PDA

View Full Version : 'Afrikaans Kan Nie Tot Nadeel Van Ander Tale Strek Nie'



Dagna
Saturday, March 14th, 2009, 05:40 PM
'Afrikaans kan nie tot nadeel van ander tale strek nie'

Beeld berig dat Fikile Mbalula, hoof van die ANC se verkiesingsveldtog, gesÍ het dat daar na Afrikaans as onderrigmedium op universiteit gekyk moet word,

Hy het Vrydag aan sowat 250 studente op die Soweto-kampus van die Universiteit van Johannesburg gesÍ ďAfrikaans kan nie die onderrigmedium wees tot nadeel van ander tale nie.Ē

Mnr. Gwede Mantashe, ANC-sekretaris-generaal, het die byeenkoms glo verlaat toe daar ín uur nŠ aanvang nog honderde leŽ stoele in die saal oop was. Die byeenkoms is deur Sasco gereŽl.

ďOnderwys is die grootste prioriteit vir die ANC vir die volgende vyf jaar,Ē het Mbalula aan die skamele gehoor gesÍ. Hy het ook gesÍ glo bekostigbare en gratis tersiÍre onderwys is haalbaar.

http://praag.co.za/content/view/4370/401/

Rooikat
Saturday, March 14th, 2009, 08:40 PM
It is strange that the Agency for Nepotism and Corruption should make such a statement. They have no scientific language to speak of and only invented absolutely nothing. They rename every thing that was invented by Germanic people and then try to convince the world that they were the brain power behind it all. They built no cities but insist to change Pretoria to some ethnic name, that poor idiot they are trying to honour could not count to four, but hence the Afrikaner has to live with the irratation. I had to do my studies at university in english, because Afrikaans was taboe. I was only one of six in my class that passed, and I can give a lecture in Afrikaans or English on a scientific topic. If you ask a native a scientific question their first response will be "eish, I blame it on Apartheid"