to talk to us on agricultural matters, we are really not interested in behind closed doors conversations with any ANC role players. Doing so would alienate TAU SA from its own members. TAU SA’s primary purpose is to act on behalf and to the benefit of its members and the agricultural community in general, "said Mr Meintjes.
Langeraat is offline Quote this post in a PM   Reply With Quote
The Following 2 Users Say Thank You to Langeraat For This Useful Post:
Reply


Thread Tools

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

vB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Die DA As Anti-Afrikaner Party Stormraaf South Africa 19 Friday, February 10th, 2012 01:59 PM
Uitklaring Van Die Mite Dat Alle Afrikaners Na Die Volkstaat Sal Moet Trek Stormraaf South Africa 3 Sunday, May 3rd, 2009 05:20 PM
Sokkerwêreldbeker Kan Die Afrikaner Bevry Stormraaf South Africa 4 Tuesday, April 28th, 2009 07:03 AM
Die Volkstaat en Nie-Afrikaner Burgerskap Lewensywer South Africa 8 Friday, April 24th, 2009 09:40 PM
Ik walg nu van die dagen vol van zon Frans_Jozef Netherlands & Flanders 0 Monday, June 19th, 2006 09:22 AM



All times are GMT. The time now is 03:01 PM.


Powered by vBulletin® Version 3.6.12
Copyright ©2000 - 2016, Jelsoft Enterprises Ltd.
Content Copyright ©2000 - 2016, Skadi.net.
Except where otherwise noted, all content on this site is licensed.
[ Disclaimer ] [ Contact Us ] [ Privacy Statement ]

Powered by Skadi.net  Creative Commons License

Page generated in 0.73951 seconds with 15 queries