Search:

Type: Posts; User: Lewensywer; Keyword(s):

Page 1 of 2 1 2

Search: Search took 0.00 seconds.

  1. Replies
    60
    Views
    15,440

    Poll! Reading the Edda online

    Any suggestions of online sources where one can read more off the Edda?
  2. Replies
    2
    Views
    3,411

    Poll! Daar is nogal 'n goeie uiteensetting van...

    Daar is nogal 'n goeie uiteensetting van benaderings wat gevolg word deur Afrikaners op die Boervryheid se webblad. Kyk gerus daarna ek dink die uiteensetting bied 'n goeie oorsig.

    Sien: Roetes...
  3. Replies
    4
    Views
    1,637

    In my ancestry as far as I did my own genealogy...

    In my ancestry as far as I did my own genealogy about 30% of my ancestry is of Huguenot origination. They are highly revered by Afrikaners and I think there is few Afrikaners that can claim to be...
  4. Replies
    7
    Views
    1,666

    I would like to see a government based on a...

    I would like to see a government based on a constitution. A democracy where all citizens have an equal right to vote. I see a single house of representatives being elected who will make decisions in...
  5. Thread: Bravoland

    by Lewensywer
    Replies
    24
    Views
    9,789

    Ek hou van die vlag van Bravoland

    Ek hou van die vlag van Bravoland
  6. Replies
    23
    Views
    14,289

    Afrikaners sal moet ophou om Afrikaners te...

    Afrikaners sal moet ophou om Afrikaners te definieer volgens hulle eie denkrigting en sal noodgedwonge meer inklusief moet begin dink. Al is 'n persoon hoe verknog aan 'n denkrigting kan hy/sy nie...
  7. Ek sit nog op die draad in terme van hierdie...

    Ek sit nog op die draad in terme van hierdie saak. Ek het groot respek vir Dr Mulder en glo wat hy nie sonder oorweging die aanbod anvaar het nie. As ek kyk na die prysvrystelling dan behou hy die...
  8. Replies
    5
    Views
    4,631

    Jy slaan die spyker op sy kop! Die groot probleem...

    Jy slaan die spyker op sy kop! Die groot probleem is nie die praktiese struikelblokke nie maar die idealisme. Kan ons weer daardie idealisme aanwakker?
  9. Replies
    3
    Views
    3,087

    Dit is 'n goeie vraag. Almal wat werkloos is, is...

    Dit is 'n goeie vraag. Almal wat werkloos is, is nie vandag noodwendig mense wat nie wil werk nie. In baie gevalle is dit mense wat eenvoudig nie meer die geleentheid kry om te werk nie. As 'n volk...
  10. Ek dink hierdie is 'n uitstekende bydrae tot ons...

    Ek dink hierdie is 'n uitstekende bydrae tot ons verstaan van die geskiedenis ten opsigte van die Volkstaat strewe en ook die moontlikhede. Juis hierdie tipe van bydrae maak vir my hierdie forum so...
  11. Replies
    5
    Views
    3,588

    'n Volkstaat kan bydrae tot swart bevoordeling.

    Ek weet nie of dit links is nie maar jy kan dit maar so noem as jy wil solank ons kyk na praktiese voordele. Ek dink een van die redes hoekom ons strewe die gevaar staan om te misluk is omdat ons net...
  12. Replies
    5
    Views
    4,631

    Adri, die idee is nie so buitensporig nie. die...

    Adri, die idee is nie so buitensporig nie. die Vryheidsfront het 'n soortgelyke model bevorder as deel van die pad na selfbeskikking. Ek dink nie jy moet dit sien as radikaal nie maar as 'n model wat...
  13. Volkstaat voordele

    Ek dink 'n groot deel van die voordeel waarna die Afrikaner soek is om dit wat eie is in terme van taal, kultuur en geskiedenis te beskerm. Die huidige regering blas almal maar verdeel dit in elf...
  14. Replies
    5
    Views
    3,588

    Die Argumente Vir 'n Volkstaat

    Ek sal graag 'n lys wil begin van argumente wat 'n volkstaat onderskraag. Ek glo daar is 'n historiese argument, 'n nasionale menseregte argument asook 'n argument wat ons regte beskerm binne die...
  15. Ek het self ook gekyk na die moontlikheid van 'n...

    Ek het self ook gekyk na die moontlikheid van 'n Volkstaat in Noord Vrystaat/Suid transvaal. die gebied het die voordeel van naby wees aan tradisionele hoe Afrikaner teenwoordigheid en val in...
  16. Het jy 'n kaart waarop die voorstel aangedui is...

    Het jy 'n kaart waarop die voorstel aangedui is wat ons hier kan publiseer?
  17. Die voordele van die VF+ model is die lae...

    Die voordele van die VF+ model is die lae bevolking. Indien ons na verkiesingsuitslag dan kan die gebied ' meerderheid stem kry indien alle burgers stemreg het tot die volkstaat al bly hulle nie in...
  18. As jy eensgesindheid kry maar mense gaan steeds...

    As jy eensgesindheid kry maar mense gaan steeds stry kry oor die "waar" later dan beteken die eensgesindheid niks. Ons moet eerder nou die gesprek oop gooi en met soveel as moontlik mense skouers...
  19. Ons sal eenvoudig druk moet plaas daarop dat 'n...

    Ons sal eenvoudig druk moet plaas daarop dat 'n bepaalde geloof nie geforseer word deur 'n grondwet nie. Ek ondersteun die VVK maar spreek my openlik uit teen die Godsdiens engheid wat meer en meer...
  20. Ek reken op 150,000 wat VF+ stem en nog 100,000...

    Ek reken op 150,000 wat VF+ stem en nog 100,000 nie-stemmers wat 250,000 volwassenes maak as ons dit in gesinne omskep praat ons van tot en met 750,000 mense. Soos jy tereg opmerk is dit nie groot...
  21. Ek dink die 8 punte wat jy noem is uitstekend om...

    Ek dink die 8 punte wat jy noem is uitstekend om te gebruik as beginpunt. As ek kyk na die verkiesingsuitlag dan is daar duidelike gebiede waar 'n volkstaat heel moontlik nie
    'n vatbare oplossing...
  22. Ek stem hartlik saam met jou. Ek dink dit is juis...

    Ek stem hartlik saam met jou. Ek dink dit is juis wat hierdie forum so kosbaar maak...hier kan ons begin om ten minste die gesprek oop maak ter voorbereiding van 'n georganiseerde poging. Ek het baie...
  23. Replies
    8
    Views
    2,220

    Die Volkstaat en Nie-Afrikaner Burgerskap

    Dit is 'n mite dat die Afrikaner homself wil isoleer deur 'n volkstaat. Selfbeskikking ewenaar nie isolasie nie. Jy sal vind dat 'n aanvanklike model sal bepaal dat die volkstaat meer soos 'n...
  24. If the FF+ no longer support an independent...

    If the FF+ no longer support an independent homeland for Afrikaners... then they are moving away from a big attraction. I think they have neglected the homeland idea too much. Other groups like the...
  25. Miskien moet ons die gesprek van 'n ander kant af...

    Miskien moet ons die gesprek van 'n ander kant af benader en onsself afvra: watter vereistes sal ons gebruik om 'n Volkstaat mee te evalueer? Dus hoe kyk ons na 'n voorstel om te bepaal of die...
Results 1 to 25 of 48
Page 1 of 2 1 2