PDA

View Full Version : Waarvandaan en Waar Woonagtig?

Stormraaf
Wednesday, March 4th, 2009, 08:15 PM
Waarvandaan in SA kom jy, en waar bevind jy tans jouself?

Self was ek vir agtien jaar lank 'n Oudtshoorniet, daar gebore en skoolgegaan, en hierdie is tans my sesde jaar op Stellenbosch (na my studies het die beskikbaarheid van spesifieke werksgeleenthede my hier gehou). Beide dorpe het 'n sterk Afrikanergemeenskap, maar dis opvallend hoeveel erger Stellenbosch deurloop onder 'n toeval van Xhosas vanuit die Oos-Kaap. Tragies, siende dat Stellenbosch maar die tweede Nederlandse nedersetting in SA was.

Wie's volgende?

Germaan
Monday, March 9th, 2009, 10:45 PM
My familie is oorspronklik van die Wes Transvaal en ek het op plase buite die Vaal Driehoek groot geword. Tans is ek werksaam in een van die chemiese nywerhede in die gebied.

RoyBatty
Thursday, March 12th, 2009, 10:36 PM
Ek's oorspronklik uit die Wes Kaap (stadsgebied) maar swerf die afgelope paar jaar rond in die buiteland.

Rooikat
Saturday, March 14th, 2009, 01:12 PM
Ek is nuut op Skadi, maar volg al die gesprekke vir maande, ek kom ook soos Stormraaf van die lekker ou dorpie Oudtshoorn. Ek bly al 20 jaar in een van die Boere republieke, meer spesifiek in die Vaaldriehoek soos dit al jare bekendstaan.

RoyBatty
Saturday, March 14th, 2009, 01:54 PM
Welkom Rooikat!

n Vriend van my was n Rooikat gevegsvoertuig bestuurder in Bloemfontein maar hy reken dat die goed deesdae heeltemal stukkend is vanwee die houtkoppe se tegniese vernuf en instandhoudingswerk.

Ek't erens ook n storie gesien waar n SA wat in die Britse Weermag dien n klomp SAW voertuie in Duitsland herken het. Die mamparas het die hulle verkoop as teikenskiet skrootmetaal.

Rooikat
Saturday, March 14th, 2009, 02:02 PM
Ek was self op die Rooikatte `n span bev, dis hartseer om te sien alles val uit mekaar

Stormraaf
Saturday, March 14th, 2009, 02:10 PM
Ek is nuut op Skadi, maar volg al die gesprekke vir maande, ek kom ook soos Stormraaf van die lekker ou dorpie Oudtshoorn. Ek bly al 20 jaar in een van die Boere republieke, meer spesifiek in die Vaaldriehoek soos dit al jare bekendstaan.

Goed om jou hier te sien, Rooikat. Hier is heelwat lede wat gretig is om meer Afrikaners op die forum te sien, so ek wil jou vriendelik versoek om jouself aan die res van Skadi ook voor te stel onder Introductions & Greetings (http://forums.skadi.net/forumdisplay.php?f=327).

Aangename verrassing om nog iemand van Oudtshoorn hier te vind. In watter skool was jy?

Rooikat
Saturday, March 14th, 2009, 02:24 PM
Stormraaf, ek was voor skool noorde toe gesleep. Ek het skool gegaan in die Vrystaat maar bly `n Kapenaar in murg en been. Ek wens ek kon in Oudtshoorn groot geword het, my ouers het altwee in Oudtshoorn en George groot geword. Dit bly nog die lekkerste plek op aarde.

lioness
Sunday, March 29th, 2009, 06:43 PM
Wel ek is gebore en grootgemaak in die Transvaal. Om meer spesifiek te wees, Germiston.

Ek sal natuurlik meer wit Suid-Afrikaanse vroue op die forum wil sien, maar soos ek al geleer het, is hulle maar gewoonlik aan die ander kant van die draad. Komaan dames staan op vir ons volk!

Rooikat
Sunday, March 29th, 2009, 10:19 PM
Bly om te sien die dames is hier om die vuur te laat brand. Die Afrikaner vrou is een van die gedugste vegters van alle tye, die Boerenasie sou nie hier gewees het as die vroue nie in die gesigte van die Britte gespoeg het nie. Die ware stryders vir ons volk was die vroue wat heldhaftig gevaar in die gesig gestaar het en in die gesig van gevaar gelag het. Ek haal my hoed af vir die Boerevrou.

Stormraaf
Sunday, March 29th, 2009, 10:29 PM

Skadi kan verseker doen met meer Boerevroue!

Germaan
Friday, April 24th, 2009, 06:47 PM
Rasbewuste Germaanse vroue gee ons moed - hulle is die draers van ons ras se gene waarsonder ons nie kan voortbestaan nie. Ek hoop ons sien meer Afrikaner vroue op Skadi.

adri
Tuesday, April 28th, 2009, 08:21 AM
Ek is gebore Pretorianer, maar omdat my pa 'n bankbestuurder was, het ons op verskeie dorpe in Transvaal en Vrystaat gewoon - ek was bv. in 6 skole! (Ja, ek het darem matriek gemaak ☺) Ek het op PUK (BA) en Maties (B. Th.) geswot en toe self baie getrek en op baie dorpe gewoon. Nou het ek weer in Pretoria tuisgekom en beplan om maar hier te bly - afhangende van veral finansile en politieke verwikkelinge.

Ek is maar 'n baie onlangse lid van Skadi en geniet die webblad geweldig. Ek het myself in "Introductions and greetings" ook bekend gestel, maar ondervind probleme om daar in te kom. Ek is nie seker of my bekendstelling geplaas is nie.

Stormraaf
Tuesday, April 28th, 2009, 12:13 PM
Ek het myself in "Introductions and greetings" ook bekend gestel, maar ondervind probleme om daar in te kom. Ek is nie seker of my bekendstelling geplaas is nie.

Dis geplaas, en tot op hede is daar al vyf boodskappe van verwelkoming in reaksie daarop. Ek vind dit baie vreemd dat jy nie daar kan inkom nie - probeer hierdie direkte skakel (http://forums.skadi.net/showthread.php?t=111796&page=18). As dit nie werk nie, is daar beslis iets fout.

adri
Wednesday, April 29th, 2009, 02:36 PM
Dankie, wat ook al fout was, (seker maar die ou wat die knoppies druk) het reggekom.

Sanderis
Sunday, May 3rd, 2009, 09:18 AM
Hallo , ek is van Pretoria omgewing en is aktief betrokke by verskeie volkseie forums o.a. Bravoland ( http://www.bravoland.co.za ) en Boerejeug Verenigings Raad ( http://www.onsvirjou.org/bj ).

RoyBatty
Sunday, May 10th, 2009, 01:40 AM
Hallo , ek is van Pretoria omgewing en is aktief betrokke by verskeie volkseie forums o.a. Bravoland ( http://www.bravoland.co.za ) en Boerejeug Verenigings Raad ( http://www.onsvirjou.org/bj ).

Sanderis, hoe gaan dit met Sakkie by Onsvirjou? En verder, weet jy waarom Hannes daar weg is? (Jammer ek's honger vir skindernuus, lol) :D

Sanderis
Sunday, May 10th, 2009, 09:08 AM
Roy, onsvirjou/bj en onsvirjou/ovj is twee verskillende forums.

Ek is meer betrokke by eersgenoemde en Sakkie en Hannes meer by laasgenoemde.

Maar hoekom vra jy my, hoekom gaan kyk jy nie self nie? Sakkie en Hannes "ken" ek maar ek weet nie waar om jou te plaas nie .

erfgooier
Saturday, May 23rd, 2009, 11:40 AM
ek is oorspronklik uit Holland om speciefiek te wees uit die ou gooiland, momenteel woon ek in die suid-wes,gelukkig h ek nochsteeds die nederlandse natisonaliteit.
eskuus vir myn swak afrikaans ek si 'n outodidakt in di taal

Stormraaf
Saturday, May 23rd, 2009, 12:12 PM
ek is oorspronklik uit Holland om speciefiek te wees uit die ou gooiland, momenteel woon ek in die suid-wes,gelukkig h ek nochsteeds die nederlandse natisonaliteit.

Waar in Suidwes woon jy? Ek het vriende in Windhoek, en hul is van mening dit gaan baie beter daar as hier in SA. Is jy van plan om terug te keer na Nederland?

eskuus vir myn swak afrikaans ek si 'n outodidakt in di taal

Geen probleem, ons praat ook soms Afrikaans en Nederlands gemeng hier. ;)

erfgooier
Saturday, May 23rd, 2009, 12:40 PM
ek moet s hier in Nam is die lewes kwaliteit redelik goed, ek dink beter as in die RSA ons is hier nog 'n bietjie vry om te gaan en te staan, hierdie swart mense is redelik tevrede met hulle eie lewe.die groot probleem is die buitenlander ek bedoel dan die fkkrs uit angola en die probleem gevalle uit rhodesie dit kan ons sien aan die kriminaliteit syfers.
ek is nu op vakatsie in nederland (famillie besoek)
ek woon nu in die caprivi maar myn werk bereng my ooral in suiderlik afrika, of ek terugaan naar nederland toe?, neen asseblief niet, die europeers is alle swak in die kop die regelgewing is verskrikkelik spesiaal in nederland, die meeste hollanders wonen met byna 10 miljoen mense op 'n poszegel van die groote 6000 km (randstad) dit is byna 'n derde van die gauteng provinsie.
nee ek is 'n gelukkig mens in Nam

Stormraaf
Saturday, May 23rd, 2009, 01:07 PM

Dit werspiel presies wat my vriende in Windhoek my vertel - hor lewenskwaliteit, meer spasie, meer tevredenheid onder swartes en minder blinde haat (alhoewel die swartes van elders laasgenoemde met hul saambring). Tog wonder mens hoe lank dit gaan hou.

erfgooier
Saturday, May 23rd, 2009, 01:34 PM
ek is nie een geboren suidwester nie, maar ek is n bietjie bekent met die geskiedenis in hierdie land, dat die mund in hierdie lamd meer tevrede is komt deur dat die apartheid sisteem nie so swaar was nie as in die RSA en die samenewerking met die swartes in die apartheid era was baia vrugbaarder as in die RSA dit alles h nu 'n inpact op die politieke en sosiale lewe; nou gaan ek nie s dat Nam 'n land van melk en heuning is nie, ons h natuurlik ook die standaard afrikaanse problemen ho werkloosheid die mediese dienste is totaal collapsed na die apartheid.

MacAdder
Monday, June 1st, 2009, 01:05 AM
Born in Kimberly but raised in Cape Town. Returned to be schooled in Kimberly and live in Cape Town.

StormjaerKommando
Saturday, July 4th, 2009, 07:46 PM
Hallo julle,

ek is geboore in die Oos-Transvaal en het daar skool gegaan :), daarna is ek na Londen :~(, en nou swot ek in Bloem by die UOVS :D Ek dink Pretoria en Bloem bly maar die beste stedelike omgewings om ons ras, kultuur en waardes te beskerm.

Sanderis
Monday, July 6th, 2009, 09:59 AM
Welkom Wikingsdonner , geniet Skadi .

Germaan
Friday, July 10th, 2009, 11:31 PM
Born in Kimberly but raised in Cape Town. Returned to be schooled in Kimberly and live in Cape Town.

Would like to see opinions of other Germanic South Africans as well!

blackbird
Sunday, December 6th, 2009, 11:18 AM
Oorspronklik van Beaufort Wes, bly nou in Kuilsrivier vir die laaste 2 jaar. Het my eie boskroeg gehad in die Transvaal vir 9 jaar toe ontneem die pikstele my dit.

Rooikat
Thursday, December 10th, 2009, 05:33 PM
Welkom blackbird
Geniet die tuiste op Skadi, hier hou ons almal ewe veel van die pikstele. Bly om met nog `n man van die Kaap ook te kan gesels.

DagmarO
Monday, February 1st, 2010, 02:39 PM
Ek wil net hello se aan al die ander afrikaanse mense hier. Dis n bietjie stil hier, nie gewoond dat Afrikaners so stil is nie.
Ek is in Vanderbijlpark gebore en groot geword in Krugersdorp. Bly huidig in UK.

Stormraaf
Monday, February 1st, 2010, 02:59 PM
Welkom by Skadi, DagmarO. :wave

Dis n bietjie stil hier, nie gewoond dat Afrikaners so stil is nie.

Dis inderdaad 'n bietjie stil hier. Hopelik is dit net tydelik.

Ek is in Vanderbijlpark gebore en groot geword in Krugersdorp. Bly huidig in UK.

Is jy van plan om na SA terug te keer?

Bittereinder
Monday, February 1st, 2010, 03:16 PM
Ek wil net hello se aan al die ander afrikaanse mense hier. Dis n bietjie stil hier, nie gewoond dat Afrikaners so stil is nie.
Ek is in Vanderbijlpark gebore en groot geword in Krugersdorp. Bly huidig in UK.

Herzlich willkommen hier bei Skadi DagmarO, dit is baie buitengewoon dat Duitsers, soos jouself, so goed Afrikaans kan skryf selfs al is jy in Vanderbijl gebore... ;)

Ek is seker met nog Afrikaans sprekendes sal die seksie bietjie spoed vang. Weer eens Welkom.

DagmarO
Monday, February 1st, 2010, 04:22 PM
Baie dankie vir die warm welkom :thumbup Ja nee Grimner ons duitsers leer mooi afrikaans praat en skryf op skool :)

En nee Stormraaf op die oombelik dink ek dit is "veiliger" hier op mud island as in sonnige SA. En ek geniet die sneeu tog so ;) Ek was laas jaar in SA en die plek het baie verander in die 9 jaar wat ek weg was.

Gerhard
Friday, February 19th, 2010, 05:14 PM
Goeie dag, moet s dit is 'n interessante web blad di. Ek woon in die Noord Kaap.

Sanderis
Friday, February 19th, 2010, 06:04 PM
Welkom Gerhard , ja hier is iets van alles .

YsterNel
Monday, May 3rd, 2010, 08:20 PM
Ek woon in die Paarl in die hart van die Boland se wynlande, dis n mooi dorp waarop ek vreeslik trots is en hopenlik hier sal ek ook aanbly tot ek sterf, maar ek wil vreeslik graag Europa en veral Duitsland en Nederland gaan besoek, voor ek te oud raak.

Luftwaffenhelfer
Saturday, July 21st, 2012, 10:07 PM
Ek is n Duitser wat in Duitsland woon. n Paar kere was ek met vakansie in Suid-Afrika. Ek het Afrikaans geleer en ek hou baie van SA.

vanAswegen
Monday, August 20th, 2012, 08:34 PM
Goeienaand Boere.

Ek is maar nuut op die Forum so wees maar geduldig met my. Dit vat 'n bietjie tyd om aan mekaar gewoond te raak.
Maar ek kan sien ek is hier tussen my mense. Ja, lekker koud maar Lente staan nader. En dit meen nuwe LEWE. Die voeltjies fluit, die son kom lekker vroeer op, ja mens is sommer weer lus vir die lewe. Dis maar lekker om weer nuwe vriende te maak.
Lekker nag verder en warm slaapies!

Boeregroete!

Stormraaf
Monday, August 20th, 2012, 10:24 PM
Welkom by Skadi, vanAswegen. :wave

Thorbrand
Monday, August 20th, 2012, 10:58 PM
welkom vanAswegen! Ek het lang verlede n Suid Afrikaanse Somer gesien (omtrent 18 jaar)...bly warm tot die Lente!