PDA

View Full Version : Twee kerke in Suider-Afrika sal herenig



Liberator Germaniae
Tuesday, October 10th, 2006, 08:22 AM
Twee kerke in Suidelike Afrika word weer een

Die Nederduits Gereformeerde Kerk (NGK) en die Verenigende Gereformeerde Kerk (VGK) van Suid-Afrika het besluit om in die volgende drie jare te herenig, skryf „Republikein 2000“ op 10 Oktober 2006. Albei kerke strewe blykbaar ook nou na hereniging met die Hervormde Kerk and die Gereformeerde Kerk.

Kliek hier vir īn kort geskiedenis van die NG Kerk in die Suidelike Afrika: http://www.ngkerk.org.za/inligting.asp?id=6&sinid=22 (Let wel dat die Kerk as sulks īn groot rol in die Afrikaanse kultuur speel!)



Lees volgende berig in die "Republikein":

Dit het lank geneem, maar dalk was dit so bestem

• Errol Hurter

DIE Algemene Sinodale Kommissie van die VGKSA (Verenigende Gereformeerde Kerk van Suid-Afrika) en die moderamen van die NG kerk het ‘n paar maande gelede op wat beskryf word as ‘n historiese byeenkoms, besluit om binne drie jaar te herenig.

Wanneer die verklaring wat na die byeenkoms uitgereik is, gelees word, word dit baie duidelik dat die verteenwoordigers van die twee groepe dit alles veil gehad het om die samesprekinge te laat slaag. Wat ook in geen onduidelike terme na vore gekom het, was dat die byeenkoms nie bloot ‘n samekoms van akademici was wat koud, klinies na die vraagstuk gekyk het en op wetenskaplike gronde ‘n beslissing gevel het nie. Die nederigheid, ootmoed en vergewensgesindheid wat uit die dokument straal, dui daarop dat hier ‘n groep Christene byeen was wat een gemeenskaplike doel nagestreef het, te wete ‘n hereniging oftewel eenwording van Christene wat mekaar nie langer skeef gaan aankyk nie.

Die Belydenis van Belhar wat in 1986 die lig gesien het, was die een groot struikelblok vir die NG kerk op die pad na hereniging. Die NG kerk was deur die jare nie bereid om ‘n duim toe te gee in sy weiering om die belydenis as deel van die kerk se liturgie te aanvaar nie en het geweier om dit in NG kerke toe laat. Die VGKSA was daarenteŽ ewe koppig en wou opsluit die skrapping daarvan nie aanvaar nie. As gevolg van die twee sieninge was kerkhereniging gedoem en opponente daarvan was heimlik in hul noppies.

Op die byeenkoms waar hereniging ‘n paar maande gelede bespreek was, het die VGKSA ‘n regsomkeer gemaak en ek verstout my om te sÍ, die wind uit die NG kerk se seile geneem. Skielik was die belydenis nie meer die spil waarom hereniging vir die VGKSA gedraai het nie, en dit na twintig jaar se vasklou aan daardie standpunt.

Ek kan my indink watter intense gevoelens dit by die VGKSA moes veroorsaak het. Hier is ‘n dokument wat opgestel is in ‘n era van die Suid-Afrikaanse geskiedenis toe die politieke situasie daagliks gemartelde asook dooie mense opgelewer het. Christene het Christene vervolg.

“Ons staan as vyande teenoor mekaar in plaas van as ‘n gemeenskap by mekaar,” lees ‘n sin in die belydenis in ‘n gedeelte wat oor eenheid en die huisgesin van God handel.

Op die byeenkoms het die VGKSA die volgende oor die Belydenis van Belhar gesÍ.

“Ons aanvaar die uitdaging om binne drie jaar een verenigde kerk te wees. In die verband mag die Belhar Belydenis nie as voorwaarde vir eenheid geld nie.” Hierdie stelling is ‘n belydenis op sigself en dui op die onbetwiste begeerte van die VGKSA om met die gemeentes van die NG kerk te herenig. Dit het moed gekos om van daardie troontjie af te klim.

Die VGKSA sÍ verder: “Die boodskap van Belhar sal steeds vir ons die inspirasie en gids wees vir beide die proses tot en formasie van die nuwe kerk.” Die afgevaardigdes wat die NG kerk se moderamen gevorm het, het dit aanvaar aangesien die beginsel waarop Belhar geskoei is, nie onbybels is nie.

Verder lui die verklaring van die VGKSA soos volg: “In lyn met die besluite van beide die kerke sal die Belydenis van Belhar ‘n volwaardige belydenisskrif van die nuwe kerk wees en sal ons saamwerk om die kerk te help om te groei tot ‘n volledige aanvaarding van die belydenis.”

Die leierskap van die NG kerk het sy “… diepe waardering en dankbaarheid vir die dapper besluit uitgespreek en die VGK verseker van hulle vaste verbintenis aan Bybelse opdragte van eenheid, geregtigheid en versoening, die drie groot temas van die Belydenis van Belhar.”

Die twee “vyande” het mekaar gevind, want soos die gesegde lui, “God se meule maal stadig, maar gewis.”

Al wat nou oorbly, is om die ander twee kerke in die familie van NG kerke ook by die proses van eenwording te betrek.

Mag dit nie ook twintig jaar duur nie.
[EINDE]

Bron: http://www.republikein.com.na/content/nuus/2006/Oct/09_ekseg.php

Chlodovech
Tuesday, October 10th, 2006, 01:19 PM
What do you think the benefit will be for the Dietse and Anglo-Saxon tribe in South-Africa? :)

Liberator Germaniae
Tuesday, October 10th, 2006, 02:21 PM
What do you think the benefit will be for the Dietse and Anglo-Saxon tribe in South-Africa? :)

Diť berig in die "Republikein" het ek bloot as nuus gepos omdat die kerk īn belangrike rol in die Afrikaanse sosiaale lewe het ongeag daarvan dat die calvinistiese kerke in Suider-Afrika vir īn lang tydperk verdeeld was. Die kerke herenig nou omdat die aantal lede gedaal het weens die emigrasie van wit Suid-Afrikaners na Europa en AustraliŽ.

Omdat die wit bevolking daal en die politiese invloed van die swart meerderheid nog toeneem, is daar ongelukkig ook nie baie nuus uit NamibiŽ nie wat van toepassing van veral Afrikaners, Duitsers en Engelse is en wat in die Skadi Forum gepos kan word en waarin Aldietse lesers miskien belang sal stel.

Onder die sogenaamde "Dietse" volk(e) in NamibiŽ en Suid-Afrika is daar groot verskille, byvoorbeeld het īn lang konflik tussen Duitsers en Afrikaners ("Boere") in die voormalige Suidwes-Afrika geheers, soortgelyk aan die twis tussen Vlaandere en Wallone in BelgiŽ. Eintlik sou īn Duitser ůf īn Engelsman in NamibiŽ nie juis in die NG Kerk belangstel nie. Dis hierdie verdeeldheid wat ons nog swakker maak.

Verwyder asseblief diť "string" / pos as hierdie tema nie gewens is nie.

Chlodovech
Tuesday, October 10th, 2006, 02:33 PM
De "string" staat op zijn plaats, het is relevant nieuws.

I was only wondering. Keep us informed. :)


Onder die sogenaamde "Dietse" volk(e) in NamibiŽ en Suid-Afrika is daar groot verskille, byvoorbeeld het īn lang konflik tussen Duitsers en Afrikaners ("Boere") in die voormalige Suidwes-Afrika geheers, soortgelyk aan die twis tussen Vlaandere en Wallone in BelgiŽ.

Are the Germans and Afrikaners divided on the "black issue" too?

Liberator Germaniae
Tuesday, October 10th, 2006, 03:15 PM
De "string" staat op zijn plaats, het is relevant nieuws.

I was only wondering. Keep us informed. :)


Are the Germans and Afrikaners divided on the "black issue" too?

No, not at all, but there were differences in the way both groups treated the non-white population. Germans disapprove of what they perceive(d) as openly racist attitudes of Afrikaners, while Afrikaners ("julle f***n Duitsers" = "you f***g Germans") were suspicious of the seemingly "liberal" and more educated, but also racially conscious Germans, who felt that the political future should also lie in the hands of the other population groups.

I always like to compare both groups in Namibia with the traditional rivalry between the more extroverted Dutch and more introverted Flemish, or the ethnic situation in Belgium. Like Flanders today, Namibian Germans have always been economically advanced in comparison with the Afrikaners who as white majority group were the ruling elite in the former (almost exclusively Afrikaans!) administration of South West Africa.

German culture is also much richer than the relatively young Afrikaans culture. In addition, Namibian Germans usually speak at least three languages, whereas Afrikaners only speak English besides their mother tongue. Doesnít this sound familiar?